)
Top 10 Atletiek deur Hoërskool Cradock sorg vir puik prestasies

Op Saterdag 14 Oktober 2017 het 831 atlete die tartanbaan van die Cradock Sportkompleks aan die

Cherise verwerf 2 Goue Medaljes!

Cherise Slippers, ‘n leerder in graad 11 aan die Hoërskool Bastion, verwerf twee goue medaljes

Hoërskool Cradock Tennisspelers sluit jaar goed af

Drie tennisspelers van Hoërskool Cradock, Anika Marais, Daniel Tam en Yahron van Dyk, het die afgelope

William Smith new SA Amateur Heavyweight Youth Champion

William Smith, of Paul Roos Gymnasium, is a youth boxer in the category 88-91kg that fought at the

Hans Moore cricket results: Weston Michaelmas Cricket Week 2017

Congratulations to Hans Moore High School who wins the trophy

Uppies skitter op krieketveld

Hoërskool Upington se 0/15 krieketspan het Dinsdag, 17 Oktober, ‘n 25 beurt wedstryd gespeel teen Kenhardt op Uppies se velde. Uppies het die loot gewen en besluit om eerste te…

Hoërskool Hans Moore o/15 Span wen Jaru Sevens!

Baie geluk aan die O/15A rugbyspan van HoërskoolHans Moore

Glenwood High School’s 1st Team Water Polo shone this year!

The Glenwood High School’s 1st Team Water Polo has done exceptionally well this year:

Hoërskool Upington– Internasionale sportsterre

Hoërskool Upington prysuitdeling – Internasionale sportsterre Internasionale Sportster – Francois du Plessis (heel lings) en  Elné du Toit (2de van lings) was lede van die SA-Span wat in die VSA…

Punt-krieketspelers is deur na die SWD-krieketproewe

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die volgende Punt-krieketspelers is deur na die SWD-krieketproewe: Estiaan Hobbs, Jan-Hendrik Marx, Reece Taljaard en Luan Els. Punt-krieket rock!! Foto:  vlnr:  Luan Els, Jan-Hendrik Marx,  Reece Taljaard…

Sport Results

Glenwood Sport Results from Thursday 11 – Sunday 15 October 2017:

Laerskool Outeniqua se trofeë-wenners

Baie geluk aan die volgende trofeë wenners van Laerskool Outeniqua in George, na afloop van hul Kleure Atletiek. V.l.n.r.  Marinette Putter (Snr Victrix Ludorum), Jayda van Antwerp (Jnr Victrix Ludorum),…

Laerskool Outeniqua in George hou Kleure Atletiek

Na ‘n heerlike dag van hardloop, spring en sing, was die Ninja Turtles (Groenspan) die wenners van die Geesbeker, die baanitems, en was ook aangewys as die algehele wenners van…

Glenwood part of KZN Invitational Team that traveled to Grey College

24th Annual Grey College Invitational Athletics Meeting.   Date:  13 & 14 October 2017, 

Hoërskool Outeniqua se ryers presteer op nasionale vlak

Die afgelope naweek het ses ryers van die Hoërskool Outeniqua in George, se bergfietsspan by Magaliesburg in die Noord-Wes provinsie aan die SPUR Nasionale bergfietswedren deelgeeem. Ten spyte van ‘n…

NHS-atlete blink uit tussen die bestes in verre Limpopo

Die jaarlikse Elardus Erasmus Top 20 – atletiekbyeenkoms het verlede naweek 

Paul Roos Gymnasium scholars selected for WP MTB teams

Congratulation to the following Paul Roos Gymnasium scholars

Errie presteer by Gert Sibande Hoëveld Tennisproewe

Alana Leibbrandt, graad 9-leerder van Hoërskool Ermelo,  het op

St Charles College Inland Cricket Representatives

Congratulations to the following boys in our Preparatory School

Leerder van Bastion verwerf goud in Judo

Ferdi van den Heever van die Hoërskool Bastion verwerf ‘n goue medalje by die Nasionale

Kwagga Gimnaste blink uit 

Die volgende gimnaste van Hoërskool Outeniqua het presteer in gimnastiek. Op die foto bo: Agter van links:  Zanelle Kuyler  (Algehele 19de plek in Artistic); Miré Reinstorf (Algehele 3de plek in…

Erries presteer by Hoëveld 7’s-rugby

Cornus van den Berg en Johan Nel, albei graad 10-leerdres van

Nelspruit krieketspelers in provinsiale spanne opgeneem

Baie geluk aan die onderstaande Hoërskool Nelspruit krieketspelers

Hoërskool Nelspruit skitter in krieket

Nellies se 1ste krieketspan het op die 11de Oktober 2017 gewen

Hoërskool Upington vaar goed in “Fast 5” Netbal

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die 0/17A “Fast 5″ netbalspan het die afgelope vakansie, vanaf 2-3 Oktober , aan die SA-skole Kampioenskappe in Vanderbijlpark deelgeneem. Die span het bewys Uppies-netbal kan ook…

