Hoërskool Bothaville – Mej Elucia van Staden verwelkom
Hoërskool Bothaville. Hoërskool Bothaville kondig met trots aan dat die skool vanaf 2022 ‘n nuwe toevoeging tot hul personeel kry. Mej. Elucia van Staden (oudskolier) is aangestel as gimnasiumbestuurder en…
Dogterskrieket – Erica Gates van Hoërskool Bothaville kaptein
Dogterskrieket. Erica Gates, leerder van Hoërskool Bothaville, het saam met die Vrystaat O/16 dogterskrieket span getoer na Port Elizabeth. Sy is ook as kaptein van die span aangewys. Teen Natal…
Swem – Guilma Lausberg en Cara van der Bijl van OMS Beste swemmers
Swem. Guilma Lausberg en Cara van der Bijl van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein was onderskeidelik die beste sewentienjarige en sestienjarige vroueswemmer op die Vrystaat-kampioenskappe van die afgelope naweek. Guilma…
Karate – BHVS leerders by Alliance Karate Academy Championships 2021
Karate. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se lede van Bethlehem Karate het op Saterdag, 4 Desember, aan die Alliance Karate Academy Championships 2021 in Bloemfontein deelgeneem. Dit was ‘n karatekompetisie vir alle…
Afrika-Streek 5 Jeugspele – Hoër Meisieskool Oranje gemengde welslae
Afrika-Streek 5 Jeugspele. Triomf vir een, gemengde gevoelens vir ’n ander en bittere teleurstelling vir ander twee. Dit is basies hoe die ervaringe van Oranje se vier lede in die…
Hokkie – Laerskool Truida Kestell skitter onoorwonne
Hokkie – Laerskool Truida Kestell, van Bethlehem se eerste hokkiespan, het hierdie jaar geskitter op die hokkieveld. Hulle het hul besonder goed gekwyt van hulle taak en gewys waartoe hulle…
Griffons Hoërskole bestuur – BVHS personeel verkies tot bestuur
Griffons Hoërskole bestuur. Bethlehem Voortrekker Hoërskool wens hul personeel, Andi Wolmarans, Natius Labuschagne, Gys Coetzee en Dries Pretorius geluk met hul verkiesing tot die Griffons Hoërskole bestuur. Andi Wolmarans: o/16…
Wesgrow Sportreeks – Bethlehem Voortrekker Hoërskool personeel
Wesgrow Sportreeks. Bethlehem Voortrekker Hoërskool wens hul personeel geluk wat verkies is tot die Direksie en Sportkode besture van die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks. Name vlnr: Justin Taylor – Rugbybestuur…
Waterpolo – WJ Marais Grey Kollege in Nelson Mandelabaai o19A span
Waterpolo. WJ Marais, Gr.12 in Grey Kollege Bloemfontein, is ingesluit in die Nelson Mandelabaai o19A waterpolospan wat vanaf 15 tot 19 Desember aan die SA Skoletoernooi in die Kaap gaan…
Netbal – Hoërskool Sentraal woon oefenkamp by
Netbal. Hoërskool Sentraal se oefenkamp vir die netbaloefengroep het Woensdag afgeskop. Die dogters het spanbousessies, baanwerk en kondisionering gedoen. Dié kamp sluit vandag af. Daarna sal die eerste netbalspan van…
Biathle – Primêre Skool Jordania neem deel aan eerste Biathle
Biathle. Drie leerders van Primêre Skool Jordania in Bethlehem, Janco Fourie, Dehan Cilliers en Helene Claasen, het aan die eerste Biathle in Bethlehem deelgeneem. Biathle bestaan uit die volgende dissiplines:…
Atletiekkleuresport – Truida Kestell atlete laat rekords spat
Atletiekkleuresport. Sewe atlete van Laerskool Truida Kestell van Bethlehem, het die rekords laat spat tydens die skool se onlanse atletiekkleuresport-byeenkoms. Molemo Meloi: Boys U.11 100m sprint – 13,50s Mickaile Kaptein:…
Biathle-liga – Hoërskool Witteberg by Bethlehem se eerste liga
Biathle-liga. Cara Cilliers en Xander Bakker van Hoërskool Witteberg het aan Bethlehem se eerste Biathle-liga deelgeneem. Biathle bestaan uit die volgende dissiplines: hardloop ‘n bepaalde afstand, swem ‘n bepaalde afstand…
Dans Kompetisie – Candice Kleynhans-Bellringer van Welkom Volkskool blink uit
Dans Kompetisie – Candice Kleynhans-Bellringer is ‘n graad 7 leerder van Welkom Volkskool. Sy is ook ‘n danser by “The Dance Connection” in Welkom. Candice het die naweek van 20 en…
Kersiefees MTB – Bethlehem Voortrekker Hoërskool presteer
Kersiefees MTB. Hendré Bester en Enrico Kennedy van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het 20 November deelgeneem aan die Ionia Kersiefees MTB 25km fietswedren. Hendré eindig 2de en Enrico eindig 3de onderskeidelik.…
Afrika Streek 5-Jeugspele – Vier leerders van Oranje Meisieskool gekies
Afrika Streek 5-Jeugspele. Vier leerders van die Hoër Meisieskool Oranje, Bloemfontein, Germarie Spershott, Johani van Tonder, Karla Victor en Liné Greyling is vir die Suid-Afrikaanse span na Afrika se Streek…
Indoor Hockey – Fichies gekies vir Vrystaat by Pro-Series Indoor Hockey
Indoor Hockey. Baie geluk aan Lana van Deventer, Miike van der Merwe, Barend Vorster en Imoné Coetsee wat gekies is om die Vrystaat by die Pro-Series Indoor Hokkie Toernooi te…
Vrystaat Hoërskole Rugby – Fichardtpark se Riaan Herholdt o.18 keurder
Vrystaat Hoërskole Rugby. Hoërskool Fichardtpark is baie trots op Mnr Riaan Herholdt, onderwyser van die skool, wat verkies is as o.18 Vrystaatkeurder vir Vrystaat Hoërskole Rugby. Baie geluk! #fichietrots #jouvoorkeurskool…
Gouties Toekennings – Hoërskool Goudveld beloon leerders met spesiale toekennings vir 2021
Gouties Toekennings. Hoërskool Goudveld van Welkom het hul leerders beloon met spesiale toekennings vir 2021. Gouties Toekennings is as volg uitgedeel: Die Junior Sportvrou van die Jaar is behaal deur…
Nedbank JP Botha atletiekbyeenkoms – Witteberg leerders presteer
Nedbank JP Botha atletiekbyeenkoms: Atlete van Hoërskool Witteberg in Bethlehem het uitstekend presteer by die Nedbank JP Botha atletiekbyeenkoms. Carla Brits, Andrea Steynberg en Leozé Lottering het almal rekords verbeter.…
Noordwes-Swem Gala – Shyenne Laubscher van Welkom Volkskool presteer
Noordwes-Swem Gala. Shyenne Laubscher van Welkom Volkskool het die naweek deelgeneem in Sasolburg aan die NWS (Noordwes-Swem) Ouderdomsgroep Gala. Sy behaal die volgende plekke: 3de plek in die 200 meter…
Krieket O.19 – Hoërskool Henneman leerder in Vrystaat Platteland span
Krieket O.19. Boitshepo Mbombo, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Hennenman is ingesluit in die Vrystaat Platteland o.19-span wat tydens die September-vakansie aan ‘n interprovinsiale toernooi in Bloemfontein deelgeneem het. Husan…
Talent Africa Danskompetisie – Leané Rossouw van Hoërskool Hennenman blink uit
Talent Africa Danskompetisie. Leané Rossouw is ‘n graad 10 leerder van Hoërskool Hennenman. Sy het Vrystaat tydens die nasionale rondte van die Talent Africa Danskompetisie verteenwoordig. Tydens dié Talent Africa…
Skiet Vrystaat – Theuns Delport van Hoërskool Hennenman presteer in skiet
Skiet Vrystaat . Theuns Delport, ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Hennenman het Vrystaat-kleure in skiet verwerf. Hy het in die airrifle (25m) en .22-rimfire benchrest-afdeling (50m) deelgeneem. Tydens die SA-…
Jordania Skaak – Tien uit tien vir Jorries skaak
Jordania Skaak. Tien van Primêre Skool Jordania in Bethlehem, se skaakspelers is ingesluit in die Mangaung Skaak Streekspan wat gaan deelneem aan die Suid-Afrikaanse Skaakkampioenskappe in Januarie 2022. Die volgende…
Rolbal – Hoërskool Hennenman leerders in Noord-Vrystaat rolbalspanne
Rolbal. Vyf leerders van Hoërskool Hennenman is ingesluit in Noord-Vrystaat rolbalspanne: Danika Swartz – Noord-Vrystaat o.15-rolbalspan; Luané du Plessis – Noord-Vrystaat o.15-rolbalspan; Rudi Olivier – Noord-Vrystaat o.20-rolbalspan; Lukas van Wyk…
MTB Trail & Run – Hendré Bester en Christiaan de Wet van BHVS presteer
MTB Trail & Run. Hendré Bester en Christiaan de Wet van Bethlehen Voortrekker Hoërskool het deelgeneem aan die RT 60 MTB Trail & Run Challenge op 30 Oktober. Hendré Bester…
Oval track – Eduan Goss van Primêre Skool Naudéville presteer
Oval track. Eduan Goss, 10 jaar oud en in graad 4 by Primêre Skool Naudéville in Welkom, het op 6 November aan die maandelikse Oval Track by Kroonstad Raceway deelgeneem.…
Grey Water Polo – Grey College matches played in Pretoria
Grey Water Polo. Grey College, Bloemfontein, U.14 and U.15 water polo teams played in Pretoria. Results: U.14B: Lost 1-11 vs Affies; Lost 3-7 vs St Alban’s; Won 9-2 vs Pretoria…
Fichies Hokkie – Spelers vaar uitstekend teen Hoërskool Duineveld
Fichies Hokkie. Die 0/16 dogters en seunsspanne, asook die 0/18 dogters en seuns hokkiespanne van Hoërskool Fichardtpark, in Bloemfontein, het die afgelope naweek teen Hoërskool Duineveld gespeel. Hoërskool Fichardtpark het…
Jordania Tennis – Primêre Skool Jordania op Oos-Vrystaat ranglys vir 2022
Jordania Tennis. Primêre Skool Jordania van Bethlehem is baie trots op al hul tennisspelers wat ingesluit is op die Oos-Vrystaat Tennisranglys vir 2022. Die proewe het plaasgevind gedurende 23 en…
Thabo Mofutsanyana-Netbalspan – Ruandi Steinmann, Witteberg in span
Thabo Mofutsanyana-netbalspan. Ruandi Steinmann, netbalspeler van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is gekies vir die senior Thabo Mofutsanyana-netbalspan. Hierdie span neem gedurende Desember in Kaapstad deel aan ‘n nasionale toernooi. #trots…
Karate Combat Taekwondo- Laerskool Truida Kestell leerders skitter
Karate Combat Taekwondo. Baie geluk aan Kai de Klerk en Matheas le Roux-Breshears van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem met hul prestasies tydens hul deelname aan die Combat taekwondo SA…
Duathlon Kampioenskap – Cara Cilliers van Witteberg blink uit
Duathlon Kampioenskap. Cara Cilliers, ‘n leerder van Hoërskool Witteberg in Bethehem, het die afgelope naweek in Port Elizabeth deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Duathlon kampioenskappe. Cara het deelgeneem in die o/14-o/15…
Krieket T20 – Witteberg vs Hoërskole Fichardtpark en Sentraal
Krieket T20. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se eerste krieketspan het deelgeneem teen Hoërskool Fichardtpark en Hoërskool Sentraal in Bloemfontein. Vrydag 22 Oktober T20 vs Fichardtpark: Reënweer het veroorsaak dat die wedstryd…
Tweekamp – Primêre Skool Willem Postma atlete presteer
Tweekamp. Primêre Skool Willem Postma van Bloemfontein se Tweekampatlete het deelgeneem aan die tweede liga van die seisoen. Hierdie tien atlete het baie goed presteer. Neil Shaw: seuns O.9 –…
Junior Masters Tennis-toernooi – Cornel Liebenberg van Grey uitgenooi
Junior Masters Tennis-toernooi. Cornel Liebenberg, Gr.10 leerder van Grey Kollege, is uitgenooi om aan Tennis SA se Junior Masters-toernooi deel te neem. Dit sal gehou word hierdie naweek in Pretoria.…
KANSA Netbal – Fichies presteer by OMS toernooi
KANSA Netbal. Hoërskool Fichardtpark se netbalspanne het Saterdag, 30 Oktober, by Oranje Meisieskool aan die KANSA voorseisoen netbaltoernooi deelgeneem. Dit was ‘n opwindende ervaring om weer die adrenalien van aksiebelaaide…
SA Tennisspan – Liné Greyling van Oranje in SA o.20-tennisspan
SA Tennisspan. Liné Greyling van Hoër Meisieskool Oranje is as 17-jarige vir die Suid-Afrikaanse o.20-tennisspan gekies. SA se Tennisspan span gaan vanaf 3 Desember in Lesotho op Afrika se Streek…
Wilgies Tennis – Hoërskool Wilgerivier o.13’s presteer
Wilgies Tennis. Hoërskool Wilgerivier van Frankfort se 0/13 tennisspelers het aan ‘n toernooi in Buffelspoort deelgeneem. Die seuns en dogters het die toernooi baie geniet. Die dogters het uitstekend presteer…
Muurbal – Grey Kollege muurbalspan by St Andrew’s Muurbalfees
Muurbal. Die Grey Kollege muurbalspan het baie goed gevaar tydens die afgelope naweek se St Andrew’s Muurbalfees. Dié manne het Saterdag Grey guts gewys nadat hulle in Vrydag se twee…
Vrystaat Netbal – Hoërskool Sentraal o.14 Vrystaat netbalspelers
Vrystaat Netbal. Hoërskool Sentraal is baie trots op Mickelene Goosen, Christine van Zyl en Marli van der Merwe. Hierdie drie Tralies is vir die Vrystaat o.14-netbalspan verkies. Hulle gaan vanaf…
SA-Dubbelkamp – Jean-Jacques Holtzhausen van Grey SA kampioen
SA-Dubbelkamp. Jean-Jacques Holtzhausen van Grey Kollege is die o.17 SA Dubbelkamp-kampioen. Hy het tydens die afgelope naweek se SA-Dubbelkamp byeenkoms in Port Elizabeth, goud verower in die o/17 kategorie! Hy…
JKS Karate – BHVS karatekas by JKS Nasionale Kampioenskappe
Karate. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se karatekas van Bethlehem Karate Klub het die naweek van 22 en 23 Oktober aan die JKS Nasionale Kampioenskappe in Johannesburg deelgeneem. Dit is die Japan…
Netbal vir Kansa – Oranje speel vir genot, Kansa en voorbereiding
Netbal vir Kansa. Oranje het die naweek ’n seldsame geleentheid in 2021 gebied vir netbalspanne. Hulle het gespeel vir genot, Kansa en voorbereiding vir 2022. Oranje en ‘n paar ander…
Oranje Netbal – O.15A netbalspan van Oranje groet Cara Smith
Oranje Netbal. Die o.15A-netbalspan van Hoër Maisieskool Oranje, Bloemfontein, het Saterdag van Cara Smith afskeid geneem. Cara het haar laaste wedstryd vir Oranje gespeel. Dié hulpverdediger gaan haar skoolloopbaan in…
Sportsterre – Hoërskool Fichardtpark voornemende sportsterre oefen
Sportsterre. Hoërskool Fichardtpark is baie opgewonde oor hul nuwe graad 8 leerders van 2022 wat nou reeds saam met die ander Fichies oefen. Die voornemende Fichie-sportmanne en -vroue van 2022…
Neptunes Gala – Chernà Fouchè van BVHS behaal brons
Neptunes Gala. Chernà Fouchè, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, en lid van die Bethseals-klub, het die afgelope naweek aan die Neptunes-gala te Bloemfontein deelgeneem. Sy het ‘n brons medalje in…
FHP Gholfdag – Hoërskool Fichardtpark Gholfdag
FHP Gholfdag. Hoërskool Fichardtpark het hul gholfdag 28 Oktober by Schoemanspark Gholfbaan aangebied. Die wind en weer het glad nie die entoesiastiese gholfspelers afgeskrik nie, en almal het die dag…
Athletics – Grey College at JP Botha Jim Fouché Athletics Meet
Athletics. JP Botha Jim Fouché Athletics Meet of the past weekend. Grey College athletes did exceptionally well and won 17 gold, 8 silver and 1 bronze. Two of Grey’s athletes…








