Wesgrow Reekswenners. By Bethlehem Voortrekker Hoërskool word kampioene gekweek! Daarom is hulle die Wesgrow reekswenners!
BVHS het as algehele wenner hierdie naweek uit die stryd getree na afloop van die Wesgrow-finale in Bloemfontein. Massadeelname in elke ouderdomsgroep vir elke onderskeie sportsoort, het bygedra tot hierdie prestasie.
Voortrekker sport is trots op elke speler!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto voorsien