Landloop – Mieke-Louise en Carise van Rooyen van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het deelgeneem aan die Oos-Vrystaat Landloop.
Hulle het op 29 Julie 2022 aan die Oos-Vrystaat landloop byeenkoms by Caritas College in Bethlehem deelgeneem.
Beide het gekwalifiseer vir die Landloop byeenkoms vir die Vrystaat.
Trekkertrots.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto voorsien