)
Hoërskool Punt – Gholf news

Congratulations to Ulrich Steinhobel with his selection to represent Southern Cape, in the u/15 age group, at the Fish River Invitational golf tournament.  This tournament will take place from 18…

Hoërskool Punt – Krieket nuus

Jan-Hendrik Marx het die afgelope krieketseisoen die lopies laat inrol met sy uitstekende kolfwerk. Hy het reeds in graad 9 vir die skool se eerstespan begin speel en laat sommige…

HSKOOL PUNT UITSLAE : NORMAN HAUZER ATLETIEKBYEENKOMS IN BELLVILLE

Ons atlete het verlede Vrydag in Bellville aan die Norman Hauzer byeenkoms deelgeneem en puik prestasies opgelewer. Elné Conradie het ‘n rekord in 800m aangeteken. Naam Van Geslag Oud Item…

Gorries Athletics

Congratulations to all the Gorries who took part in the athletics meeting on Friday. The class that did the best on the day (according to ASA points) is 8A3 –…

Laerskool Swartland hou LOS Marathon

Laerskool Swartland hou LOS Marathon Die personeel van Laerskool Swartland wil graag elke ouer bedank wat ‘n bydrae gemaak het tot die los-marathon.   Dankie vir u mooi gesindheid teenoor…

Laerskool Saldanha – Dance

Dance Matters Balletstudio se ballerina’s het die trofee ontvang in die kategorie 11-12 jaar vir hul balletdans, Canon in D. Van links is (voor) Thalia Mason (Laerskool Saldanha) en Aneesah…

Hoërskool Vredendal – Se tennisspanne het onlangs teen ‘n toerspan van HS Bredasdorp gespeel

Hoërskool Vredendal se tennisspanne het onlangs teen ‘n toerspan van HS Bredasdorp gespeel. Ons 2 seunsspanne het gewen maar die dogterspanne het verloor.

Hoërskool Vredendal hou boeresport

Hoërskool Vredendal hou boeresport

Hoërskool Generaal Hertzog – Die wenners van Hoërskool Generaal Hertzog se “best dressed Warriors”

Die wenners van Hoërskool Generaal Hertzog se “best dressed Warriors” is…wait for it….drumroll… THE BUTCH BABES  AKA Wihan van Wyk Conrad Grobbelaar Ruan Jv Niewenhuizen Jeandré Ferreira Baie geluk ook…

Hoërskool Pretoria-Noord – Netbal: Baie geluk aan Suané Holtzhausen wat verkies is tot die dogters o/16 Gauteng Netbalspan.

Netbal: Baie geluk aan Suané Holtzhausen wat verkies is tot die dogters o/16 Gauteng Netbalspan. Baie geluk aan die volgende dogters wat deurgedring het tot die finale proewe vir Gauteng: o/15 Amoré Malan o/16 Marezel…

Laerskool Volschenk – SWD 0/12 – SUIDKUSSTREEKTOERNOOI

Pieter Marais en Emilio Silva het die afgelope vakansie SWD verteenwoordig by die suidkusstreek toernooi en hul spanne het soos volg gevaar: Pieter het in die A-span vir die SWD…

Hoërskool Langenhoven – Dasse se trots

Hoërskool Langenhoven het in 2016 ‘n uitstekende sportjaar beleef. Langenhoven streef na goeie prestasies op alle terreine. ‘n Skool klein genoeg om persoonlik te wees, maar groot genoeg om ‘n…

Merensky Hoërskool – Hiking

Juan-Jacques Moller, Gideon Engelbrecht, Wian de Klerk, Hugo Badenhorst, Anri McLean, Cameron Buys, Jenelle de Jongh, Jade Barnatt and Jordin Young. Nine determined Plasie hikers knew that the weekend of…

Provinsiale Atlete 2016/ Provincial Athletes 2016 Hoërskool Warmbad

Vlnr: Andrea Themistocleous, Martonet Jv Rensburg, Thapelo Mhlanga, Tanya vd Merwe, Christiaan Heuer, Shibe Matjaola, Ofentse Mokwena & Ephraim Mokwena aie geluk aan die volgende leerders wat deurgedring het na…

St Dominic’s Catholic School For Girls – Swimming

Congratulations to Tatum Peyerl (Grade 10) on her outstanding achievements at the recent Seagulls Gala in Durban. She came Second overall for Girls 15 and older. Tatum also qualified for…

St Benedict’s College Cricket

Lovely game of cricket with the grade 1’s today at Bedfordview Primary,maybe there’s a future Jonty or Ntini in the group! The last one is a classic..an elated father couldn’t…

Cameron received a Gold medal for Double Mini and a Silver medal for Eurotramp

One of our Grade 10 learners CAMERON PRETORIOUS has been jumping to new heights. Cameron recently took part in the Western Cape competition / trials for Trampolines in Cape Town.…

Oakhill Finalists in Eden Sport Awards

Congratulations to John Tanner, as a finalist of the Eden Primary School’s Sportsman of the Year awarded on Friday. A very well deserved award for his hard work during the…

Knysna Primary School – End of season netball

Knysna Primary School – End of season netball

Noordheuwel wen KHS T20

Noordheuwel wen KHS T20 “Best of the West” Stephan Germishuizen aangewys as beste bouler. 6/26 op die dag!!! Baie geluk aan ons krietket-manne! Nories ROCK!!

Interskole tennis Seuns 2016

Interskole tennis Seuns 2016

Monument High School, Krugersdorp, Rugby

Rugby: Noordheuwel 7’s Toernooi/Tournament Monnas se senior 7’s span. Ons is trots op die senior 7’s span wat die die toernooi by Noordheuwel gewen het! You ROCK boys!

Parktown Boys’ High honour the 2016 undefeated 2nd XI Football Team

Parktown Boys’ High honour the 2016 undefeated 2nd XI Football Team! You rock, boys!

Shane van Tonder van die Hoërskool Bastion is ‘n man wat sy staal op die rugbyveld wys.

Shane van Tonder van die Hoërskool Bastion is ‘n man wat sy staal op die rugbyveld wys. Hy is na onlangse proewe in die Sentraalwes A-span(O16) opgeneem. Hy sê hy…

Aston Manor’s u/11’s winning their cricket league!

Aston Manor’s u/11’s winning their cricket league!

u/9 and u/10 Rugby boys wining their league 2016

u/9 and u/10 Rugby boys wining their league 2016

Aston Manor’s KFC Cricket team

Aston Manor’s KFC Cricket team