)

Nasionale Presidentskiet – BVHS leerders kwalifiseer vir deelname

Nasionale Presidentskiet. Suzaan Meintjes en Brice Jones is leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Suzaan en Brice het op 11 Junie aan die SA Jagters Mpungeni-tak in Nata deelgeneem. Beide het gekwalifiseer om aan die SA Jagters se Nasionale Presidentskiet deel te neem. Suzaan het die junior afdeling gewen.

Die kompetisie vind op 20 Augustus plaas. 

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto’s voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal