)

Skiet – Alie blink uit in Jaggeweerskiet (SA Sport en Jag Federasie)

Skiet – Robert Orrock van Hoërskool Aliwal-Noord het gekwalifiseer vir die Vrystaat Sport en Jag skiet span.

Hy gaan dus die Vrystaat verteenwoordig in Johannesburg van 4 – 6 Augustus 2022.

Die span vertrek Woensdag 3 Augustus om voor te berei vir die kampioenskap.

ANHS is trots op jou, Robert.

Baie geluk en mag dit goed gaan in Johannesburg.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

hhttps://www.facebook.com/AliesANHS/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal