)

Borge bedank – Hoërskool Ermelo

Borge bedank. EHS het hul borge bedank tydens ‘n prag-funksie. Enige skool se sukses is grootliks te danke aan die gemeenskap wat in die skool belê. Vir Hoërskool Ermelo is dit ’n besondere eer en voorreg om talle borge te hê wat die skool se belange op die hart dra.

Die Erries het, saam met die Errie Unie, ’n bedankingsaand gehou waar dank betuig is aan die borge wat betrokke is by EHS. Hierdie borge strek vanaf sport tot kultuur, akademie, fasiliteite en leerders in nood. Die funksie is slegs ’n klein gebaar van dankbaarheid teenoor die borge, maar het van Errie-styl en -klas getuig.

Alle fondse word aangewend om die toekoms van Hoërskool Ermelo te verseker en die groei van die skool, asook die belange van die leerders, op die hart te dra. EHS bedank elke borg wat betrokke is by die skool,op welke gebied of manier ookal. Die Erries waardeer elke bydrae en sal dit aanwend om ‘n verskil te maak.

“Dankie aan ons Vader vir mense en besighede met oop hande en harte.”

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal