Lewenswetenskappe. Die graad 10 Lewenswetenskappe leerders van Hoër Landbouskool Marlow, Cradock, het tydens ‘n praktiese sessie, onder leiding van Mev Alet Naudé, die disseksie van vlakvark- en koedoeharte gedoen.
Die seuns het hierdie sessie baie geniet en waardevolle praktiese kennis opgedoen.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf