)

Rugby – Paul Roos Gimnasium vs Hoër Landbouskool Oakdale

Rugby. Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch het met hul rugby spanne op 31 Julie teen Hoër Landbouskool Oakdale kragte gemeet. Die rugby dag het op Oakdale se plaas in Riversdal plaasgevind. 

Altesaam negentien wedstryde is tussen Oakdale en PRG gespeel. Paul Roos was sewentien keer aan die wenkant.  Harde rugby is deur die loop van die dag gespeel en PRG moes hard werk om oorwinnings te behaal teen begeesterde Oakdale spanne. Die hoogtepunt van die dag was die eerstespan se wedstryd waar die PRG-span met 13-3 koning gekraai het.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://paulroos.co.za/

Fotokrediet: Charmaine Sander

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal