SA Country and Western. Agt leerders van Primêre Skool Trio het 16 Maart aan die SA Country and Western klubkampioenskappe in Kroonstad deelgeneem
Die leerders het as volg presteer:
Paartjie danse:
- Rico Pretorius en Nadia Esterhuizen behaal ‘n eerste plek
- Liyah-Mae Mynhardt en Wian Pienaar (Hoërskool Trio) vir Pattern dance, behaal ‘n eerste plek
Line dance:
- Neané Visagie behaal ‘n 1ste plek
- Abigail de Carvalho behaal ‘n 3de plek
- Nadia Esterhuizen behaal ‘n 1ste plek
- Liyah-Mae Mynhardt behaal ‘n 1ste plek
- Milandri Esterhuizen behaal ‘n 2de plek
- Annabelle Pretorius behaal ‘n 1ste plek
- Rico Pretorius behaal ‘n 3de plek
Modern dancing:
- Nadia Esterhuizen behaal ‘n 1ste plek
- Liyah-Mae Mynhardt behaal ‘n 1ste plek
- Milandri Esterhuizen behaal ‘n 2de plek
- Neané Visagie behaal ‘n 1ste plek
- Abigail de Carvalho behaal ‘n 2de plek
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf