)
Skaak – Truida Kestell leerder skitter by toernooi

Skaak – Kai de Klerk, leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het op 22 Januarie in Bloemfontein aan die “Mangaung Metro Chess Qualifying Tournament “ deelgeneem. Hy eindig onder…

Vrystaat Atletiek – Hoërskool Witteberg atlete kwalifiseer vir Vrystaat byeenkoms

 Vrystaat Atletiek – Hoërskool Witteberg in Bethlehem is baie trots op hulle atlete. Tagtig atlete en nege aflos spanne het gekwalifiseer vir die Vrystaat atletiek se byeenkoms. Dit sal plaasvind…

Vrystaat Interskole Gala – Witteberg swemmers haal Vrystaatspan

Vrystaat Interskole gala. Drie swemmers van die Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het tydens die Vrystaat Interskole gala op 23 en 24 Februarie in Bloemfontein puik presteer! Julie Landmann het reeds…

Multi Green Atletiekbyeenkoms – Witteberg atlete wen medaljes

Multi Green Atletiekbyeenkoms. Baie geluk aan Hoërskool Witteberg van Bethlehem se atlete wat medaljes verower het tydens die Multi Green Atletiekbyeenkoms in Sasolburg. Foto verskaf Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.witteberghs.co.za/

Noord-streek Griffons rugby – Anzel Schoeman verkies tot addisionele lid

Noord-streek Griffons rugby. Primêre Skool Naudéville van Welkom is baie trots op juffrou Anzel Schoeman. Sy is verkies op die Noord-streek (Griffons) rugby as addisionele lid en unie kommitee verteenwoordiger. …

Netbalkapteine – Schools That Rock gesels met Amy Jacobs

Netbalkapteine. Schools That Rock skop vandag af met ‘n opwindende nuwe sportreeks waarin ons gesels met verskillende skole se eerstespan netbalkapteine. Ons eerste doel word vandag aangeteken deur Amy Jacobs…

Swimming – Trio learners excel in Free State Inter High School’s Gala

Swimming – Learners from Trio High School, Kroonstad participated at the Free State Inter High School’s Gala. The gala took place in Bloemfontein on 23 and 24 February. The Trio…

Karate – BVHS learners excel in Free State JKA Championships

Karate – Bethlehem Voortrekker High School learners participated in the Free State JKA (Japan Karate Association) Championships. It took place on 19 February. JKA, is the world’s largest and most…

Cross-Country Olympic – Hendré Bester van BHVS presteer in Bergfietsry

Cross-Country Olympic. Hendré Bester is ‘n bergfietsryer van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Hy het die naweek van 26 Februarie aan SA Nasionaal XCO (Cross-Country Olympic)  in Parys-Koedoeslaagte deelgeneem.  Dit was ‘n baie tawwe…

Vrystaat Tennis – Anke Heyns van BHVS kry Provinsiale kleure

Vrystaat Tennis. Anke Heyns van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is gekies vir die o/19 Vrystaat tennis span. Die top 6 spelers van elke provinsie speel vanaf 17 tot 22 Maart in…

Multigreen-atletiekbyeenkoms – Hoërskool Solomon Senekal presteer

Multigreen-atletiekbyeenkoms. Hoërskool Solomon Senekal van Viljoenskroon is baie trots op hul atlete wat verlede Woensdag plekke behaal het op die Multigreen-atletiekbyeenkoms in Sasolburg. Leah Badenhorst (3de in 100m hekkies) Hanco…

o/15A Krieketspan – BVHS reken af met Hoërskool Witteberg

o/15A Krieketspan – Die o/15A krieketspan van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die 1ste span se voorbeeld gevolg. Hulle het ook afgereken met Hoërskool Witteberg. Witteberg het eerste gekolf. Danksy ‘n…

Voortrekker krieket – BVHS wen oortuigend teen Hoërskool Witteberg

Voortrekker krieket – Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste krieketspan het vandag geskiedenis gemaak. Hulle wen oortuigend teen Witteberg met 9 paaltjies. Antonio Cavaleiro (kaptein) het verwoesting gesaai met die bal…

