)
Hokkie – Hoërskool Fichardtpark leerders by Provinsiale hokkie

Hokkie. Drie hokkie spelers van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, is gekies vir provinsiale hokkie spanne. Karla Marais en Lana van Deventer neem aan die IPT-hokkietoernooi vir 0/16B spelers deel vanaf…

Rhinoweek Rugby – Hoërskool Bultfontein spelers presteer

Rhinoweek Rugby. Hoërskool Bultfontein is baie trots op die Bulties, Andries De Wet Steyl, Armand Olivier en Lenro Kruger. Hierdie drie manne het vir die Griffons O.14 Plattelandspan in die…

Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Cloete Jansen v. Vuuren

Hokkie Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Cloete Jansen van Vuuren. Cloete is die kaptein van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein se 1ste seuns…

All Ages Netbal – Hoërskool Durbanville leerders presteer

All Ages Netbal. Isabella Agenbach van Hoërskool Durbanville het die Wes-Kaap Cedars by die All Ages Netbal in Boksburg verteenwoordig. Haar doelwerk het verseker dat haar span met die goue…

Fairtree Super 12-hokkietoernooi – Keer terug na twee jaar

Fairtree Super 12-hokkietoernooi. Daar baie heers groot opwinding oor vanjaar se Fairtree Super 12-hokkietoernooi. Hierdie toernooi maak ‘n terugkeer na twee jaar se afwesigheid as gevolg van die Covid-19 pandemie.…

Gholftoer – Hoërskool Fichardtpark sluit gholftoer af

Gholftoer. Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein se gholfspelers het hul gholftoer by Sandy Lane, ‘n baie mooi baan langs die Hartbeespoortdam afgesluit. Die manne het die toer baie geniet. Die beste…

Griquas O/16 XV – Johan Louw van Uppies Speler van die wedstryd

Griquas O/16 XV. Die Griquas O/16 XV span het die afgelope week teen Zimbabwe, Border CD en Namibië te staan gekom. Twee van hierdie wedstryde word vir die seuns beskou…

Noord-Vrystaat Hokkie – BVHS verteenwoordig by SASHOC

Noord-Vrystaat Hokkie. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o/18 hokkiespelers verteenwoordig Noord-Vrystaat hokkie by SASHOC se interprovinsiale hokkietoernooi in Stellenbosch. Seuns: Hloni Mokoena, Dawid Terblanche, Dudu Miya, Noord-Vrystaat Hokkie – BVHS verteenwoordig…

Griffons Rugby – Matthys Nel Speler van die Wedstryd

Griffons Rugby. Hartlik geluk Matthys Nel van Hoërskool Bultfontein. Hy is aangewys as die speler van die wedstryd. Hierdie skitterende prestasie is behaal vir die Griffons onder 18 Plattelandspan teen…

Craven Week Rugby – Derick Greyling ‘Man of the Match’

Craven Week Rugby. Derick Greyling van Hoërskool Bultfontein wat aangewys is as die speler van die wedstryd vir die Griffons O.13 Cravenweekspan 2022 teen die Grens Plattelandspan. Welgedaan Derick. Meer…

Oranje Meisieskool – Tweede kwartaal gelaai met prsetasies

Oranje Meisieskool. Wat ‘n kwartaal! Kwartaal 2 van 2022 was ’n besonderse een vir Oranje Meisieskool op vele terreine. Oranje is nederig, dankbaar en baie geseënd. Van die hoogtepunte (in…

Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met Duran Sauer

Rugby Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Duran Sauer. Duran is die kaptein van Hoërskool Aliwal-Noord se 1ste rugbyspan. Hy druk vandag die sestiende drie…

Youth Month – Curro celebrating 17-year-old published author

Youth Month. A Grade 12 learner from Curro Century City in Cape Town is still basking in the glory of becoming a published author after publishing his first book at…

Lewenswetenskappe – Hoër Landbouskool Marlow

Lewenswetenskappe. Die graad 10 Lewenswetenskappe leerders van Hoër Landbouskool Marlow, Cradock, het tydens ‘n praktiese sessie, onder leiding van Mev Alet Naudé, die disseksie van vlakvark- en koedoeharte gedoen. Die…

National Soccer Tournament – Glenwood’s 1st XI Football Team

National Soccer Tournament. Glenwood High School’s 1st XI Football Team performed very well at the annual @kloofhighschool U19 National Soccer Tournament from 24 to 26 June. With determination from their…

Tennis – Gareth Igesund Curro Durbanville represented SA in Egypt

Tennis. Gareth Igesund, U16 tennis player from Curro Durbanville recently represented South Africa in Egypt. Gareth played extremely well and won all of his matches! He won his singles against…

Grant Khomo Rugby – Welkom Gymnasium boys in team

Grant Khomo Rugby. Seven boys from Welkom Gymnasium have been chosen for the U16 Grant Khomo Rugby team. Hloni Mokotjo, Lerato Rammile, Relebohile Sello, Rylen Kirsten, Royden Madatt, Kananelo Tutubala,…

Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met Divan Myburgh

Rugby Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Divan Myburgh. Divan is die onder-kaptein van Hoërskool Bastion in Gauteng, se 1ste rugbyspan. Hy druk…

Admaths: Bennie Turner van Augsburg Landbougimnasium skitter

Admaths: Benjamin Turner, Graad 7, van Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam het vir die tweede keer hierdie jaar onder die Top 11 presteerders van AdMaths in die land, geëindig. Die Top…

OVS Agri Barbarianspan – Hoërskool Witteberg spelers in span

OVS Agri Barbarianspan. Hoërskool Witteberg het nege rugbyspelers wat ingesluit is in die OVS Agri Barnarianspan: Nico van Rensburg (kaptein), Christiaan Schoonraad, Jacques du Preez, AJ Nel, Gerhard Stone, CF…

WP Hockey Players – Curro Durbanville boast with 16 players

WP Hockey Players. This year Curro Durbanville boast with a total of 16 WP-hockey players! Curro would like to congratulate each player for being chosen to play in the provincial…

Leer kinders oor geldsake – Hoe leer ek my kind van geld?

Leer kinders oor geldsake. Hoe leer ek my kind van geld? Dis ‘n vraag wat ek baie hoor. Van ouers, oupas en oumas. Dis moeilik om klinkklare antwoorde te bied…

New Leadership appointment Curro -Curro Durbanville High School

New Leadership appointment Curro. Curro Holdings is delighted to announce the appointment of Jaco Olivier as the new head of Curro Durbanville High School. The appointment is effective 1 July…

Skole Rugby – Hoër Landbouskool Marlow rugbyspelers in verskeie spanne

Skole Rugby. Twee rugbyspelers van Marlow Landbouskool is gekies om die OP 0/18 Akademiespan te verteenwoordig by die Nasionale 0/18 Akademieweek skole rugby. Dempers Meyer en Conrad Botha neem gedurende…

Gekies Vir Die Kollig – Lucy Groenewald from Eunice chosen

Gekies Vir Die Kollig. Lucy Groenewald, Gr 10 from Eunice High School Bloemfontein, had the amazing opportunity of being chosen for Gekies Vir Die Kollig! She was so privileged and…

SWD Grant Khomospan – Hoër Landbouskool Oakdale leerders kapteine

SWD Grant Khomospan. Twee van Hoër Landbouskool se Bulle is as die kapteine van die SWD Grant Khomo-span aangewys. Siegfried Stander is die kaptein en Kurt Coetzee is die onderkaptein…

Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met Jadon Roodt

Rugby Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, geselsSchools That Rock vandag met Jadon Roodt. Jadon is die kaptein van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, se 1ste rugbyspan. Hy druk…

Skole Liga Hengel – Errie-hengel vaar goed tydens skole-liga

Skole Liga Hengel. Op ’n yskoue Saterdag, 16 Junie, het Hoërskool Ermelo se hengelaars aan nog ’n skole-liga hengel byeenkoms deelgeneem. Die visse was skaars, maar die Erries het steeds…

NK Tennis Mini – Hoërskool Upington leerders presteer

NK Tennis Mini. Die afgelope naweek het die NK Tennis Mini in Kathu plaasgevind. Janneke Engels van Uppies het aan die Vroue afdeling deelgeneem en het met ‘n tweede plek…

Marlow Rugby – Hoër Landbouskool Marlow Rugby presteer

Marlow Rugby. Hoër Landbouskool Marlow het Saterdag, 4 Junie, met nege rugbyspanne teen Hudson Park gespeel op Marlow. Marlow Rugby se 0/14C en 4de spanne het ookteen Hoërskool Aliwal-Noord gespeel.…

Protea Skuts – Marlow Landbouskool skuts in Protea Silhouette Skietspan

Protea Skuts. Marlow Landbouskool, Cradock, is baie trots op hul leerders wat gekies is vir die Nasionale Protea Silhoeëtskietspan. Die seuns het baie hard gewerk en kan met reg trots…

