)
Top 12 Hockey Tournament – Eunice High School excel

Top 12 Hockey Tournament. Well done to Eunice High School for Girls’ 1st Hockey Team. The team participated in the u18 Top 12 Hockey tournament over the past weekend. Eunice…

Topskole Netbal – Hoër Meisieskool Paarl kry silwer

Topskole Netbal. Na ‘n tawwe, maar mooi finaal, het Hoër Meisieskool Paarl se O18A netbalspan weggestap met die silwer medalje by die Topskole Netbal Toernooi. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.paarlgirlshigh.com/ Foto…

Errie Rugbydroom – Word op ys geplaas tot 2023

Errie Rugbydroom. Die Errie-rugbydroom is op op ys geplaas tot 2023. Die o.15A- en eerste-rugbyspanne van Hoërskool Ermelo moes die knie buig teen die spanne van Hoërskool Merensky in Tzaneen.…

Noordvaal Hokkie – Hoërskool Ermelo naaswenners

Noordvaal Hokkie. Hoërskool Ermelo se Eerstespan hokkiedogters het tweede geëindig in Noordvaal. Die Erries het ongelukkig die finaal teen Hoërskool Waterkloof verloor. EHS is besonder trots op hierdie puik prestasie…

Fairtree Super 12 Hockey – Triumph for Sekondêre Meisieskool Oranje

Fairtree Super 12 Hockey. The 1st hockey team from Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein has given Coach Morné Odendaal the send-off he deserves. They won the Fairtree Super 12 Hockey…

Boogskiet – Danie Theron skitter met drie eerste plekke

Boogskiet. Danie Theron van Hoërskool Reitz het aan ‘n boogskiet kompetisie by Hoërskool Trio van Kroonstad deelgeneem. Hy het uitstekend gevaar en drie 1ste plekke en een 2de plek behaal!…

Fairtree Hokkietoernooi – Paarl Girls’ High U14 won Silver

Fairtree Hokkietoernooi. Hoër Meisieskool Paarl O.14 hokkiespan het weggeloop het met die silwer medalje by Bloemhof se Fairtree Hokkietoernooi! In the final they played against Somerset College, who won the…

Swimming – McCabe swimming siblings win gold and silver

Swimming. McCabe swimming siblings from Curro Randburg, are making waves yet again. Tyrone and Alexia both recently competed in the Cape Coastal Grand Prix event. The event was held in…

Gholf – PRG Wen 2022 Nasionale Hoërskole Gholfkampioenskap

Gholf. Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch se gholf span, is op 2 Augustus as die wenners van die nasionale Hoërskole gholf kampioenskap aangewys. Die kampioenskap het by Humewood Gholfklub in…

Nasionale Presidentskiet – BVHS leerders kwalifiseer vir deelname

Nasionale Presidentskiet. Suzaan Meintjes en Brice Jones is leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Suzaan en Brice het op 11 Junie aan die SA Jagters Mpungeni-tak in Nata deelgeneem. Beide het…

Wesgrow Reekswenners – BVHS kweek Kampioene

Wesgrow Reekswenners. By Bethlehem Voortrekker Hoërskool word kampioene gekweek! Daarom is hulle die Wesgrow reekswenners! BVHS het as algehele wenner hierdie naweek uit die stryd getree na afloop van die…

SA Boerperde – Simoné Jacobsz skitter by SA Kampioenskap

SA Boerperde. Simoné Jacobsz, leerder van Hoërskool Ermelo, het deelgeneem aan die SA Boerperde se Suid-Afrikaanse-kampioenskap. Die kampioenskap het in Parys se Afridome plaasgevind. Simoné behaal gedurende die kampioenskap tien…

FSSC XCO – Hoërskool Witteberg fietryers presteer by rondte een

FSSC XCO. Hoërskool Witteberg se fietsryers het die afgelope naweek aan die FSSC XCO rondte een van 2022 wedren deelgeneem. Die wedren het plaasgevind in die Pragtige Oos-Vrytstaat se natuurreservaat,…

Nasionale Presidentskiet – Leibrandt Swart gekies vir deelname

Nasionale Presidentskiet. Leibrandt Swart, ‘n Graad 7 leerder van Primêre Skool Jordania in Bethlehem, het gekwalifiseer om deel te neem aan die Nasionale Presidentskiet. Die kompetisie vind op 19 en…

Lejweleputswa Krieketspan – Primêre Skool Naudeville leerders in span

Lejweleputswa krieketspan. Vier leerders van Primêre Skool Naudeville van Welkom is opgeneem in die 0.13A Lejweleputswa Krieketspan. Baie geluk aan Bul Rademeyer, Vian Boardman, Pedre Wilken en Jan-Franco du Plessis. …

Hokkie – Primêre Skool Truida Kestell hokkie teen Harrismith Primary

Hokkie – Primêre Skool Truida Kestell se hokkiesiesoen het in alle erns begin. Hulle het ‘n ligawedstryd teen Harrismith Primary gespeel. ‘n Hokkie wedstryd is ook gespeel teen New Horizon…

Landloop – Primêre Skool Truida Kestell neem deel aan Kampioenskappe

Landloop – Primêre Skool Truida Kestell het verlede Vrydag deelgeneem aan die Landloop Kampioenskappe. Dit het plaasgevind by Caritas College in die Oos-Vrystaat. Hulle het fantasties presteer en hulle harte…

Fairtree Super 12 Hockey Tournament – Oranje to host 12 top teams

Fairtree Super 12 Hockey Tournament. Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein is set to play host to the long-awaited Fairtree Super 12 Hockey Tournament that kicks off this week on Friday…

Bergfietsry – Primêre Skool Jordania leerder blink uit met fietsry

Bergfietsry – Lané Fouché van Primêre Skool Jordania het aan die Bergfietsry 2022 Vrystaat Skole MTB XCO Liga #1 deelgeneem. Dit het die afgelope naweek plaasgevind in die mooi Oos-Vrystaat…

Krieket – Errie skop krieketseisoen af

Krieket – Hoërskool Ermelo se eerste- en o.16-krieketspan het op Vrydag 29 Julie hul krieketseisoen afgeskop.  Dié twee krieket spanne vorm hierdie jaar deel van die sogenaamde “Super-Liga” en het…

Mpumalanga Skolegholfliga – Hoërskool Ermelo vaar goed

Mpumalanga Skolegholfliga. Hoërskool Ermelo se C-gholfspan het Maandag, 1 Augustus, aan die Mpumalanga Skolegholfliga-finaal deelgeneem. Die finaal het by Walker Park Gholf Klub, Evander, plaasgevind.  Rynard Herholdt, Leo Luyt, Zané…

SA Stoeikampioenskappe – Lourens Nortje SA Stoeikampioen

SA Stoeikampioenskappe. Lourens Nortje van Grey Kollege in Bloemfontein, is die nuwe SA Stoeikampioen! Hy het binne die 79kg – 86kg gewigsklas deelgeneem. Lourens het ‘n goue medalje ontvang in…

Lejweleputswa krieketspan – Primêre Skool Naudeville leerders in span

Lejweleputswa krieketspan. Vier krieketspelers van Primêre Skool Naudeville in Welkom, is opgeneem in die 0/11B Lejweleputswa krieketspan. Baie geluk aan Eduan Goss, Jay-Cee Fitzgerald, Ernst Fourie en  Bokang Radebe. Meer…

Boks – Taegan van Heerden skitter in boks

Boks. Taegan van Heerden (15) is ‘n leerder van Hoërskool Strand wat boks as sport geoefen. Teagan het op 4 Junie aan sy eerste swaargewig boksgeveg in die Strand deelgeneem.…

Rugby – Erries voer botoon in Noordvaal-uitdunrondte

Rugby – Drie rugby spanne van Hoërskool Ermelo het op Saterdag, 30 Julie deelgeneem aan die grootskole uitdunrondte vir 2022 se Noordvaal-kompetisie. Die o.15A-rugby span het kookwaterrugby gespeel en koning…

