Presidentskiet 2022. Suzaan Meintjies is ‘n leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Sy het gekwalifiseer om aan die SA Jagters se Nasionale Presidentskiet 2022 deel te neem op 20 Augustus!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf