)

Sentrale Skole Reeks Finaal – Hoërskool Witteberg presteer

Sentrale Skole Reeks Finaal. Hoërskool Witteberg van Bethlehem is baie trots op hul Rugby-, Netbal- en hokkie spanne met hul prestasies tydens die Sentrale Skole Reeks Finaal. Die Sentrale Skole Reeks het sy ontstaan in 2018 gehad. Die reeks sluit skole in soos: Hoërskool Sentraal, Hoërskool Jim Fouché, Hoërskool Diamantveld, Hoërskool Fichardtpark, Hoërskool Noord-Kaap, Hoërskool Goudveld en Bethlehem Voortrekker Hoërskool in.

Dit is natuurlik `n groot eer vir die Bethlehem skole om tussen die stadskole amok te maak! Dit is voorwaar `n trotse oomblik vir Witteberg-rugby om die volgende statistiek met ons leerders, ouers, donateurs en ondersteuners te deel.

Rugby

Dit is voorwaar `n trotse oomblik vir Witteberg-rugby om die volgende statistiek met hul leerders, ouers, donateurs en ondersteuners te deel. Na afloop van die 2022 Sentrale Skole Reeks Finaal is dit voorwaar `n trotse oomblik om te sien dat nege uit nege rugbyspanne ‘n groot verbetering getoon het in hul deelname aan die SSR.

`n Groot totaal van drie van Witteberg se spanne het algeheel in die eerste plek geëindig. Vyf ander spanne het onder die top drie van die reeks geëindig.

  • 14A- Wen BVHS 17-5
  • 14B- Verloor teen Fichardtpark 24-7
  • 15A- Wen 12-5 teen Noord-Kaap
  • 15B- Wen 27-7 teen JF
  • 16A- Verloor 26-6 teen BVHS
  • 16B- Wen 21-12 teen JF
  • 3des- Wen BVHS 24-12
  • 2des- Verloor 36-12 vs DHS
  • 1ste xv- 17 elk teen BVHS

Algehele uitslae tussen die 8 skole in die Wesgrow reeks:

  • 1ste xv deel die eerste plek met BVHS.
  • 2de xv- 4de plek
  • 3des- 1ste plek
  • 16A- 2de plek
  • 16B- 3de plek
  • 15A- 3de plek
  • 15B- 3de plek
  • 14A- 1ste plek
  • 14B- 2de plek.

Witteberg eindig algeheel tweede uit die agt skole wat Bloemfontein en Kimberley insluit!

Netbal:
  • 14A vs Diamantveld verloor 24-29
  • 14A vs Noord-Kaap wen 21-11 Eindig 7de
  • 14B vs Sentraal verloor 0-33 Eindig 7de
  • 15A vs Noord-Kaap wen 26-23
  • 15A vs JF wen 27-25 Eindig 5de
  • 15B vs Diamantveld verloor 16-18 Eindig 6de
  • 15C vs Goudveld verloor 20-9 Eindig 6de
  • 16A vs JF verloor 31-3
  • 16A vs BVHS verloor 20-9 Eindig 4de
  • 16B vs Fichardtpark 8-7 wen Eindig 5de
  • 4e vs JF wen 24-10
  • 4e vs Sentraal verloor 24-28 Eindig 2de
  • 3e vs Sentraal verloor 16-22
  • 3e vs BVHS wen 24-22 Eindig 3de
  • 2e vs Goudveld wen 21 – 16 Eindig 5de
  • 1e vs Diamantveld verloor 19-46
  • 1e vs Noord-Kaap verloor 27-33 Eindig 8ste
Hokkie:

Meisies

  • 0/14 A verloor 3-1 Voortrekker – Eindig 2de
  • 0/16 A wen 2-1 JF – 5de
  • 0/16 B wen 2-0 JF – 1ste
  • 1e span verloor 4-1 Voortrekker – 2de


Seuns

  • 0/14 verloor 0-1 teen FHP – 4de
  • 0/16 verloor teen JF – 4de
  • 1e verloor 0-1 Voortrekker – 2de
  • 2e span verloor 0-4 Sentraal – 4de

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

– Aksie – Nico Janse van Rensburg

– Bradley Saptou

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal