ANHS Land Service. On Wednesday, 27 July, the ANHS Land Service members were challenged to create an entire outfit made from waste material. As always they did not disappoint. They were also challenged to create a new slogan for recycling and waste management.
The creativity of the learners exceeded all expectations, from the “Robot Man” to “KFC Couture”.
Mev. Sumara Snyman, voorsitter van Oos-Kaap Landsdiens, het die middag saam met die Alies geniet. Sy het saam met die onderwysers die uitrustings beoordeel. Die Landsdieners het nie net uitstekende uitrustings gemaak nie. Hulle het ook besef hoe lank verskillende materiale neem om natuurlik te ontbind. Hulle is nou gemotiveerd om ‘n verskil te maak sodat ons die wêreld kan bewaar!
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
Photos supplied