Landloop Liga 6. Die Landloop atlete van Hoërskool Aliwal-Noord het Vrydag, 29 Julie, aan die Landloop Liga 6 deelgeneem. Die landloop het in Bloemfontein plaasgevind. Aliwal se atlete het baie goed presteer.
Landloop Liga 6 uitslae:
- Ashleigh Shaw: 15:30 (4km)
- Gift Manamane: 16:00 (4km)
- Robert Orrock: 27:34 (8km)
- Angelique Kretsenger: 22:19 (4km)
- Cwenga Thulelo: 16:07 (4km)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf