)

Hokkie – Seuns van Hoër Jongenskool skitter met hokkie uitslae

Hokkie – Hoër Jongenskool in Paarl het op 22 April teen Rondebosch High School in hokkie te staan gekom. Hoër Jongenskool het hulle goed van hul taak gewkyt en geskitter in die uitslae.

Die uitslae was as volg: In die o/14 afdeling wen HJS 2 wedstryde en speel een gelykop.

Die 0/15’s verloor hulle teen Rondebosch High School.

In die 0/16 wedstryde wen Rondebosch 3 wedstryde en speel een gelykop met twee elk.

Die o/19’s hokkie spanne verloor 3 wedstryde en wen 1 wedstryd.

Die uitslae was as volg:

0/14 Hoër Jongenskool teen Rondebosch High School:

  • 14A 0-0
  • 14B 3-0
  • 14C 8-1

0/15 HJS teen Rondebosch

  • 15A 0-2

0/16 Hokkie HJS-span teen Rondebosch

  • 16A 0-2
  • 16B 1-3
  • 16C 2-2
  • 16D 0-1

0/19 Spanne

  • 19A 1-2
  • 19B 2-1
  • 19C 0-2
  • 19D 1-0
  • 19E 0-5

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.paarlboyshigh.org.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal