National Eistedfodd Academy. Lee-Ché Kruger is ‘n graad 12 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem. Sy is onlangs as Finalis in die National Eistedfodd Academy se Young Artist-kompetisie aangewys. Haar werk is die algehele wenner in die graad 12 afdeling.
Kunsleerders van regoor die land ding mee in dié kompetisie.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien