Nicholas Immelman, ‘n gr. 7-leerling van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, is gekies om SA te gaan verteenwoordig tydens die 13th World Horseback Archery Championship in Suid-Korea vanaf 19 tot 23 Oktober 2017.
Tokkies is baie trots op jou, Nicholas.