Bergfietsry – Lané Fouché van Primêre Skool Jordania het aan die Bergfietsry 2022 Vrystaat Skole MTB XCO Liga #1 deelgeneem.
Dit het die afgelope naweek plaasgevind in die mooi Oos-Vrystaat se natuurreservaat, Wolhurterskop in Bethlehem.
Sy eindig tweede in die afdeling “Nipper” vir meisies.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto voorsien