VKB Uitnodigingspan. Xander Fourie is ‘n leerder van Primêre Skool Jordania in Bethlehem. Hy was ‘n lid van die Griffons o/13 rugbyspan wat gedurende die afgelope vakansie aan die VKB Rugbyweek te Frankfort deelgeneem het.
Na afloop van die toernooi is Xander as een van die beste spelers gekies wat deel vorm van VKB se uitnodigingspan. Die span gaan in Desember ‘n toer na Ierland onderneem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto voorsien
Become a Sponsor








