Mnr/ Mej Garsie 2024. Hoërskool Garsfontein in Pretoria het behoorlik gepronk tydens die Mnr/Mej Garsie (MMG) 2024.
…en die wenners is:
- Mej Garsie 2024 – Luché Steyn
- Mnr Garsie 2024 – Andreas Ganz
- 1ste Prinses – Carmia Hartman
- 1ste Prins – Ewald Vorster
- 2de Prinses – Denise Meyer
- 2de Prins – Ivan van Heerden
- Mej Persoonlikheid – Luché Steyn
- Mnr Persoonlikheid – Jacques Venter
- Debutant van die jaar – Jenna de Andrade
Meer skolenuus:https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf