Fietsry – Bethlehem Voortrekker Hoërskool se fietsry span het die afgelope naweek aan die FSSC XCO rondte deelgeneem.
Dit is een van die 2022 wedrenne wat gehou is in die mooi Oos-Vrystaat. Dit het plaasgevind in die natuurreservaat, Wolhurterskop.
Die BVHS-span het uitstekend in die fiets wedren gevaar.
Trekkertrots!!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto voorsien