Hokkie – Hoër Meisieskool Oranje gerat vir die seisoen

Hokkie. Die Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein se eerste hokkiespan het in sy eerste vyf wedstryde reeds getoon hy is gerat vir die jaar se hokkie seisoen. Die OMS span…

Streeksatletiek – Goutie-waardes en selfdissipline maak hul wenners

Streeksatletiek. Goudveld Hoërskool, Welkom, is vanjaar weer die wenners van die Streeksatletiek! Een van ons Goutie-waardes is selfdissipline. Ons atlete het hierdié waarde gedurende die grendeltydperk toegepas en daarom kan…

Boogskiet – Goudveld Hoërskool meisies presteer

Boogskiet. Gouties se Chevahn Haasbroek en Karmia Voster het mooi presteer tydens die boodskietkompetisie van 19 Februarie. Die uitslae was as volg: Chevahn Haasbroek: 1ste by meisies 0/15 •2de onder…

Karate – Truida Kestell presteer by JKA Freestate Championship

Karate – Johan and Jandré Bezuidenhout from Truida Kestell Primary School in Bethlehem participated in the JKA Freestate Championship on 19 February. These learners will also represent the Free State…

SANESA-kwalifisering – Dorethe Meyer en Kara Fourie, Sentraal, presteer

Sanesa-kwalifisering. Hoërskool Sentraal wens hul leerders, Dorethe Meyer en Kara Fourie, geluk met hul prestasies tydens die Sanesa-kwalifiseringsrondtes, op 12 en 13 Februarie. Dorethe Meyer: Novice: twee eerste plekke Prix…

O.15 Krieket – Hoërskool Witteberg vs Hoërskool Ficksburg in finaal

O.15 Krieket. Hoërskool Witteberg van Bethlehem se o/15B-krieket span het in die finaal gespeel teen Hoërskool Ficksburg. Witteberg het eerste gekolf en hul eindig hul beurt met 184/9 binne 25…

Multigreen Atletiek Byeenkoms – Hoërskool Goudveld skitter

Multigreen Atletiek Byeenkoms. Gouties is baie trots op hul atlete se prestasies tydens die Multigreen Atletiek Byeenkoms. Die byeenkoms is aangebied deur Hoërskool Wilgerivier van Frankfort. Gouties se atlete het…

Interprimêre Gala – Albert van Staden van Naudéville presteer

Interprimêre Gala. Primêre Skool Naudéville van Welkom is baie trots op Albert van staden (O.12). Hy het 21 en 22 Februarie aan die Mangaung Schools Interprimêre Gala in Bloemfontein deelgeneem…

Grey Krieket – Hayden Tolmay skitter met 164 lopies

Grey Krieket. Grey Kollege, Bloemfontein, het ‘n uitstekende krieket wedstryd gespeel teen Hoërskool Waterkloof van Pretoria. Die wedstryd het behoort aan Hayden Tolmay van Grey se 17A krieket span! Hy…

Free State Archery championships – JB Wessels, Grey College first overall

Free State Archery championships. JB Wessels from Grey College (gr 10) qualified for the Free State championships in archery last weekend. He scored 989 over the two days and ended…

OMS Netbalreeks – Hoërskool Sentraal spanne presteer

OMS Netbalreeks. Die Tralie-netbalspanne het Maandag aan die OMS-netbalreeks in Bloemfontein deelgeneem. Sentraal se uitslae was as volg: Sentraal 1ste span vs Hoërskool Fichardtpark 1ste span : 25-9 6A Sentraal…

Sentraal Krieket Kaptein – AJ Fourie vertel ons meer oor sy kapteinskap

Sentraal Krieket kaptein. Schools That Rock gesels, in hul reeks oor skole se krieket kapteins, met verskeie skole in Suid-Afrika se 1ste span Krieket-kapteins. Ons elfde bal word vandag geboul na AJ…

Vrystaat JKA Karate kampioenskappe – Ernst Fourie van Naudéville 2de

Vrystaat JKA Karate kampioenskappe. Ernst Fourie (0/10) van Primêre Skool Naudéville in Welkom, het Saterdag, 19 Februarie, deelgeneem by die Vrystaat JKA Karate kampioenskappe in Bloemfontein. Hy het die tweede…

Inter Primêr Gala – Primêre Meisieskool Oranje presteer

Inter Primêr Gala. Primêre Meisieskool Oranje, Bloemfontein, het vandag deelgeneem aan die Inter Primêr Gala. Die volgende prestasies is behaal: Lize-Marié Kruger behaal ‘n 1ste plek in die 200m borsslag,…

Tjaart Vorster tennistoernooi – BVHS wen die brons medalje

Tjaart Vorster tennistoernooi. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste tennisspanne het die afgelope paar dae wonderlike tennis gespeel in ‘n warm Cradock gedurende die Tjaart Vorster tennistoernooi. Meisies: Tien skole het…

Bull-Sharks Gala – Primêre Skool Naudéville swemmers presteer

Bull-Sharks Gala. ‘n Paar van Primêre Skool Naudéville van Welkom, se swemmers het Saterdag, 19 Februarie aan die Bull-Sharks Gala in Bloemfontein deelgeneem het. Baie geluk aan Albert van Staden ,…

Naudéville Rugby – Eerste span met John Smit, Japie Nel, Etteine Reyneke

Naudéville Rugby. Primêre Skool Naudéville van Welkom se eerstespan rugbyseuns was Saterdag, 19 Februarie, by Hoërskool Trio in Kroonstad tydens die SA Rugby Legends dag saam met Japie Nel, Etteine…

TBM-krieketliga – Hoërskool Witteberg stap met louere weg

TBM-krieketliga. Hoërskool Witteberg se 1ste dogterskrieketspan het met die louere weggestap by die finaal van die dogters se TBM-krieketliga. Die finaal het op Donderdag, 17 Februarie, plaasbevind. Witteberg het kragte…

Midmar-myl – Bethlehem Voortrekker Hoërskool swemmers presteer

Midmar-myl. Twaalf leerders Van BVHS het aan die 1.6 km Midmar-myl deelgeneem en goeie tye behaal. Leerders met meer as een tyd het meer as een myl geswem.  Èbet Bester…

Graanveld Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Witteberg presteer

Graanveld Atletiekbyeenkoms. Baie geluk aan Hoërskool Wittebetg se atlete wat tydens die jaarlikse Graanveld atletiekbyeenkoms puik presteer het. Die dag het gesorg vir opwindende atletiek met puik prestasies. Hoëskool Witteberg…

Western Mounted Games – Hoërskool Witteberg leerder presteer

Western Mounted Games – Die Western Mounted Games het op 22 Januarie in Parys plaasgevind. Mignon Thomas van Hoërskool Witteberg in Bethlehem het met haar perd, Hawk Wing, deelgeneem. Sy…

HTS Louis Botha-atletiekbyeenkoms – Charl Greyling van Witteberg skitter

HTS Louis Botha-atletiekbyeenkoms. Charl Greyling, leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het deelgeneem aan die HTS Louis Botha-atletiekbyeenkoms en behaal ‘n 2de plek in seuns o/17 hamergooi. Charl het ‘n…

Midmarmyl – Monique Jansen van Vuuren presteer

Midmarmyl. Die Midmarmyl is die wêreld se grootste oopwater swembyeenkoms. Hoërskool Witteberg van Bethlehem is baie trots op Monique Jansen van Vuuren (Gr 11) wat die Midmarmyl voltooi het in…

Krieket kapteins – Ulrich Campher vertel ons meer oor sy kapteinskap

Krieket kapteins. Schools That Rock gesels, in hul reeks oor skole se krieket kapteins, oor die volgende aantal weke met verskeie skole in Suid-Afrika se 1ste span Krieket-kapteins. Ons tiende bal word…

Grey Kollege Krieket – Grey Kollege aangewys as Superliga-wenners

Grey Kollege Krieket. Grey Kollege Krieket is baie trots op hul o/19B krieketspan wat na afloop van hul oorwinning oor Hoërskool Fichardtpark se o/19A’s, gister aangewys is as die Superliga-wenners!…

Tennis SA Skole week – Joma Viljoen in Vrystaat span

Tennis SA Skole week. Hartlik geluk aan Joma Viljoen, leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem. Joma het aan die TSA Skole week deelgeneem en is daarna opgeneem in die…

Graanveld Atletiekbyeenkoms – Primêre Skool Jordania atlete presteer

Graanveld Atletiekbyeenkoms. Die Jorries het vir lekker opwinding gesorg tydens die Graanveld Atletiekbyeenkoms op 11 Februarie. Hierdie atlete het nóg rekords verbeter! Kara du Toit 75m Hekkies (2de maar steeds…

Inter-laerskole Swem – Truida Kestell swemmers neem deel

Inter-laerskole Swem. Laerskool Truida Kestell is baie trots op hul swemmers wat goed presteer het tydens die Noord-Vrystaat Inter-laerskole Swem in Sasolburg op 7 en 8 Februarie. The following learners…

Schools Cricket – Point High School vs Hoërskool Oudtshoorn

Schools Cricket – Point High School, Mossel Bay, U/19 played a cricket match against Hoërskool Oudtshoorn on Saturday 11 February. Point’s boytjies once again did not disappoint! Point High School…

Krieket kapteins – Ignus de Wet vertel ons meer oor sy kapteinskap

Krieket kapteins. Schools That Rock gesels, in hul reeks oor skole se krieket kapteins, oor die volgende aantal weke met verskeie skole in Suid-Afrika se 1ste span Krieket-kapteins. Ons agtste bal word…

Swem uitslae Sasolburg Interhoër – BHVS swemmers ryg medaljes in

Swem uitslae Sasolburg Interhoër. Een-en-twintig swemmers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het aan die Interhoër Swem op 8 Februarie in Sasolburg deelgeneem. Die swemmers is Mia Ehlers, Zelia Lessing, Skye Schoeman,…

O.15A Krieket – BVHS begin seisoen met ‘n wen

O.15A Krieket. Bethlehem Voortrekker Hoérskool se O/15A-krieketspan het hul seisoen begin met ‘n indrukwekkende oorwinning teen Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein. Heindré Serfontein (64 lopies) en Thato Nthebere (30 lopies) het…

Vrystaat Karate Proewe – BHVS karatekas in Vrystaatspan

Vrystaat Karate Proewe. Lede van Bethlehem Karate se Elite groep karatekas het die naweek van 05 Februarie 2022 aan die Vrystaat Karate Proewe in Bloemfontein deelgeneem. Hierdie is ‘n streng…

Dogterskrieket – Hoërskool Witteberg vs BHVS

Dogterskrieket. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se dogterskrieketspan het vandag, 11 Februarie, in hul laaste ligabepaling kragte gemeet teen Bethlehem Voortrekker Hoërskool se dogterskrieket span. Witteberg wen die loting en stuur Voortrekker…

Krieket – BVHS se tweede krieketspan speel teen Ladybrand

Krieket – Bethlehem Voortrekker Hoërskool in Bethlehem se tweede krieketspan het op 7 Februarie teen Ladybrand krieket gespeel. Die wedstyrd is ongelukkig uitgestel weens slegte weer. Die volgende spelers het…

Swem – BVHS swemmers skitter by Biathlé-byeenkoms

Swem – Swemmers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool in Bethlehem het op 4 Februarie deelgeneem aan die Biathlé-ligabyeenkoms. Die item vereis van deelnemers om te hardloop, swem en weer te hardloop.…

Vrystaat Karate – Hanré Dreyer van Laerskool Truida Kestell presteer

Vrystaat Karate. Baie geluk aan Hanré Dreyer van Laerskool Truida Kestell van Bethlehem. Hy het die die naweek van 5 Februarie deelgeneem het aan die Vrystaat Karate proewe wat in…