)

Ligbron Akademie vir Tegnologie – munisipale skaakproewe

Dertien Liggies deur na eerste rondte van munisipale skaakproewe

22 Leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het Maandag, 7 Mei 2018, deelgeneem aan die munisipale proewe. Liggies is trots om te noem dat daar 13 Liggies deurdring na die volgende rondte. Die 13 Liggies wat deurdring het, is: Nelson Mulumba, Shraddha Agre, Kemaine Venter, Reagan Botha, Bongumuse Phakati, John Peter Krause, Huzefa Patel, Tamryn Archer, Sonica Marcus, Zethu Nkosi, Zanele Nkosi, Karen Kumbula en Angela Mdbele. Die volgende rondte sal op Saterdag, 19 Mei 2018 plaasvind. Baie sterkte aan al die Liggies.

Foto bo:

Die eerste rondte van die Munisipale skaakproewe waar 13 Liggies daarin slaag om deur te dring na die volgende rondte. Hier is van die Liggie-skaakspelers in aksie.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal