)
Hoërskool Cradock netbal klop De Aar

CHS het op Saterdag, 12 Mei 2018 na De Aar gereis vir ‘n netbal-wedstryd.  

St John’s D.S.G. has new Hybrid astro turf

St John’s D.S.G. in Pietermaritzburg has completed the installation of their much-anticipated

EHS-Seuns speel goeie hokkie!

Die Eerste-seunshokkiespan van Hoërskool Ermelo het op Woensdag, 9 Mei 2018 ‘n ligawedstryd in

Erries presteer in gholf te Piet Retief

Op Vrydag 11 Mei 2018 het Hoërskool Ermelo se gholfspanne aan die eerste rondte van die Gert Sibande

Errie-skuts skiet goed

Die naweek van 11 en 12 Mei 2018 het die skuts van Hoërskool Ermelo aan die vierde prysskiet vir die jaar

Ligbron sportspanne lewer puik vertoning op sportveld

Die A- rugbyspanne en die hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het Saterdag,

Ligbron seunshokkie staan hul man

Die 1ste-, o/16A- en o/16B seuns hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het

Ligbron Akademie vir Tegnologie – munisipale skaakproewe

Dertien Liggies deur na eerste rondte van munisipale skaakproewe

Hoërskool Punt-muurbal vs Oakdale

Die muurbalspanne van Hoërskool Punt in Mosselbaai het op 9 Mei 2018 teen die spanne van Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal te staan gekom Die A-liga span wen Oakdale 8-4…

St Andrew’s School for Girls netball

St Andrew’s School for Girls pupils Thandolwethu Makhaza, grade 9 (photo on top) , and Chabu Kambafwile,

Hoërskool Punt neem deel aan WP-Netbalproewe

20 Punt-netbalspeelsters van Hoërskool Punt in Mosselbaai is gekies om eerskomende Vrydag en Saterdag aan die WP-Netbalproewe in Hermanus deelneem. Ons netbal-trots wat eerskomende naweek in Hermanus aan die WP-netbalproewe…

St Charles College 1st XV vs Clifton

St Charles College hosted Clifton for a full derby rugby day from U9 – U19 on Saturday. Over 40 fixtures were

Hoërskool Robertson netbalspelers na die 1ste rondte van Wes-Kaapproewe

Emma Du Preez (Regs op foto bo), Ro-Ann Fortuin (Middel op foto bo) en Linry Johnson (Links op foto bo) van

Hokkiespeler van Hoërskool Robertson in Boland o/16 Regional Span

Chad Calvert van Hoërskool Robertson is gekies vir die Boland 0/16 Regional Span.  Hulle toernooi vind

WPS netbalspelers na 1ste rondte van Wes-Kaap Netbalproewe

Nege meisies van die Primêre Skool Worcester het deurgedring na die eerste rondte van die Wes-Kaap

Leerder na “Commonwealth Chess Championships 2018” in Indië

Primêre Skool Worcester wil net baie geluk sê aan Sean Neethling (Gr.2). Hy is uitgenooi om te gaan deelneem

Primêre Skool Worcester hokkiespelers

Primêre Skool Worcester hokkiespelers gekies vir Boland IPT en Noord-Boland span.

Easterns Junior Club Cricket Association – Hans Moore Learners selected

Several learners from Hans Moore High School in Benoni were selected for Easterns Junior Club Cricket

Treverton Umgungunglovu Hockey

Ten of Treverton Prep’s hockey players, 5 boys and 5 girls, played in the Umgungunglovu Hockey Trials over the

FNB Classic Clash: Treverton vs Weston

On Wednesday the 9th May 2018, the Treverton 1st XV travelled to Weston for our annual rugby fixture. The game

Hoërskool Upington ruiters presteer by SA Nasionale Saalperd Kampioenskappe

Inge Wessels, Jessi Wessels en Toanita Strauss het onlangs deelgeneem aan die SA Nasionale Saalperd Kampioenskappe wat in Bloemfontein plaasgevind het vanaf 23 tot 28 April. Die Uppies het hulle…

Uppies speel skaak

Juan Swanepoel, Rian Mostert en Andries Engelbrecht van Hoërskool Upington het van 4-5 Mei deelgeneem aan die Interstreek skaakkampioenskaptoernooi in Kimberley. Juan het in die onder 18 A-span gespeel en…

Hoërskool Bastion se 1ste rugbyspan wen Hoërskool Dinamika

Hoërskool Bastion van Krugersdorp is baie trots op hul 1ste rugbyspan wat

Laerskool Outeniqua netbalspelers opgeneem in Interstreekspan

Laerskool Outeniqua in George is trots op die volgende dogters wat die Interstreekspan (George/Knysna/Plett) vir 0/11; 0/12 en 0/13 onderskeidelik gemaak het. Agter: Abigail Olivier, Carla Krüger, Zetho Shoto Middel:…

Laerskool Outeniqua rugbyspelers neem deel aan SWD-proewe

Laerskool Outeniqua in George is baie trots op hulle rugbymanne wat die George 0/13-streekspan by die eerste rondte SWD-proewe verteenwoordig het. Agter v.l.n.r. Wihann Cloete, Jodi Prins, Lee-Mar Pedro, Laurenze…

Outeniqua Primary School cyclers performed well in races

Well done to the following learners from Outeniqua Primary School in George who did well at cycling races over the week-end: l.t.r. Anya du Plessis (completed XLO Madibaz 3rd  girls,…

Laerskool Outeniqua muurbalspelers vaar goed tydens SA Plattelandtoernooi

Baie geluk aan die volgende 3 muurbalspelers van Laerskool Outeniqua in George, wat uitstekend gevaar het tydens die SA Plattelandtoernooi in Bloemfontein. Ian de Jager, Tiané Goosen en Aiden le…

PROVINSIALE UPPIE HOKKIESPELERS

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] PROVINSIALE UPPIE HOKKIESPELERS Na afloop van die verskeie provinsiale hokkieproewe, gehou te Kimberley, is die volgende leerders van Hoërskool Upington onderskeidelik opgeneem in hul verskeie…

Laerskool Mooirivier rugbyspelers in Noordwes-oefengroepe

Rugbyspelers van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom wat gekies vir die o/12-Luiperd-oefengroep:

Laerskool Mooirivier netbalspelers gekies vir Noordwesspanne

Christi-Mari Coetzee (links)  en Alexia Delicado (regs) van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom is gekies vir die

Glenwood High School swimmers qualified for the Youth Olympics

The 2018 Summer Youth Olympic Games, officially known as the III Summer Youth Olympic Games, and commonly

Tennisspeler van CHS neem deel aan Interprovinsiale toernooi

Terwyl die meeste van ons die afgelope langnaweek gebruik het om te ontspan saam met familie en vriende en die

CHS Rugby Toer na Oudtshoorn

Hoërskool Cradock se eerste rugbyspan het van 27-30 April 2018 ‘n toer onderneem na Oudtshoorn, waar hulle

CHS o/15 rugby vaar goed tydens Toernooi

Hoërskool Cradock se o/15-rugbyspan het Donderdag 26 April 2018 aan Queens College se rugbytoernooi

Hoërskool Cradock netbal te sterk vir Tarkastad

Vyf netbalspanne van CHS het Saterdag, 5 Mei 2018 , op hul tuisbaan teen Tarkastad kragte gemeet. CHS was in al

CHS NETBAL KLOP BURGERSDORP

Vyf netbalspanne van Hoërskool Cradock het Dinsdag, 24 Mei 2018 na Burgersdorp gereis om teen Burgersdorp

Hoërskool Punt Netbal

Hoërskool Punt van Mosselbaai se B- en C-spanne het die afgelope naweek aan die Heidelberg netbaltoernooi deelgeneem met die volgende resultate: 0/15 wen 2 en verloor 1. 0/17 wen 1…

Swimmer of St Andrew’s School for Girls shine

Swimmer of St Andrew’s School for Girls shine at SA Senior National Swimming Championships

Liggie-netbal vs Piet Retief

Die B-spanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het op Saterdag, 5 Mei, hul ligawedstryde teen

Ligbron Hokkiespanne behaal gemengde welslae

Dit was ‘n besige week vir die hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo met die dogters-

Glenwood High School Lifesaving: KZN Nippers

Nino Krugel (Grade 9) participated in the inter-provincial Nippers competition from 4 – 6 May 2018 at Kingspark

Glenwood High School beat Affies in thriller rugby match

Glenwood extended their unbeaten run by beating Affies 37-34 in a nine-try thriller in Pretoria on

Prep Inter House Cross Country at St Charles College

Earlier this week, the boys in the Senior Primary participated in their annual Inter House Cross Country.

St Charles College Shining Beyond our Borders

At the 2017 PMB High Schools’ FA Cup, an U19 team was selected to represent the PMB High Schools Football

KZN Midlands Rugby players selected in the Preparatory School

Congratulations to the following boys from our Preparatory School who have been selected for KZN Midlands

Hoërskool Upington se 1ste Netbalspan speel prag-netbal op Sun City

Uppies se 1ste netbalspan het vanaf 27 – 30 April aan die Sun City toernooi deelgeneem. Hulle het 10 wedstryde gespeel en 7 van hierdie wedstryde gewen. Hulle het teen…

Liggies eindig as naaswenners van Superreeks

Die sportspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Donderdag, 26 April 2018, by Hoërskool

Laerskool Outeniqua se 0/13A-meisies hokkiespan

Vanaf 27 April tot 1 Mei het Laerskool Outeniqua se 0/13A-meisies hokkiespan aan die Hess-toernooi deelgeneem.  Hul speel puik hokkie en eindig as wenners vie die Hess-toernooi. Agter: Abigail Olivier,…

Die 0/13A-rugbyspan an Laerskool Outeniqua

Die 0/13A-rugbyspan an Laerskool Outeniqua het 26-30 April aan die Wildeklawer-toernooi in Kimberley deelgeneem. Voor: Dewald Jonck, André du Preez ( Spanbestuurder), Laurenze Lamini, Charl Kitching (Afrigter), Sphe Nzama, Herman…