)

Menseregtedag viering – Primêre Meisieskool Oranje

Menseregtedag viering. Op 19 Maart, twee dae vroeër, het C&N Primêre Meisieskool Oranje, Menseregtedag viering herdenk. Tydens ‘n samekoms by die Voortrekker nooientjie oftewel, Tiekie, het drie van die skool se leiers elk ‘n kort toespraak gelewer. Dit het gehandel oor die betekenis van hierdie dag wat op Donderdag, 21 Maart plaasvind.

Milla Barret het ‘n kort opsomming van die skool se geskiedenis gelewer. Sy het ook die dogters weer bewus gemaak dat daar ‘n verantwoordelikheid saam met elke reg gepaard gaan.

Lika Claassens het die belangrikheid van Menseregtedag viering beklemtoon deur te verwys na die vlag se betekenis asook Nelson Mandela se rol in ons land se geskiedenis.

Corli Marx het afgesluit deur die jeug se rol as verantwoordelike landsburgers te beklemtoon. Sy het hulle ook daaraan herinner dat dit elke landsburger se verantwoordelikheid is om elke individu se regte te respekteer en verantwoordelikheid te neem.

Leerders luister aandagtig
Die Voortrekker nooientjie oftewel, Tiekie

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjeprimer.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal