SANESA Q2. Die Eden SANESA Q2 het 16 Maart plaasgevind en die Kwagga-ruiters het almal uitstekend presteer.
Klara Breedt en haar perd Tessa het die volgende behaal:
- 1ste
plek (Vlak 1) – 70cm - 3de
plek (Vlak 1) – 70cm kompetisie - 2de
plek (Vlak 1) – Equitation
Nienke Nel en haar perd Marengo het die volgende behaal:
- 3de
(Vlak 1) 70cm skouspring kompetisie - 2de
(Vlak 1) 70 cm skouspring normaal - 3de
(Vlak 2) equitation - 3de
(Vlak 1) working hunter
Lara de Wet (Vlak 2) met haar perd Ruggens Coco het die volgende behaal:
- 3de
plek (Vlak 2) – 80cm - 3de
plek (Vlak 2) – 80cm Kompetisie
Pippa Squair en haar perd Spanish Skyfall het die volgende behaal:
- 1ste
plek (Vlak 7) Open Equitation - 2de
plek (Vlak 7) Working Riding - 2de
plek (Vlak 7) Working Hunter
Pippa Squair en haar perd Kilshane Tipperary het die volgende behaal:
- 2 x 1ste

plekke in 1.15m gegradeerde skouspring
Klara Breedt en haar perd Tessa het die volgende behaal:
- 1ste
plek (Vlak 1) – 70cm Skouspring – Normale kompetisie - 3de
plek (Vlak 1) – 70 cm Skouspring – Accumilator - 2de
plek (Vlak 2) – Equitation
Zanel Grobler en haar perd Pablito het die volgende behaal:
- 4de plek (Vlak 3) – 90cm accumulator
- 2de
plek (Vlak 3) – 80cm equitation
Mikayla Louw en haar perd Beautrix het die volgende behaal:
- 1ste
plek (Vlak 3) – Equitation 80cm - 1ste
plek (Vlak 3) – Working hunter 70cm - 1ste
plek (Vlak 3) – Skouspring 80cm - 2de
plek (Vlak 3) – Working riding
Nelri Wessels en haar perd Zonjati Brya het die volgende behaal:
- 1ste
plek (Vlak 5) – working riding - 1ste
plek – intermediate equitation 1M - 1ste
plek – 1M accumulator - 1ste
plek – 1M normale kompetisie - 2de
plek (Vlak 5) – working hunter - 2de
plek – novice dressage test 2 - 2de
plek – 1M kampioenskap - 3de
plek – novice dressage test 3 - 3de
plek – 1M A2 kompetisie
Lielan van Niekerk en haar perd Dusty het die vogende behaal:
- 2 x 1ste

plekke (Vlak 0) – skouspring 60cm - 1ste
plek (Vlak 0) – Equitation 45cm - 2 x 1ste

plekke (Vlak 0) – Dressage





Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