Fencing – Ewan Kruger win gold at Youth National Championships

Fencing. Ewan Kruger is a learner from Curro Durbanville High School. He competed in the 2022 Youth National Championships. It was held in Polokwane between 25 and 26 June. Ewan…

FPASA Dans kompetisie – Crystal Whipp van Hoërskool Ermelo presteer

FPASA Dans kompetisie. Tydens die FPASA- (Federation of Performing Arts South Africa) kompetisie wat op 11 Junie in Newcastle plaasgevind het, het graad 8-leerder van EHS, Crystal Whipp, besonder goed…

Oudste lewende Erries – Ondersteun steeds hul Alma Mater

Oudste lewende Erries. “The best classroom in the world is at the feet of an elderly person.” Die hoof van Hoërskool Ermelo, Meneer Pieter Grobler, het die waarheid in die…

Mnr en Mej Augsburg – Augsburg se Prinse en Prinsesse

Mnr en Mej Augsburg. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, het ook uitgevind dat tyd vir niemand wag nie. Knopknie-rugbyspelertjies word prinse en haasbek-dogtertjies word prinsesse. Donderdagaand het tyd wel stilgestaan vir ‘n…

Independent Schools Rugby – St Charles College vs St Johns

Independent Schools Rugby. What an excellent performance by St Charles College, Pietermaritzburg, 1st rugby team as they ended their first match at the Independent Schools Rugby festival 12 – 0…

Witteberg Personeel – Hoërskool Witteberg groet Mev Stefanie Meyer

Witteberg Personeel. Soos wat onderwysseisoene verander, het die tyd vir Witteberg personeel ook aangebreek om een van hul unieke personeellede te groet. Mev. Stefanie Meyer tree vandag as opvoeder verbonde…

Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Reuben Homann

Hokkie Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Reuben Homann. Reuben is die kaptein van Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn se 1ste seuns hokkiespan. Hy…

Tennis – Ruben Joubert, Hoër Landbouskool Boland na Engeland

Tennis. Hoër Landbouskool Boland se SA-Tennis speler, Ruben (Rafa) Joubert, het gister sy kleure ontvang. Hy gaan op ‘n nege-dag tennis toer na Engeland waar hy onder andere op gras-…

Skiet Kompetisie – Hoërskool Ermelo vaar goed

Skiet Kompetisie. Die Errie-skuts het aan die vyfde prys skiet kompetisie van die jaar deelgeneem en die skuts het weereens baie goed geskiet. Ses van die Erries het hul persoonlike…

Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met HJ de Beer

Rugby Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met HJ de Beer. HJ is die kaptein van Hoërskool Monument, Krugersdorp in Gauteng, se 1ste rugbyspan.…

Vrystaat Rugby – Grey Kollege spelers in verskeie spanne opgeneem

Vrystaat Rugby. Verskeie rugbyspelers en personeel gaan Grey Kollege van Bloemfontein verteenwoordig in die verskeie Vrystaat Rugby spanne tydens die vakansie. Grey Kollege het ‘n spesiale boodskap vanaf die afrigters:…

49er Olympic class – Oliver Holden is the crew on a 29er dinghy

49er Olympic class. Oliver Holden, learner from Point High School in Mossel bay, is the crew on a 29er dinghy the high-performance youth pathway boat to the 49er Olympic class.…

Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met Rocco Oosthuizen

Rugby Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Rocco Oosthuizen. Rocco is die kaptein van Hoërskool Bastion in Gauteng se 1ste rugbyspan. Hy druk vandag…

End of mask wearing – St Charles College celebrate end of mask wearing

End of mask wearing. The boys from St Charles College in Pietermaritzburg, celebrated the announcement of no more mask wearing today. More schools news: https://schoolsthatrock.co.za https://www.stcharlescollege.co.za/

Grey College Cricket Institute – Consistently striving to be leaders in sport

Grey College Cricket Institute. Grey College is consistently striving to be the leaders in sport. With the completion of the new Grey College Cricket Institute (GCCI) we have again set…

Speeltoneel – Carlem Germishuizen neem drama kursus

Speeltoneel. Carlem Germishuizen, ‘n graad 11-leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, wat drama as vak neem, het dít so baie geniet dat sy haar vir ‘n 12 maande lange kursus ingeskryf…

Blue Bulls Academy – Sutherland High School boys attend Tournament

Blue Bulls Academy. Two rugby boys from Sutherland High School, Centurion, will be representing their school at the tournaments. It will take place during the July holidays. Ilanga Engondo has…