)

You are sponsoring

Lewenswetenskappe - Hoër Landbouskool Marlow

Lewenswetenskappe. Die graad 10 Lewenswetenskappe leerders van Hoër Landbouskool Marlow, Cradock, het tydens ‘n praktiese sessie, onder leiding van Mev Alet Naudé, die disseksie van vlakvark- en koedoeharte gedoen. Die…