)
Inter Africa Tennis – Primêre Skool Jordania O.11’s presteer

Inter Africa Tennis. Primêre Skool Jordania van Bethlehem se O.11 seuns en dogters tennisspanne het aan die Inter Africa Tennis toernooi deelgeneem. Die toernooi is by Sun City aangebied. Spesiale…

Suid-Vrystaat Hokkie – Primêre Skool Willem Postma leerders gekies

Suid-Vrystaat Hokkie. Sewe leerders van Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein, is gekies vir Suid-Vrystaat Hokkie. Die sewe spelers is IR van der Merwe (O.12A), Etienne Möller (O12B reserwe), Gerdus…

Motheo Netbal- Primêre Skool Willem Postma leerders ingesluit

Motheo Netbal. Drie leerders van Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein, is ingesluit in die Motheo netbal spanne wat aan die Vrystaat proewe gaan deelneem. Die drie spelers is Savanah…

Kaapse Wynland Netbal – Hoër Meisieskool Paarl spelers verkies

Kaapse Wynland Netbal. Nege-en-dertig O.14 tot O.18 netbalspelers van Hoër Meisieskool Paarl is gekies om die Kaapse Wynland Netbal in die finale twee rondtes by die Wes-Kaap proewe te verteenwoordig.…

Justice Albie Sachs – Shared his life story at Camps Bay Freedom Day

Justice Albie Sachs. Last week, the students and staff of Camps Bay High School had a very special guest at their special Freedom Day Assembly, Justice Albie Sachs. Said Camps Bay High…

St Charles College – New Playpark in Scrummies

St Charles College. “On Saturday, 23 April, we celebrated the opening of the Pre-Primary Natural Playpark and took a giant step forward in countering growing human disconnection, and the alarming…

ATKV Debatskompetisie – Hoërskool Witteberg se 9 spanne maak amok

ATKV Debatskompetisie. Nege Debatspanne van Hoërskool Witteberg het amok gemaak tydens die ATKV Vrystaat-en-Noord-Kaap Debatskompetisie. ‘n Totaal van vier juniorspanne en vyf seniorspanne het hul debatte teen hul opponente gewen.  In…

Radikale Redenaarsfees – Leerders deur na streeksfinaal

Radikale Redenaarsfees – Leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem het aan die Radikale Redenaarsfees deelgeneem. Hierdie fees het plaasgevind op 14 Maart en die wenners sal in hul onderskeie kategorieë…

Witteberg Top 10 – Hoërskool Witteberg Top 10 akademiese presteerders

Witteberg Top 10. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, kondig vandag met trots hul top 10 akademiese presteerders vir die eerste kwartaal aan. Witteberg het die leerders vereer vir hul harde werk. Top…

Canoeing SA Championships – Holly Smith and Jared Shrimpton excel

Canoeing SA Championships. Camps Bay High School’s Canoeists, Holly Smith in Grade 10 and Jared Shrimpton in Grade 8. Both had excellent results at the Canoeing SA National Sprint Championships and…

JF/SPAR Hokkie – Hoër Meisieskool Oranje O.16’s kraai koning

JF SPAR Hokkie. Hoër Meisieskool Oranje se o.16A-hokkiespan het Woensdag, 27 April, die JF/SPAR hokkie toernooi gewen. Hulle het in die proses 17 doele aangeteken en 0 afgestaan. OMS het…

Seuns Hokkie – EHS-seunshokkie oorwin Secunda

Seuns Hokkie. Op Dinsdag, 26 April, het EHS se o/16-seuns hokkie span teen Hoërskool Secunda se o/16B-span te staan gekom. EHS se span toon ongelooflike veggees en spanwerk. EHS het…

MPU Netbal – Drie EHS Netbaldogters gekies

MPU-Netbal. Die Erries is besonder trots op die drie netbaldogters wat gekies is vir die onderskeie Mpumalanga-netbalspanne: o/15: Tharina Viljoen o/16: Hayley van der Walt o/17: Zinhle Mkonza Baie sterkte…

Vyfgang Senior Proteaspan – Christine Naudé as kaptein aangewys

Vyfgang Senior Proteaspan. Christine Naudé, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, in is as kaptein van die Vyfgang Senior Proteaspan aangewys! Haar perd, Anvil’s the Majesty, is by die Crystal Anvil-stalle…

Curro alumni – Tristan Edwards and Cameron Michael Goodhead

Curro alumni. Two Curro Serengeti alumni has each graduated with a Bachelor of Law (LLB) degree from the University of Pretoria. Former deputy head boy Tristan Edwards (2016), alongside fellow…

Uitruil program – BVHS leerder oppad na Duitsland

Uitruil program – Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerder, Ebet Bester is gekeur as uitruilstudent. Die keuring van die aansoeke vir die 2022 Junie/Julieprogram na Duitsland is afgehandel. Die eer het Ebet…

Paul Roos Gimnasium Sport – PRG vs Bishops Diocesan College

Paul Roos Gimnasium Sport. Markötter sit sy beste voet voor sedert 2019! Een van die hoogtepunte op die Paul Roos Gimnasium se sport kalender is die jaarlikse kragmeting teen Bishops…

Limpopo Hokkie – Dené du Randt opgeneem in 0/12 Hokkiespan

Limpopo Hokkie. Dené du Randt van Laerskool Thabazimbi is opgeneem in die Limpopo 0/12 Hokkiespan. Wel gedaan Dené. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za http://www.lsthabazimbi.co.za/ Foto verskaf

Lejweleputswa Tennis – Welkom Gimnasium spelers in spanne

Lejweleputswa Tennis. Nege tennisspelers van Welkom Gimnasium het deurgedring na hul onderskeie Lejweleputswa tennis spanne. Dogters O.15 Mieke Erasmus( Nr 1 Dogters 0/15) Nea van Niekerk (Nr 5 Dogters 0/15)…

Vrystaat Biathle-span – Ebet Bester van BVHS gekies vir span

Vrystaat Biathle-span. Ebet Bester van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is gekies vir die Vrystaat Biathle-span. Die span gaan op 29 en 30 Mei aan die SA Biathle Kampioenskappe deelneem in Somerset…

Hoërskool Jim Fouché – Stap saam met JF

Hoërskool Jim Fouché. Stap saam deur ons skool en geniet dit saam met ons. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.jf.co.za/ Foto verskaf

Vrystaat sportskiet – BHVS leerders behaal Vrystaat kleure

Vrystaat sportskiet. Eckhard Meaker en Elouise Snyman van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het Vrystaat sportskiet kleure verwerf in die wapens en ouderdom groepe soos genoem.  Eckhard Meaker – o/16 Randslag ( 3de algeheel,…

Senior Nasionale Atletiekbyeenkoms – Johani van Tonder skitter

Senior Nasionale Atletiekbyeenkoms. Nog ‘n byeenkoms, nóg ‘n medalje vir Johani van Tonder van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein. Dié keer op die Senior Nasionale Atletiekbyeenkoms in Kaapstad. Tydens die…

Onderwater Hokkie – Grey Kollege leerders presteer

Onderwater Hokkie. Ses Gr. 8, 10 en 12-seuns van Grey Kollege in Bloemfontein het die afgelope skoolvakansie deelgeneem aan die Junior Nasionale Onderwater-hokkie-toernooi in Somerset-Wes. Hulle het die Vrystaatse o/19…

Hoërskool Jim Fouché – Mnr en Mej JF 2022 verkies

Hoërskool Jim Fouché. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, het tydens ‘n glansgeleentheid hul Mnr en Mej JF verkies. Die tema vir die aand was Bella notte in Italia. Baie geluk aan…

Easter Shaka Soccer Tournament – Curro Academy Soshanguve

Easter Shaka Soccer Tournament. Between Friday, 15 April and Sunday 17 April, another successful Easter Shaka Soccer Tournament was held at Curro Academy Soshanguve in Pretoria. The winning team took…

Swimming Junior National Championships – Grey College Excels

Swimming Junior National Championships. Grey College swimmers, Aiden Nel, Christoff Crous, Jedrick Geleta, Ernst van Rensburg, Joel Strauss, Jacques Cilliers and MJ van den Heever competed at the South African…

Hockey Captains – Schools That Rock chat to  Anotida Masanzu

Hockey Captains. In our series on sport captains, Schools That Rock talks to Anotida Masanzu. Anotida is the captain of Curro Thatchfield, Centurion, girls’ 1st hockey team. Today she scores…

Voorseisoen Rugby Finale – Hoërskool Bastion

Voorseisoen Rugby Finale. Hoërskool Bastion, Roodepoort, het pas hul voorseisoen rugby finale afgesluit. Die Eerste Span en o/14-span eindig die toernooi onoorwonne. Bastion se o/14’s het een wedstryd gelykop gespeel.…

Netbal – Primêre Skool Jordania dogters opgeneem in TBM netbalspanne

Netbal – Primêre Skool Jordania is baie trots op hulle o/12 en o/13 netbalspanne. Hulle is opgeneem in die TBM netbalspanne wat aan die Vrystaatproewe op 14 Mei in Sasolburg…

Vrystaat Hokkie – Eben Sander in o/13 Suid-Vrystaat Hokkiespan.

Vrystaat Hokkie. Eben Sander, leerder van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, is verkies tot die o/13 Suid-Vrystaat Hokkiespan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za http://www.fichies.co.za/ Foto verskaf

Skaak – Erries geniet dit weer om skaak te speel

Skaak – Hoërskool Ermelo se skaakspelers het dit geniet om weer hul skaakstukke uit te pak. Hulle het na bykans drie jaar weer uiteindelik agter die skaakborde ingeskuif. Op 20…

Curro Holdings – New Head of School for Curro Jewel City

Curro Holdings. Curro Holdings, the South African JSE-listed independent school operator has recently appointed Wynn Haupt as Head of School for Curro Jewel City in Johannesburg, effective 1 April 2022.…

