)

Wesgrow Finale Hokkie – Hoërskool Sentraal spanne presteer

Wesgrow Finale Hokkie. Tydens die Wesgrow-finale hokkie het Hoërskool Sentraal se hokkiespanne as volg presteer:

  • O.14A-dogters teen Hoërskool Jim Fouché: wen in ‘shootouts’ met 2-1. Eindig derde
  • o.14A-seuns teen Hoërskool Jim Fouché: wen 2-1. Eindig eerste
  • o.16A-dogters teen Hoërskool Noordkaap: wen 4-0. Eindig derde
  • o.16A-seuns teen Hoërskool Diamantveld: wen 2-1. Eindig vyfde
  • o.16A-dogters teen Hoërskool Noordkaap: wen 4-0. Eindig derde
  • o.18B-dogters teen Hoërskool Fichardtpark: verloor 5-0 Eindig vierde
  • o.18B-seuns teen Hoërskool Witteberg: wen 4-0. Eindig derde
  • o.18A-dogters teen Hoërskool Fichardtpark: verloor 4-2 Eindig agtste
  • o.18A-seuns teen Hoërskool Diamantveld: verloor 4-2 Eindig sesde

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.sentraal.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal