)
Uppies Krieket vaar sovêr goed in die 50-boulbeurt liga.

Hoërskool Upington het 4 wedstryde gedurende die 3de kwartaal afgehandel en het 3 daarvan gewen. Die eerste wedstryd wat gespeel is, was teen Upington Dorp waar albei spanne nog hul…

Elanie Brand van Hoërskool Upington.

Elanie Brand van Hoërskool Upington, is ‘n tennisspeler met talent Elanie Brand, ‘n leerling van Hoërskool Upington, het die afgelope vakansie aan die Mpumalanga Grand Prix Junior Tennis Ope 0/16…

Tanya Nortjé  van Hoërskool Upington

Tanya Nortjé  van Hoërskool Upington skitter by Western Mounted Games Tanya Nortjé, `n trotse leerder van Hoërskool Upington, het deelgeneem vir haar provinsie tydens die SAWMGA kampioenskappe. Die kompetisie is…

Uppies kán Netbal speel!

Vanaf 5-7 Oktober het Hoërskool Upington se o/15 A netbalspan aan die Nasionale Kampioenskappe deelgeneem in Vanderbijlpark. Die top 2 spanne uit elke provinsie het meegeding om die top posisie…

7 Nellie-bergfietsryers neem deel aan SA’s

Sewe bergfietsryers van Hoërskool Nelspruit, het die naweek as deel van die Mpumalanga-span, aan die

Laerskool Mooirivier se o/13 krieketspan wen Noordwesliga 

Laerskool Mooirivier van Potchefstroom se o/13A-krieketspan het die Noordwesliga gewen. 

Erries Skiet by SA’s

Tydens die afgelope vakansie het twee skuts van Hoërskool Ermelo aan die Suid-Afrikaanse

Laerskool Mooirivier se leerders vaar goed in tennis

Die tennisspanne van Laerskool Mooirivier wat aan die Klerksdorpse B-tennisliga deelgeneem het, het

Pupils from Glenwood represent SA Hockey Squad

Jared Cass and Lungani Gabela of Glenwood High School represent the U21 SA Hockey Squad.  The

Laerskool Mooirivier hou swemgala

Laerskool Mooirivier in Potchefstroom se huissportgala het op Woensdag, 20 September 2017

Hardus Rothmann blink uit tydens SA-Bokkiestoernooi

Justin McLaren en Hardus Rothmann, albei leerders van die Hoërskool Ermelo, het gedurende die

PRG MTB Team placed second overall

The MTB Team of Paul Roos Gymnasium in Stellenbosch, was placed second overall out of 84

Jamie Penfold crowned SA U/16 Schools MTB Champion

Jamie Penfold of Paul Roos Gymnasium in Stellenbosch, was crowned the SA u/16 Schools MTB

Errie ingesluit in SA-bokkiespan

U-lene Nortje van Hoërskool Ermelo, het vanaf 3 tot 7 Oktober 2017 aan die Bokkies Fast 5

SAARA SA National Championships 6-7th October 2017 

SAARA SA Nationals was held in Douglas, Northern Cape on 6 – 7 October 2017 and was

Glenwood Sport Results

Glenwood Sport Results 9 October 2017.  To view the complete results for Water Polo,

Lyuanda Mabuza vaar goed in SA Landloopkampioenskap

Lyuanda Mabuza, leerder van die Hoërskool Ermelo, het tydens die vakansie aan die Suid-Afrikaanse

Tiaan Pretorius selected to attend SA U/17 Training Squad

Tiaan Pretorius of Paul Roos Gymnasium in Stellenbosch, has been selected to the SA u/17 Sevens

Pupils from St John’s DSG represented South Africa

Congratulations to St John’s D.S.G. Junior School, Pietermaritzburg, girls Amy Cocker and Lauren Heynes

Interhuis Swemgala gehou by Hoërskool Nelspruit

Nelspruit Hoërskool het hul interhuis swemgala aangebied.  Hier volg die punte en prestasies:

Glenwood Water Polo Team competed in 13th Annual Tournament

The Glenwood 1st Water Polo team competed in the prestigious 13th Annual Jam Clifton Water Polo

 Nadia Dippenaar of St John’s DSG attended Elite Squash Training Camp

Nadia Dippenaar of St John’s DSG in Pietermaritzburg, recently attended an elite Squash training camp

Cara Nel received Willows Munro Trophy

Cara Nel, a grade 11 pupil from St Andrew’s School for Girls, received the Willows Munro

Glenwood High School participated in SACS Water Polo Tournament

The Prestigious SACS U19 Water Polo Tournament took place from Saturday 30/9/17 to 2/10/17. The

Half Colours for Hockey

Jenna-Lee Lange, a grade 9 pupil from St Andrew’s School for Girls, received Half

Bloues teen die Oues

Die jaarlikse Bloues teen die Oues-wedstryde, by Waterkloof Hoërskool,  was soos gewoonlik, ‘n

FJ Mentz blink uit in Wêreld Biathle Kampioenskappe!

