)
Redenaars – Primêre Skool Naudeville vaar goed

Redenaars – Primêre Skool Naudeville in Welkom se leerlinge vanaf Graad 1 tot Graad 7 het aan die redenaars deelgeneem. Dit het plaasgevind op 28 Julie te Bultfontein. Die volgende…

SA Stoeikampioenskappe – Lourens Nortje SA Stoeikampioen

SA Stoeikampioenskappe. Lourens Nortje van Grey Kollege in Bloemfontein, is die nuwe SA Stoeikampioen! Hy het binne die 79kg – 86kg gewigsklas deelgeneem. Lourens het ‘n goue medalje ontvang in…

Lejweleputswa krieketspan – Primêre Skool Naudeville leerders in span

Lejweleputswa krieketspan. Vier krieketspelers van Primêre Skool Naudeville in Welkom, is opgeneem in die 0/11B Lejweleputswa krieketspan. Baie geluk aan Eduan Goss, Jay-Cee Fitzgerald, Ernst Fourie en  Bokang Radebe. Meer…

Boks – Taegan van Heerden skitter in boks

Boks. Taegan van Heerden (15) is ‘n leerder van Hoërskool Strand wat boks as sport geoefen. Teagan het op 4 Junie aan sy eerste swaargewig boksgeveg in die Strand deelgeneem.…

ANHS Land Service – Less WASTE, so we can TASTE the future!

ANHS Land Service. On Wednesday, 27 July, the ANHS Land Service members were challenged to create an entire outfit made from waste material. As always they did not disappoint. They…

Rugby – Erries voer botoon in Noordvaal-uitdunrondte

Rugby – Drie rugby spanne van Hoërskool Ermelo het op Saterdag, 30 Julie deelgeneem aan die grootskole uitdunrondte vir 2022 se Noordvaal-kompetisie. Die o.15A-rugby span het kookwaterrugby gespeel en koning…

ASA Kampioenskappe – Robert Orrock presteer in 10km

Asa Kampioenskappe – Robert Orrock van Aliwal-Noord Hoërskool het gekwalifiseer vir die ASA 10km kampioenskappe. Hy is een van twee Vrystaat seuns wat gekwalifiseer het vir die ASA 10km kampioenskappe.…

Eksamentegnieke – Hoër Landbouskool Marlow woon kursus by

Eksamentegnieke. Doktor Emsie Rheeders, bekende onderwys-spesialis, het Maandag, 1 Augustus haar kursus, “Hoogs Effektiewe Studie- en Eksamentegnieke” vir die graad 8 en 12 leerder van Hoër Landbouskool Marlow aangebied. Die…

Noordwes Eisteddfod – Potchefstroom Gimnasium Skitter

Noordwes Eisteddfod. Baie geluk aan die leerders van Potchefstroom Gimnasium wat deel is van Gimmies se eerste Eisteddfod-span. Gimmie-Kunste het agt-en-veertig items vir die Noordwes Eisteddfod uitdunne van die Allegretto…

Fietsry – BVHS fietsryers neem deel aan die FSSC XCO rondte

Fietsry – Bethlehem Voortrekker Hoërskool se fietsry span het die afgelope naweek aan die FSSC XCO rondte deelgeneem. Dit is een van die 2022 wedrenne wat gehou is in die…

Sentrale Skole Reeks Finaal – Hoërskool Witteberg presteer

Sentrale Skole Reeks Finaal. Hoërskool Witteberg van Bethlehem is baie trots op hul Rugby-, Netbal- en hokkie spanne met hul prestasies tydens die Sentrale Skole Reeks Finaal. Die Sentrale Skole…

JF Hokkie – Hoërskool Jim Fouché wen twee ligas

JF Hokkie. Die meisies van die o/18 Dogters hokkiespan van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het omtrent die afgelope hokkie seisoen gewys wat in JF se dogters hokkie steek. Die…

Landloop – BVHS atlete kwalifiseer vir die Vrystaatbyeenkoms

Landloop – Mieke-Louise en Carise van Rooyen van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het deelgeneem aan die Oos-Vrystaat Landloop. Hulle het op 29 Julie 2022 aan die Oos-Vrystaat landloop byeenkoms by Caritas…

Presidentskiet 2022 BVHS – Suzaan Meintjies kwalifiseer

Presidentskiet 2022. Suzaan Meintjies is ‘n leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Sy het gekwalifiseer om aan die SA Jagters se Nasionale Presidentskiet 2022 deel te neem op 20 Augustus!  Meer…

Talent Africa Regional – Pieter Breedt van Primêre Skool Naudeville presteer

Talent Africa Regional. Pieter Breedt het op 23 Julie aan Talent Africa, Regional “Performing Arts” deelgeneem met sang. Pieter het deurgedring na die nasionale ope waar hy ‘n  “high” Silver en…

Landloop Liga 6 – Hoërskool Aliwal-Noord atlete presteer

Landloop Liga 6. Die Landloop atlete van Hoërskool Aliwal-Noord het Vrydag, 29 Julie, aan die Landloop Liga 6 deelgeneem. Die landloop het in Bloemfontein plaasgevind. Aliwal se atlete het baie…