ASA Kampioenskappe – Robert Orrock presteer in 10km

Asa Kampioenskappe – Robert Orrock van Aliwal-Noord Hoërskool het gekwalifiseer vir die ASA 10km kampioenskappe. Hy is een van twee Vrystaat seuns wat gekwalifiseer het vir die ASA 10km kampioenskappe.…

Fietsry – BVHS fietsryers neem deel aan die FSSC XCO rondte

Fietsry – Bethlehem Voortrekker Hoërskool se fietsry span het die afgelope naweek aan die FSSC XCO rondte deelgeneem. Dit is een van die 2022 wedrenne wat gehou is in die…

Sentrale Skole Reeks Finaal – Hoërskool Witteberg presteer

Sentrale Skole Reeks Finaal. Hoërskool Witteberg van Bethlehem is baie trots op hul Rugby-, Netbal- en hokkie spanne met hul prestasies tydens die Sentrale Skole Reeks Finaal. Die Sentrale Skole…

JF Hokkie – Hoërskool Jim Fouché wen twee ligas

JF Hokkie. Die meisies van die o/18 Dogters hokkiespan van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het omtrent die afgelope hokkie seisoen gewys wat in JF se dogters hokkie steek. Die…

Landloop – BVHS atlete kwalifiseer vir die Vrystaatbyeenkoms

Landloop – Mieke-Louise en Carise van Rooyen van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het deelgeneem aan die Oos-Vrystaat Landloop. Hulle het op 29 Julie 2022 aan die Oos-Vrystaat landloop byeenkoms by Caritas…

Presidentskiet 2022 BVHS – Suzaan Meintjies kwalifiseer

Presidentskiet 2022. Suzaan Meintjies is ‘n leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Sy het gekwalifiseer om aan die SA Jagters se Nasionale Presidentskiet 2022 deel te neem op 20 Augustus!  Meer…

Landloop Liga 6 – Hoërskool Aliwal-Noord atlete presteer

Landloop Liga 6. Die Landloop atlete van Hoërskool Aliwal-Noord het Vrydag, 29 Julie, aan die Landloop Liga 6 deelgeneem. Die landloop het in Bloemfontein plaasgevind. Aliwal se atlete het baie…

SANESA FINALS – Primêre Skool Naudeville leerders presteer

SANESA Finals. Karlien van Jaarsveld, Mia Best en Ava Adendorff van Primêre Skool Naudeville, Welkom, Het aan die SANESA finals deelgeneem. Die kompetisie het op 30 Julie by Kimberley Equestrian…

Soccer – Aliwal North High School vs Cathcart High School

Soccer. Aliwal North High School’s soccer gents showed their mettle last weekend against Cathcart High School. Cathcart dominated from the start and scored a goal in the opening minutes of…

Netball – Aliwal North High School vs Cathcart High School

Netball. Aliwal North High School played netball against Cathcart High School. Saturday, 30 July, was a day filled with excitement and ups and downs on the netball court. Good sportsmanship…

Rugby – Results of Aliwal High School v/s Cathcart High School

Rugby – Aliwal North High School played rugby against Cathcart High School. It took place on 30 July. U/14 Rugby team results: The score was 22-22. Tries: Penalty try: Siya…

VKB Uitnodigingspan – Xander Fourie in span na Ierland

VKB Uitnodigingspan. Xander Fourie is ‘n leerder van Primêre Skool Jordania in Bethlehem. Hy was ‘n lid van die Griffons o/13 rugbyspan wat gedurende die afgelope vakansie aan die VKB…

Rugby – Paul Roos Gimnasium vs Hoër Landbouskool Oakdale

Rugby. Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch het met hul rugby spanne op 31 Julie teen Hoër Landbouskool Oakdale kragte gemeet. Die rugby dag het op Oakdale se plaas in Riversdal…