Thabo Mofutsanyane Netbalspanne – 20 Wittebergers opgeneem

Thabo Mofutsanyane Netbalspanne. Twintig netbalspelers van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is die afgelope week in onderskeie Thabo Mofutsanyane Netbalspanne. Twintig netbalspelers van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is die afgelope week in onderskeie  Thabo Mofutsanyane…

Mpumalanga Jeugskou – EHS se Jeugskouspan maak skoonskip

Mpumalanga Jeugskou. ‘n Klein groepie leerders, het Hoërskool Ermelo se naam hoog gehou. Jade van Strijp, Sudré Meyer, Nia Moller, Martionette Rautenbach, Amahle Nzimande, Zetske van der Merwe en Delené…

KSA Karate Championships – Kyle Corbellari achieved a gold medal

KSA Karate Championships. Kyle Corbellari (14) is a learner from Paarl Boys’ High. He achieved a gold medal in his division at the KSA Bloemfontein League 1 Karate Championships. The championships…

Senior redenaarskompetisie – ANHS sê hul sê

Senior redenaarskompetisie. “If you have an important point to make, don’t try to be subtle or clever. Use a pile driver. Hit the point once. Then come back and hit…

Hockey Captains – Schools That Rock chat to Themba Tshutsha

Hockey Captains. In our series on sport captains, Schools That Rock talks to Themba Tshutsha . Themba is the captain of Curro Salt Rock boys’ 1st hockey team. Today he…

Wintersport – EHS behaal gemengde welslae

Wintersport. Hoërskool Ermelo sportspanne het gemengde welslae behaal tydens hul wintersport byeenkomste. Op Woensdag, 20 April, het die eerstespan seunshokkie te staan gekom teen Hoërskool Standerton. Die Erries het die…

“Onderwêreld” – Vermaak leerders by EHS-Oudtorium

“Onderwêreld.” EHS was vanjaar weer bevoorreg om as gasheerskool op te tree vir die opvoering van die matrieks se voorgeskrewe werk “Onderwêreld” deur Fanie Viljoen. Die regie is waargeneem deur…

Sportdag – Hoërskool Aliwal Noord vs Hoërskool Middelburg

Sportdag: ‘n Sportdag het plaasgevind op 23 April tussen Hoërskole Aliwal Noord en Middelburg. Rugby- en netbalwedstryde wat plaasgevind het, het vir groot opwinding en hoogtepunte gesorg. Die 0/15 rugby…

Hockey Captains – Schools That Rock chat to Teneal Grace

Hockey Captains. In our series on sport captains, Schools That Rock talks to Teneal Grace. Teneal is the captain of Curro Salt Rock girls’ 1st hockey team. She scores today our…

Rugby – Hoër Jongenskool daag verskeie skole uit in rugby

Rugby – Hoër Jongenskool in Paarl het teen verskeie opponente die afgelope naweek gespeel. Skole wat deelgeneem het was Rondebosch High School, Hoërskool Charlie Hofmyer van Ceres en Lückhoff Sekondêre…

ATKV Redenaars – Hoërskool Wonderboom bekkig en pittig

ATKV Redenaars. Hoërskool Wonderboom van Pretoria se redenaars vergeet van staan met “‘n mond vol tande”. Hierdie Wonnies is bekkig, pittig en het die naweek, tydens die ATKV redenaars, gewys…

Hokkie – Seuns van Hoër Jongenskool skitter met hokkie uitslae

Hokkie – Hoër Jongenskool in Paarl het op 22 April teen Rondebosch High School in hokkie te staan gekom. Hoër Jongenskool het hulle goed van hul taak gewkyt en geskitter…

Boland skaakliga – Al Hoër Jongenskool Paarl spanne wen

Boland skaakliga. Agt skaakspanne van Hoër Jongenskool Paarl het ingeskryf vir die Boland skaakliga. Hierdie agt hierdie spanne het gewen. Die uitslae was as volg: 1ste span:HJS vs Paulus Joubert…

The Bay Cook Off – Camps Bay High Inter House Cooking Competition

The Bay Cook Off. In Round 2 of The Bay Cook Off – an Inter House Cooking Competition at Camps Bay High School. Qualifying contestants from the first round representing Red,…

Griffons Rugby – Primêre Skool Jordania seuns na Griffons proewe

Griffons Rugby. Vyftien van Primêre Skool Jordania se seuns is ingesluit in die Oos-Vrystaat rugbyspanne wat op 6 en 7 Mei aan die Griffons Rugby proewe gaan deelneem in Welkom.…

ANHS Hokkie – ANHS Hokkie presteer vs Queenstown Girls High

ANHS Hokkie. Hoërskool Aliwal Noord se eerste meisies hokkiespan het Woensdagmiddag, 20 April, teen Queenstown Girls High se eerstespan gespeel. Alies se meisies het pragtig gespeel en die wedstryd met…

OSAJCC – Primêre Skool Jordania dring deur tot finale uitklopfase

OSAJCC. Drie van Jordania se leerders, Marinus van der Merwe, Hanco Steyn en Wian Steyn het deurgedring tot en met die finale uitklopfase van die OSAJCC (Online South African Chess…