Asa Kampioenskappe – Robert Orrock van Aliwal-Noord Hoërskool het gekwalifiseer vir die ASA 10km kampioenskappe. Hy is een van twee Vrystaat seuns wat gekwalifiseer het vir die ASA 10km kampioenskappe.
HIerdie kampioenskappe sal op 13 Augustus plaasvind. Dit word aangebied by die Pilditch Station in Pretoria.
Robert is voorwaar ‘n atleet om dop te hou!
Meer Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.facebook.com/AliesANHS/
Foto verskaf