Palm Sunday. Palm Sunday is the start of the most significant week in history for all time. It’s the start of Jesus’ final week before He died for us, because of the Great love that God has for us.
In St Andrew’s College Evening Prayer Service, the Sermon and Prayers were an excellent opportunity to remind the boys and staff of whether we are either welcoming Jesus into our hearts or rejecting Him. “At College, in all we do, we encourage our boys to be grounded in faith. They should do everything for Christ. So this Palm Sunday is an encouraging reminder. It ensures that we devote all we are to a Messiah who came to die on our behalf.”
“We journey to Easter next Sunday. We celebrate this on our last full day of Term this evening, that Jesus overcame death to be raised from the dead. God is good. He is also first for us in all we do at College.” Matt Jennings, Associate Chaplain.
Palm Sondag.
Palm Sondag is die begin van die belangrikste week in die geskiedenis vir alle tye. Dit is die begin van Jesus se laaste week voordat Hy vir ons gesterf het. Hy het gesterf as gevolg van die Groot liefde wat God vir ons het.
In St Andrew’s College se Aandgebedsdiens was die Preek en Gebede ‘n uitstekende geleentheid om die seuns en personeel te herinner of ons Jesus in ons harte verwelkom of Hom verwerp. “By die Kollege moedig ons ons seuns aan om gegrond te wees in geloof en alles te doen vir Christus. So is hierdie Palm Sondag ‘n bemoedigende herinnering om te verseker dat ons alles wat ons is, toewy aan ‘n Messias wat namens ons gekom het om te sterf namens ons.”
“Ons reis na Paasfees volgende Sondag, en vier dit op ons laaste volle dag van die kwartaal, dat Jesus die dood oorwin het om uit die dood opgewek te word. God is goed. Hy is eerste vir ons in alles wat ons by die Kollege doen.” Matt Jennings, medekapelaan.
Photos supplied