Nasionale Interskole Redenaarsliga – Liam Lloyd Doman skitter

Nasionale Interskole Redenaarsliga. Liam Lloyd Doman, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het aan die Nasionale Interskole Redenaarsliga deelgeneem. Liam het ‘n persentasie van 95% behaal. Voorwaar ‘n indrukwekkende prestasie! Meer…

SANESA FINALS – Primêre Skool Naudeville leerders presteer

SANESA Finals. Karlien van Jaarsveld, Mia Best en Ava Adendorff van Primêre Skool Naudeville, Welkom, Het aan die SANESA finals deelgeneem. Die kompetisie het op 30 Julie by Kimberley Equestrian…

Soccer – Aliwal North High School vs Cathcart High School

Soccer. Aliwal North High School’s soccer gents showed their mettle last weekend against Cathcart High School. Cathcart dominated from the start and scored a goal in the opening minutes of…

Netball – Aliwal North High School vs Cathcart High School

Netball. Aliwal North High School played netball against Cathcart High School. Saturday, 30 July, was a day filled with excitement and ups and downs on the netball court. Good sportsmanship…

AFS KL-YES Scholarship Story – Pooja Chunnilall is ‘all-rounder’ learner

AFS KL-YES Scholarship Story. Pooja Chunnilall, learner from Curro Aurora in Randburg, is a real ‘all-rounder’ kind of learner. Pooja actively participates in as many activities at school all while…

Rugby – Results of Aliwal High School v/s Cathcart High School

Rugby – Aliwal North High School played rugby against Cathcart High School. It took place on 30 July. U/14 Rugby team results: The score was 22-22. Tries: Penalty try: Siya…

VKB Uitnodigingspan – Xander Fourie in span na Ierland

VKB Uitnodigingspan. Xander Fourie is ‘n leerder van Primêre Skool Jordania in Bethlehem. Hy was ‘n lid van die Griffons o/13 rugbyspan wat gedurende die afgelope vakansie aan die VKB…

Rugby – Paul Roos Gimnasium vs Hoër Landbouskool Oakdale

Rugby. Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch het met hul rugby spanne op 31 Julie teen Hoër Landbouskool Oakdale kragte gemeet. Die rugby dag het op Oakdale se plaas in Riversdal…

Skiet – Alie blink uit in Jaggeweerskiet (SA Sport en Jag Federasie)

Skiet – Robert Orrock van Hoërskool Aliwal-Noord het gekwalifiseer vir die Vrystaat Sport en Jag skiet span. Hy gaan dus die Vrystaat verteenwoordig in Johannesburg van 4 – 6 Augustus…

Marlow Rugby – Hoër Landbouskool vs Pearson High School

Marlow Rugby. Hoër Landbouskool Marlow rugby het Saterdag, 30 Julie, met nege rugbyspanne teen Hoërskool Pearson van Summerstrand, Gqeberha, gespeel. Die wedstryde het in Gqeberha plaasgevind. Die Wolramme het in…

Prysskiet 5 – Skuts van Alies het Buffel-naam hoog gehou

Prysskiet 5 – Hoërskool Aliwal-Noord se skuts het die afgelope naweek aan Prysskiet 5 by Hoërskool Sentraal in Bloemfontein gaan deelneem.  Die skuts het die Buffel-naam hoog gehou en hulle…

Wetenskap Expo – Hoërskool Punt leerders presteer

Wetenskap Expo. Drie leerders van Hoërskool Punt in Mosselbaai het deelgeneem aan die Wetenskap Expo van die Eden Sentrale Karoo Streekskompetisie. Die streekkompetisie is van Eskom Expo vir jong wetenskaplikes.…

Derick Visser – Curro Durbanville Primary’s new head

Derick Visser. The JSE-listed independent school group, Curro Holdings, is delighted to announce the appointment of Derick Visser as the new Head of their Durbanville Primary School. Mr. Visser holds…

Skiet – Hoërskool Aliwal Noord se skuts haal semi-finaal

Skiet – Hoërskool Aliwal-Noord se skuts het deurgedring na die semi-finaal. Die semi-finaal sal gehou word op 12 en 13 Augustus by Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein. Die volgende leerders het…

SANSSU Prysskiet – Hoërskool Bothaville presteer by kompetisie

SANSSU Prysskiet. Hoërskool Bothaville is trots op hul skuts, Mia van der Walt, Cilliers van der Merwe en Juanica Pretorius. Hulle het die afgelope naweek hul goed van hul taak…

Hockey Finals – Eunice Girls’ High School vs Hoër Meisieskool Oranje

Hockey Finals. Eunice High School for Girls will be competing against Hoër Meisieskool Oranje today, 2 August at 16:00 at Eunice’s Hockey Astro. Come and support the girls!

