Noordwes Eisteddfod. Baie geluk aan die leerders van Potchefstroom Gimnasium wat deel is van Gimmies se eerste Eisteddfod-span. Gimmie-Kunste het agt-en-veertig items vir die Noordwes Eisteddfod uitdunne van die Allegretto Eisteddfod ingeskryf.
Gimmies se leerders het agt-en-veertig goue toekennings verwerf. Vier-en-dertig items het deurgedring na die interprovinsiale gala deur wat op 22 Oktober by Gimmies plaasvind.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf