)
Hoërskool Cradock muurbal

Wat op die oog af ‘n titaniese stryd tussen die muurbalspanne van Hoërskool Cradock en Gill College van

Hoërskool Punt Wes-Kaap Netbal

Vier van Hoërskool Punt se netbaldogters is in die onderskeie Wes-Kaap spanne ingesluit. Antorien Alberts (o/14), Winona Huisamen (o/17),  Shani Pick (o/14) en Carmel Treurnicht (o/16).   Foto aangeheg: agter:    …

Hoërskool Punt Eden Kushengel

Hoërskool Punt van Mosselbaai is baie trots op hul leerders wat tydens die Eden Kushengel se prysuitdeling toekennings ontvang het.   Luan Els – Hooked for Life afdeling – 3de…

Errie gekies vir Suid-Afrikaanse Polo Crosse-span

Rikus Cilliers, graad 11-leerder van Hoërskool Ermelo, is na ‘n reeks proewe verkies tot die o/19-Suid Afrikaanse

St Andrew’s School for Girls dancer represent Kinema Studio

Victoria-Anne Robinson-Monteiro, a grade 1 pupil at St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, was chosen to

EHS Netbal B-spanne neem deel aan B-liga streekskampioenskappe

Op Saterdag, 19 Mei 2018, het Hoërskool Ermelo te Hoërskool Standerton aan die B-liga Streekskampioenskappe

Errie-ruiters presteer weer op perd se rug!

Tydens die naweek van 18-19 Mei 2018 het die ruiters van Hoërskool Ermelo weereens presteer by die SANESA

Erries bedank Fresh Stop Ermelo-borg

Hoërskool Ermelo bedank Dr. Mohamed Ahmed Essa en Mnr. Cassim Mahomed van Fresh Stop Ermelo vir hul

Hoërskool Ermelo Wintersport oorheers teen Hoogenhout

Op Saterdag 19 Mei 2018 het die Erries te staan gekom teen Hoërskool Hoogenhout van Bethal in die jaarlikse FNB

Hoërskool Ermelo rugbyseuns gekies vir Mpumalangaspanne

Die afgelope paar weke was die Erries besig met proewe vir Mpumangaspanne en na die finale proewe plaasgevind

Hoërskool Ermelo-gholf presteer

Die Erries A-Gholfspan het die afgelope week aan die Junior Mpumalanga Kampioenskappe in Middelburg

Hoërskool Velddrif bedank Overberg Agri vir hulle skenking

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Baie dankie aan Overberg Agri vir die skenk van die eerste netbal- en rugbyspanne se pragtige sakke… [/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.73″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” fullwidth=”off” db_image_max_width_tablet=”51″…

Glenwood High Rugby v/s Hoërskool Monument

Glenwood High School from Durban travelled up north last weekend with their 1st XV Rugby Team to lock horns

Ligbron sportspanne hou die Liggies se naam hoog

Die rugby en hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het Saterdag, 19 Mei 2018, in Witrivier

Nelspruit Laerskool Rugby- en Netbaluitslae

Die Rugby-uitslae teen Witrivier op 17/05/2018 @ Witrivier was as volg:

Uppie-leerder vaar goed by Shotokan SA Karate Kampioenskappe

Francois Gagiano van Hoërskool Upington,het tydens die Shotokan SA Karate Kampioenskappe die afgelope naweek in Pretoria, baie goed gevaar. By die individuele deelname het hy ‘n goue medalje vir sy…

Borg vir Kwaggas se muurbalspanne

Hoërskool Outeniqua se eerste seuns- en dogtersmuurbalspan, word vanjaar vir die tweede agtereenvolgende jaar deur Mnr Louis Terblanche van R&S Communications geborg. Hier verskyn die spelers trots saam met hul…

Ligbron seuns-hokkiespanne wen liga-wedstryde oortuigend

Die seuns-hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het die afgelope week onderskeidelik

Borg vir Kwaggas se muurbalspanne

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Hoërskool Outeniqua se eerste seuns- en dogtersmuurbalspan, word vanjaar vir die tweede agtereenvolgende jaar deur Mnr Louis Terblanche van R&S Communications geborg. Hier…

Hoërskool Punt – gholf

Baie geluk aan Ian Pautz van Hoërskool Punt in Mosselbaai en Mnr. Gustav Steinhobel (spanbestuurder) wat in die Suid-Kaap gholfspan ingesluit is. Hierdie spanne (o/15, o/17 en o/19) sal in…

Hoërskool Outeniqua leerder gekies vir o/18 SA Netbal Toerspan na Australië

Michelle Groves, ‘n matriek leerder van Hoërskool Outeniqua in George en tans Outeniqua se 1ste netbalspan senter, is oppad Australië toe. Michelle verteenwoordig die o/18 SA netbalspan. Die span vertrek…

Hoërskool Bastion atlete neem deel aan aflos-byeenkoms

Hoërskool Bastion van Krugersdorp het deelgeneem aan ‘n aflos byeenkoms by Hoërskool Menlopark van

Liggie-skaakspelers maak hul skuif na Mpumalanga-uitdunne

Die Gert Sibande individuele skaakproewe het op Saterdag, 19 Mei 2018, in Ligbron Akademie vir Tegnologie se

Liggies opgeneem in Mpumalanga hokkiespanne

Baie geluk aan die vyf hokkiespelers van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, wat in die onderskeie

Paul Roos 1ste tennisspan wen Kearsney Tennis Festival

Die 1ste tennis span van Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch, het die afgelope naweek die Kearsney Tennis

Paul Roos Gimnasium rugby-verslag

Die 1ste XV kragmeting tussen Paul Roos Gimnasiumvan Stellenbosch en Hoër Jongenskool Paarl het weereens

Affies in netbal naelbyt-einstryd teen Oranje

Foto bo: Affies se hoofdoel Tayla Loock het kalm gebly onder groot druk in die doel sirkel Tersea Theunissen het

Bernice van Hoërskool Outeniqua maak Kwagga Tennis trots

Baie geluk aan Bernice Bezuidenhout van Hoërskool Outeniqua in George, wat deur Tennis SA gekies is vir die SA Hoërskole Span. Bernice gaan in die O/19 ouderdomsgroep deelneem. Die span…

Hoërskool Langenhoven deur na Eden netbalproewe

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die Hessequa-netbalproewe het op Dinsdag, 17 April, op Hoërskool Langenhoven in Riversdal se bane plaasgevind. Daar is 19 o/16, o/17 en o/18 Dasse-netbalspelers…

Hoërskool Langenhoven tennisspeler in Eden-span

Christel Jooste, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is een van ses leerders van die Eden-span wat gekies is om vanaf 26 April – 2 Mei 2018 aan…

St Andrew’s Girls selected for SA Junior National Rowing Squad

Congratulations to Cara Nel and Emily Pollock, grade 12 pupils from St Andrew’s School for Girls in Bedfordview,

Hoërskool Langenhoven skuts presteer

Vyf van Hoërskool Langenhoven van Riversdal se skuts het op Dinsdag, 1 Mei aan die SAARA Eden-kompetisie deelgeneem en mooi presteer. Die skuts het die volgende prestasies behaal: Johanné van…

Hoërskool Langenhoven ruiters presteer

Mariechen Goedhals, ‘n graad 10-leerder en Carla Conradie, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het puik presteer tydens die Suid-Afrikaanse Saalperdkampioenskappe te Bloemfontein, wat vanaf 2 – 5…

Groot eer vir atleet van Hoërskool Langenhoven

Marlé van Wyk, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is gekies om die Protea-span vir fisies gestremde leerders te verteenwoordig. Sy sal in Desember aan ‘n internasionale byeenkoms…

Hoërskool Langenhoven se 1ste rugbyspan presteer

Hoërskool Langenhoven se eerste rugbyspan het op Saterdag, 14 Mei, teen die baie sterk span van Montagu ‘n puik dag beleef met die eindtelling 13-13 gelykop. Die Dasse kon selfs…

Leerder van Hoërskool Langenhoven presteer in “hip hop”

Melissa Odendaal, ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Langenhoven en talentvolle danser, het haar “hop hop” tegniese kampioenskappe met ‘n silwermedalje geslaag. Die Dasse is trots op jou, Melissa!

Borg vir Hoërskool Langenhoven se gholfspan

Hoërskool Langenhoven in Riversdal,se gholfspan is baie dankbaar en spog met pragtige hempies wat deur Rola Ford Riversdal geborg is. Op die foto verskyn agter, van links: Elkie van Wyk,…

St Charles College Prep 1st XV Rugby

The St Charles College, Pietermaritzburg, Prep 1st XV enjoyed a successful day of rugby against the Clifton

Rugbyspelers van Laerskool Outeniqua neem deel aan SWD Driehoekige Rugby

Baie geluk aan die volgende seuns van Laerskool Outeniqua wat aan die SWD rugby Driehoekige  in Worcester, gaan deelneem.  Die finale Cravenweekspan en SWD XV-tal word na afloop van hierdie…

Netbalspelers van Laerskool Outeniqua na Wes-Kaapproewe

Laerskool Outeniqua in George is baie trots op die leerders wat die Eden-netbalspanne vir 0/12 en 0/13 gemaak het en gekies is om aan die Wes-Kaapproewe in Hermanus deel te…

Rugbyspelers van Hoërskool Punt opgeneem in SWD-spanne

Baie geluk aan die volgende rugbyspelers van Hoërskool Punt in Mosselbaai wat in die onderskeie SWD-spanne opgeneem is: Joshua Hermanus Sydney Volkwyn Jan-Hendrik Marx Ajay Mondo Lwazi Mpato Fagan Terblanche…

Laerskool Outeniqua skaakspelers ingesluit in Edenspan

Dié skaakspelers van Laerskool Outeniqua in George is ingesluit in die Edenspan wat 19-20 Mei 2018 aan die Wes-Kaap Individuele Skaakkampioenskappe in Kleinmond gaan deelneem. Hierdie spelers gaan te staan…

Kwaggas se Skopboks Sterre

Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Outeniqua in George wat aan die 2018 Suid-Afrikaanse Nasionale Skopboks Kampioenskappe deelgeneem het. Hulle het by die geleentheid Eden kleure verwerf. Kwaggas…

Hoërskool Outeniqua tennisspelers opgeneem in Edenspan

Baie geluk aan die Kwaggas van George wat opgeneem is in die Tennis EDENSPAN en wat deelgeneem het aan die Interprovinsiale Tenniskampioenskappe in Pretoria. Die toernooi het plaasgevind vanaf 26…

Hoërskool Outeniqua leerder opgeneem in SA Skopboks span

Luan Venter van Hoërskool Outeniqua in George het op 14 April in Ontario, Kanada, deelgeneem aan ‘n Internasionale toets teen Kanada. Hiermee het Luan amptelik Protea kleure verwerf as verteenwoordiger…

SSL LIVE STREAMING – Monument 1st XV vs Glenwood 1st XV, 19 May 2018

Monument 1st XV vs Glenwood 1st XV.    SSL Live Streaming:  19 May 2018 at 13:30.  Please click on the

Hoërskool Robertson netbal

Emma Du Preez (Links) en Linry Johnson (Regs) van Hoërskool Robertson  is deur na die finale rondte na die

St Andrew’s School for Girls – Artistic Gymnastics

St Andrew’s School for Girls pupil received Eastern Gauteng Colours for Artistic Gymnastics.

CHS hokkie lewer goeie uitslae teen De Aar

Op Saterdag 12 Mei 2018 het die dogters-hokkiespanne van Hoërskool Cradock kragte gemeet teen dié van

Kwagga ingesluit by Griekwaspan

Ilana Steenkamp (op die foto bo:), netbalspeler van Hoërskool Cradock, is onlangs ingesluit in die o/18-