Skiet – Alie blink uit in Jaggeweerskiet (SA Sport en Jag Federasie)

Skiet – Robert Orrock van Hoërskool Aliwal-Noord het gekwalifiseer vir die Vrystaat Sport en Jag skiet span. Hy gaan dus die Vrystaat verteenwoordig in Johannesburg van 4 – 6 Augustus…

Marlow Rugby – Hoër Landbouskool vs Pearson High School

Marlow Rugby. Hoër Landbouskool Marlow rugby het Saterdag, 30 Julie, met nege rugbyspanne teen Hoërskool Pearson van Summerstrand, Gqeberha, gespeel. Die wedstryde het in Gqeberha plaasgevind. Die Wolramme het in…

Prysskiet 5 – Skuts van Alies het Buffel-naam hoog gehou

Prysskiet 5 – Hoërskool Aliwal-Noord se skuts het die afgelope naweek aan Prysskiet 5 by Hoërskool Sentraal in Bloemfontein gaan deelneem.  Die skuts het die Buffel-naam hoog gehou en hulle…

Skiet – Hoërskool Aliwal Noord se skuts haal semi-finaal

Skiet – Hoërskool Aliwal-Noord se skuts het deurgedring na die semi-finaal. Die semi-finaal sal gehou word op 12 en 13 Augustus by Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein. Die volgende leerders het…

SANSSU Prysskiet – Hoërskool Bothaville presteer by kompetisie

SANSSU Prysskiet. Hoërskool Bothaville is trots op hul skuts, Mia van der Walt, Cilliers van der Merwe en Juanica Pretorius. Hulle het die afgelope naweek hul goed van hul taak…

Hockey Finals – Eunice Girls’ High School vs Hoër Meisieskool Oranje

Hockey Finals. Eunice High School for Girls will be competing against Hoër Meisieskool Oranje today, 2 August at 16:00 at Eunice’s Hockey Astro. Come and support the girls!

Boogskiet – Hoërskool Bellville spog met vier WP-skutte

Boogskiet. Vier leerders van Hoërskool Bellville Adeshka Groenewald, Danelle van der Merwe, Daniël Swaak en Ruben Jansen van Rensburg het die afgelope Saterdag aan die provinsiale kompetisie by PHA deelgeneem.…

Wesgrow Finale – Hoërskool Fichardtpark eindig vyfde

Wesgrow Finale. Hoërskool Fichardtpark het vyfde uit agt skole geëindig tydens die Wesgrow finale. Hiermee ‘n paar van die uitslae: Dogterhokkie 0/16A verloor 0-1 vs Bethlehem Voortrekker Hoërskool 2de span…

Wesgrow Finale Netbal – Sentraal wen Sentrale Skole Sportreeks 2022!

Wesgrow Finale Netbal. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se netbal het die Wesgrow-finale netbal gewen! Die netbal spanne se uitslae was as volg: 14A Hoërskool Sentraal vs Hoërskool Goudveld 19-10. Finaal eindig…

Tennis – Primêre Skool Naudeville leerders gekies vir Noord-Vrystaat tennisspan

Tennis – Primêre Skool Naudeville leerders is gekies vir Noord-Vrystaat tennis span. Die tennis spelers het op 30 Julie aan ‘n tennis toernooi deelgeneem. Die A-spanne het in Bethlehem gespeel…

Wesgrow Finale Hokkie – Hoërskool Sentraal spanne presteer

Wesgrow Finale Hokkie. Tydens die Wesgrow-finale hokkie het Hoërskool Sentraal se hokkiespanne as volg presteer: O.14A-dogters teen Hoërskool Jim Fouché: wen in ‘shootouts’ met 2-1. Eindig derde o.14A-seuns teen Hoërskool…

Ruiterkuns – Augsburg se ruiters presteer by Lutzville skou

Ruiterkuns. Elmonè Slabber, Juan van Zyl en Adriaana van Niekerk van Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam het baie goed presteer in ruiterkuns by die Lutzville skou. Elmonè Slabber het in die…