Hokkiespanne “gecap”. Die Eerste Seuns- en Dogtershokkiespanne is gisteraand, 22 Maart, tydens ‘n ligtebelaaide seremonie aangekondig. Hierdie spanne vertrek eersdaags vir hul toer na George in die Suid-Kaap om aan die SCST Mega Sports Festival deel te neem.
Die o.16 Seunsspan sal ook deelneem aan die SCST Mega Sports Festival.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