Boogskiet – Hoërskool Bellville spog met vier WP-skutte

Boogskiet. Vier leerders van Hoërskool Bellville Adeshka Groenewald, Danelle van der Merwe, Daniël Swaak en Ruben Jansen van Rensburg het die afgelope Saterdag aan die provinsiale kompetisie by PHA deelgeneem.…

Wesgrow Finale – Hoërskool Fichardtpark eindig vyfde

Wesgrow Finale. Hoërskool Fichardtpark het vyfde uit agt skole geëindig tydens die Wesgrow finale. Hiermee ‘n paar van die uitslae: Dogterhokkie 0/16A verloor 0-1 vs Bethlehem Voortrekker Hoërskool 2de span…

Wesgrow Finale Netbal – Sentraal wen Sentrale Skole Sportreeks 2022!

Wesgrow Finale Netbal. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se netbal het die Wesgrow-finale netbal gewen! Die netbal spanne se uitslae was as volg: 14A Hoërskool Sentraal vs Hoërskool Goudveld 19-10. Finaal eindig…

Tennis – Primêre Skool Naudeville leerders gekies vir Noord-Vrystaat tennisspan

Tennis – Primêre Skool Naudeville leerders is gekies vir Noord-Vrystaat tennis span. Die tennis spelers het op 30 Julie aan ‘n tennis toernooi deelgeneem. Die A-spanne het in Bethlehem gespeel…

Wesgrow Finale Hokkie – Hoërskool Sentraal spanne presteer

Wesgrow Finale Hokkie. Tydens die Wesgrow-finale hokkie het Hoërskool Sentraal se hokkiespanne as volg presteer: O.14A-dogters teen Hoërskool Jim Fouché: wen in ‘shootouts’ met 2-1. Eindig derde o.14A-seuns teen Hoërskool…

Curro teacher bag PhD – Curro Heritage House, PHD in IT

Curro teacher bag PhD. Learners at Curro Heritage House in Morningside, Durban are getting used to having a doctor in the classroom. Their teacher, Caitlin Sam, graduated with a PhD…

Akademie – Hoërskool Ermelo se top presteerders aangewys

Akademie. “Education is the passport to the future, for tomorrow belongs to those who prepare for it today.” EHS het die top tien akademie presteerders van elke graad aangewys. Dit…

Kultuur – Erries kleur gemoedere in met musiek en toneelspel

Kultuur – Hoërskool Ermelo se kultuur liefhebbers het op Donderdag, 28 Julie hul eerste kultuuraand gehou. Dit was ’n toonbeeld van die sukses wat EHS op kulturele gebied geniet. Die…

KZN Debating Championships – St Mary’s DSG Kloof learners excel

KZN Debating Championships. St Mary’s DSG, Kloof is proud of Nqobile Makhanya, Grade 9 and Amy Lamplough, Grade 11. Nqobile and Amy participated in the recent KZN Debating Championships. Nqobile…

Science – Hilton College’ Ben Kok at NASA in Houston, USA

Hilton College Science. Hilton College, Midlands Kwazulu Natal, is super proud of their science pupil Ben Kok, Grade 11. Ben is at NASA, in Houston, USA, representing South Africa at…

Ruiterkuns – Augsburg se ruiters presteer by Lutzville skou

Ruiterkuns. Elmonè Slabber, Juan van Zyl en Adriaana van Niekerk van Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam het baie goed presteer in ruiterkuns by die Lutzville skou. Elmonè Slabber het in die…

Grease Dans – Hoërskool Ermelo kuier lekker met Grease dans

Grease Dans. “You’re the one that I want” en “Grease lightning” het die dansbaan laat lewe toe die Erries op Woensdagaand 27 Julie “Summer nights” in die winter kon vier…

Msukaligwa 1 skaak uitspele – Hoërskool Ermelo vaar goed

Msukaligwa 1 skaak uitspele. Hoërskool Ermelo se skaakspanne aan die Msukaligwa 1-uitspele te Ligbron deelgeneem. Die o.15-span van Hoërskool Ermelo het 1-5 teen Ligbron se o.15A-span verloor, maar 4-2 teen…

Koshuisleiers – Primêre Skool Jordania koshuisleiers aangewys

Koshuisleiers. Primêre Skool Jordania van Bethlehem het hul Koshuisleiers vir 2022 aangewys. Die leiers is: Jan Bosman, Judie Uys, Wian Nell, Carli Uÿs, Janique van der Merwe. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…

Chef of the year – Welkom Gymnasium learners perform

Chef of the year. Welkom Gymnasium is very proud to Mrs Helené Rossouw and the Gimmie finalists at the chef of the year competition! The Gimmies received the following prizes…

Hoofleiers vir 2022 – Primêre Skool Jordania kies hoofleiers

Hoofleiers vir 2022. Primêre Skool Jordania van Bethlehem, het hul hoofleiers vir 2022 verkies is, bekend gemaak. Die hoofleiers is Ané Joubert – onderhoofdogter; Kara du Toit, – hoofdogter; Francois…

Founder’s Day Dash – St Charles College turns 147 years old

Founder’s Day Dash. On Friday morning, St Charles College, from our Pre-Primary School through to Matric, gathered in the Samukele Khumalo Arena for an assembly before the annual running of…