Laerskool Outeniqua hou hul jaarlikse Kleure Atletiekbyeenkoms

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Op Vrydag, 13 Oktober, het Laerskool Outeniqua hul jaarlikse Kleure Atletiekbyeenkoms gehad. Die Blouspan het hierdie jaar die tema, Trolls, gehad en hul dirigente het hul reg…

Hoërskool Punt van Mosselbaai se Graad 12-klas groet

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Hoërskool Punt van Mosselbaai, se matrieks spring elke jaar na afloop van hul laaste saalbyeenkoms by die Punt (in die poort gedeelte) in die water.  Die geleentheid…

Andrews Academy – registered Cambridge International School

Andrews Academy is a South African owned and registered Cambridge International School and

Netbal Five Fast

Baie geluk aan ons o/15 netbalspan, van die Hoërskool Bastion, wat aan die Five Fast reeks

Rugbyreeks o/15 en o/17 Bastion Hoërskool

Baie geluk aan die volgende seuns wat verkies is tot die 0/15 en 0/17 skolereeks-spanne (die vorige Coke spanne): 0/15 – Juan Ackerman – Johan du Toit – Zandre du…

Hoërskool Robertson leerders doen lewensredders-kursus

Kayla Both (Links), Jacobus Uys (Middel) en Carla Visser (Regs), van Hoërskool Robertson, het van

Nicholas Immelman van Tokkies gekies vir Proteaspan

Nicholas Immelman, ‘n gr. 7-leerling van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, is gekies om SA te gaan

St Andrew’s Girls perform very well at KZN Swimming Championship

Congratulations to the following St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, pupils on their performances

Leerders van Bastion Hoërskool deel van Leeus uitnodigingspan

Drie leerders van Basion Hoërskool,  het gedurende die vakansie vir die Leeus uitnodigingspan teen die

Noordwes-hokkieliga gewen deur seuns hokkiespan van Tokkies

Die o/13A-hokkiespan (seuns) van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, is die Noordwesligawenners.

Andrews Preparatory School – ACE Curriculum

Andrews Preparatory School operates on the Accelerated Christian Education (ACE) curriculum which

Dogters hokkiespan van Tokkies wen Noordwes-hokkieliga

Die o/13B-hokkiespan (dogters) van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, is die

Robertson Logos Christian School promote their hockey

Robertson Logos Christian School, Senior boys hockey team.  Thanks to the dedication of these boys

Bastion Personeel Presteer!

Mnr. Daniël Scholtz, onderwyser by Bastion, is gekies as voorry afrigter van, onderandere, die Leeus en

Tokkies Krieketspan wen Noordwes-Krieketliga

Die o/11A-krieketspan van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, is die wenners van die

Jean Fourie gekies as krieketafriger

Baie geluk aan Mnr. Jean Fourie, van die Hoërskool Bastion, wat gekies is as die

Connor Terblanche successfully defended his National BMX Title

Connor Terblanche (Grade 9) of Glenwood High School in Durban, successfully defended his National

Erries 2017 Gert Sibande-wenners op krieketveld!

Hoërskool Ermelo se Eerste krieketspan het Dinsdag, 26 September 2017 hulle laaste ligawedstryd teen

EHS-tennis kompeteer goed tydens Sun City-toernooi

Hoërskool Ermelo se Erries seuns- en dogters-tennisspanne het Maandag, 25 September tot

Laerskool Newton in Kimberley vaar uitstekend in krieket.

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Laerskool Newton in Kimberley  is onoorwonne in kriekettoernooi  vs Paarl Gimnasium, Outeniqua en RPC. Newton 0/11A onoorwonne in hul 6 wedstryde. Newton 0/13A onoorwonne in…

Ruiters hou Hoërskool Langenhoven se naam hoog

Leané Pottas, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal en Dehan Pottas, ‘n graad 8-leerder het vanaf 1-4 Oktober 2017 aan die Nasionale Jeugskou te Bathurst (Oos-Kaap) deelgeneem en…

Jade van Deventer neem deel aan PSI Indoor Hockey Nationals

Jade van Deventer, ‘n leerder van Hoërskool Robertson is verkies om van 11-15 Desember 2017 aan die

Leerder ontvang WP-kleure in Gimnastiek

Sebastian le Roux (gr.4), ‘n leerder van die Primêre Skool Worcester,  het sy WP-kleure ontvang vir

Leerders van Hoërskool Robertson verteenwoordig SA in karate

Hierdie leerders van Hoërskool Robertson, Javon Jacobs (Regs) en Carina Burger (Links) het in die

Dasse-skuts presteer

Lourens van Vuuren, ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, en puik skut het op 6 en 7 Oktober 2017 aan die SA Nasionale Kampioenskappe te Douglas deelgeneem. Lourens…