Baie geluk aan FJ Mentz van die Hoërskool Nelspruit,  wat die naweek aan die Wêreld Biathle Kampioenskappe in Spanje deelgeneem het.   Hy het 8ste in sy individuele item geëindig…

Alexandra Van Veijeren was awarded her Solo Seal

Alexandra Van Veijeren, a grade 12 pupil at St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, was awarded her

St Andrew’s School for Girls Captains for upcoming seasons

The relevant captains for the upcoming seasons for St Andrew’s School for Girls are:

Paul Roos Gymnasium deals in Hockey Development

Paul Roos Gymnasium, Boland Schools Hockey and Maties Hockey started a hockey development

Meet Lowveld High School

Lowveld High School Address: 19 Figtree Street, Nelspruit, 1200 

Cricketers selected for Boland Cricket Teams

Six Paul Roos Gymnasium cricketers selected for u/17 and u/15 Boland Cricket Teams.

Bupe Ruele from St Andrew’s Girls represented Botswana

Bupe Ruele, a grade 8 pupil from St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, represented Botswana in

Pupil from St Andrews participated in Swimming World Cup

Lize-Mari de Beer, grade 11 pupil from St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, participated in the

Hoërskool Ermelo oorrompel Piet Retief op krieketveld!

Hoërskool Ermelo het Saterdag, 23 September 2017 teen H/S Piet Retief te staan gekom op hulle

Laerskool Nelspruit spog met twee dogters Hokkiespan-kampioene

Laerskool Nelspruit spog met twee dogters Hokkiespan kampioene. Ons 0/11, 0/12 en 0/13

Oud-Errie in S.A se 7’s-rugbyspan!

‘n Oud-leerling van Hoërskool Ermelo, Impi Visser, wat in 2013 aan die EHS gematrikuleer het, is as deel

Indoor-hokkie is dié nuwe somersport vir Hoërskool Ermelo

Van die Erries se hokkiespelers het op 17 September 2017 gaan deelneem aan die provinsiale proewe vir

Paul Roos atlete vaar goed by Biathlé Kampioenskappe

Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se atlete vaar goed by die Wêreld Biathlé Kampioenskappe en die

Laerskool Nelspruit hou Interhuis Swemgala

Laerskool Nelspruit se Vodacom Interhuis Swemgala het vanjaar, anders as vorige jare in koel weer

Hoërskool Nelspruit wen skoleprys by Mopani MTB-reeks

Nelspruit Hoërskool se bergfietsryers het die naweek aan die Mopani MTB-reeks by Likweti deelgeneem.

Pupils from St Andrew’s School for Girls selected to participate in Netherlands hockey tour

Emma Paget and Jenna-Lee Lange, grade 9 pupils from St Andrew’s School

Ses van Hoërskool Punt se netbalspelers toer na Skotland

Ses van HSP se netbalspelers is in die Arthur Johnson Sportweek-netbalspan wat vanaf 30 September tot 10 Oktober 2017 na Skotland toer, ingesluit. Hulle is: Voor vlnr: Juanic Alberts en…

Leerders wen prys vir balletduet

Roxi Keyser (graad 6) en Izelle Stemmet (graad 7)  van Hugenote Laerskool in Wellington het die prys vir

CVO Gromar, Groblersdal, presteer by die BCVO landswye skaaktoernooi

Die jaarlikse BCVO skaaktoernooi het vanjaar op 15 en 16 September 2017 te Kleinfontein naby Pretoria

Gromar Leerlinge by OTVL Tenniskampioenskappe

Op Saterdag, 9 September 2017 het Gromar se leerlinge in heerlike warm weer gaan deelneem aan die

Gromar Langasems presteer by SA Landloop

Op 15 September 2017 het 27 van CVO Gromar, Groblersdal, se landloop atlete gaan deelneem aan die

Hoërskool Monument se bergfietsryers presteer tydens “Tour de Blieng”

‘n Rekordgetal van 920 bergfietsryers van 78 skole het Saterdag, 16 September 2017 aan die laaste

Nellies maak skoonskip in die Grootskole Krieket-liga

Laerskool Nelspruit het skoonskip gemaak in die Grootskole Krieket-liga teen Curro. Ons is

Pupils from St Andrew’s selected for SSA National Squad

Jenna Pearse and Lize-Mari de Beer, from St Andrew’s School for Girls, have both been selected to