St Andrew’s School for Girls Dancing News
 Hannah Paget, a grade 6 pupil from St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, participated in the Dance Star
Paul Roos Gimnasium Rugby teen Oakdale
Die PRG, Stellenbosch, se 1ste XV het voor die wedstryd geweet dat dit ‘n groot uitdaging teen Oakdale op die
Vereeniging Gimnasium o/19 Netbal Sedibeng Ligawenners
Vereeniging Gimnasium se o/19A netbal dogters is die Sedibeng Ligawenners.
Hoërskool Punt rugby v/s George High School
Hoërskool Punt van Mosselbaai se rugbyspanne het op 2 Junie in Mosselbaai teen die spanne van George High School te staan gekom: Die uitslae was as volg: o/14 wen 29-14…
Glenwood High School Coca-Cola South African U/19 Cricket squad
Thamsanqa Kumalo (KwaZulu-Natal Dolphins), currently in Grade 12 at Glenwood High School in Durban, has
St Andrew’s School for Girls swimming
St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, pupils Jenna Pearse, Kerryn Herbst and Hannah Robertson have been
Hoërskool Nelspruit leerderpresteer in padfietswedren
Sias Joubert van Hoërskool Nelspruit het Sondag 6 Mei aan die 100 Cycle Challenge in Germiston deelgeneem.
Hoërskool Nelspruit Provinsiale spelers in hokkie, rugby en netbal
Verskeie hokkie-, rugby en netbalspelers van Hoërskool Nelspruit het onlangs verskeie provinsiale spanne
Hoërskool Punt skaak
Tertia Volschenk (links) van Hoërskool Punt in Mosselbaai, is in die SWD o/16 dogters skaakspan opgeneem en Bianca Combrinck (regs) in die SWD o/20 ope-span wat aan die SAJCC (South…
Erries laat gholfballe val op regte plekke
Hoërskool Ermelo se gholfspelers het op Vrydag 25 Mei 2018 aan die derde rondte van die Gert Sibande-
Hoërskool Punt netbal
Hoërskool Punt in Mosselbaai is trots op die Punt-dogters wat in die onderskeie SWD-netbalspanne ingesluit is:o/14: Jandri Snyders, Megan Minnies, Tamlyn Bernardo en Annika Beukes o/15: Chante Marais, Jayde Herman, Lee-Shen…
Laerskool Outeniqua Inter-distrikte Netbaltoernooi
Baie geluk aan hierdie drie dogters van Laerskool Outeniqua in George wat gekies is om Eden by die Inter-Distrikte Netbaltoernooi te Wellington te verteenwoordig vanaf 12 tot 14 Julie. Laerskool…
Laerskool Outeniqua netbal
Laerskool Outeniqua van George is baie trots op die o/12 netbalspan wat deurgedring het om Saterdag aan die Wes-Kaap Top Skole toernooi te Riversdal deel te neem. Voor: Mia Buxmann,…
Errie-seunshokkie presteer tydens Bokkie-proewe
Op Vrydag 1 Mei 2018 het Hoërskool Ermelo se seunshokkie op hul tuisveld deelgeneem aan die proewe vir die
Junior Colours awarded at St Andrew’s School for Girls
Junior colours at St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, is the highest junior award that is awarded to girls
EHS-leerders hou Erries se naam hoog by karate
Op Vrydag en Saterdag 25 en 26 Mei 2018 het leerders van Hoërskool Ermelo deelgeneem aan die JKA Suid-
Hoërskool Ermelo vaar goed in Liga
Die afgelope week was die Erries hard aan die speel op die veld en die baan met liga- en vriendskaplike-
Hoër Jongenskool-gholfspan
Hoër Jongenskool in die Paarl se gholfspelers het onlangs die Sentraal-Boland-Somerligakompetisie by die
Drie atlete van Liggies kwalifiseer vir Mpumalanga kleure
Drie van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se atlete het Mpumalanga kleure verwerf en kwalifiseer om
Twee atlete van Affies in SA-span
Twee atlete van Afrikaanse Hoër Meisieskool, Zeney van der Walt en Nicola Gibbons is ingesluit in die SA-span
SSL LIVE STREAMING – Monument 1st XV vs Glenwood 1st XV, 19 May 2018
Monument 1st XV vs Glenwood 1st XV.  SSL Live Streaming: 19 May 2018 at 13:30. Please click on the link below: https://www.youtube.com/watch?v=Sxh5DXZf98c
Hoërskool Robertson Netbal
Hoërskool Robertson is baie trots op Linry Johnson (Regs) en Emma Du Preez (Links) wat opgeneem is in die Wes-
Hoërskool Robertson Biathle
Baie geluk aan Jean-Mari Terblanche, Ameli Bruwer, Juan Drotschie en Jacobus Uys van Hoërskool Robertson wat
Glenwood – Craven week and Grant Khomo
The following boys from Glenwood High School have been selected for Craven Week and Grant Khomo:
Rugby: Glenwood High VS Durban High School
On Saturday it was time for the much anticipated Derby between Glenwood High School and Durban High
Hoërskool Upington leerders opgeneem in Robyne netbal spanne
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Onder/18 Nicolene Loots Die volgende leerders van Hoërskool Upington is gekies om die provinsie te verteenwoordig in hulle onderskeie ouderdomsgroepe gedurende die Junie vakansie. Die onderskeie…
Hoërskool Upington Klein Interjol – Tennis
Hoërskool Upington se eerste tennisspan het Klein-Interjol afgeskop toe hulle teen Hoërskool Duineveld se eerste tennispan meegeding het. Die wedstryde het in ‘n goeie gees plaasgevind en mooi tennis is…
Ligbron A-netbalspanne en EHS sê mekaar die stryd aan
Die A-netbalspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Donderdag, 24 Mei 2018, teen Hoërskool
Liggies gekies vir Mpumalanga Hokkiespanne
Baie geluk aan die volgende twee hokkiespelers van Hoërskool Ligbron, Cara Bruwer (foto onder) en Megan Herbst (foto bo) wat in die
Ligbron wintersportspanne gereed vir uitspele
Die hokkie- en rugbyspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het op Saterdag, 26 Mei 2018, vir
Treverton Independant School – KZN Inland Hockey
Congratulations to the following Treverton Prep pupils for making the following KZN Inland Hockey Teams:
Grenville High School Netball
Congratulations to the Grenville’s 1st team Netball girls who won their pool matches at the Bosveld Rondomtalie
Grenville High School Rustenburg: Chess
On Saturday, 26 May 2018, 11 of Grenville’s Chess learners participated in the Winter Games District play-offs
KZN Rugby Representatives from St Charles College
Congratulations to the boys in both the Preparatory and Senior School who have been selected to represent their
KZN Inland Hockey Representatives from St Charles College
Congratulations to the boys in both the Preparatory and Senior School who have been selected to represent their
Laerskool Outeniqua spelers opgeneem in Wes-Kaap netbalspanne
Laerskool Outeniqua in George is baie trots op Mia Buxmann (links) en Zethu Shoto (regs) wat opgeneem is in die o/12 Wes-Kaap Netbalspanne. Hierdie spanne neem gedurende die Junie/Julie-vakansie aan…
Laerskool Outeniqua doen gemeenskapswerk
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Laerskool Outeniqua in George se Early Actklub het die afgelope 5 jaar ‘n verbintenis opgebou met die Wikkelwurms van Bethesda. Op Donderdag, 24 Mei, het hulle ‘n…
Hokkie: Hoërskool Upington v/s Hoërskool Diamantveld
Die jaarlikse sportdag teen Diamantveld het plaasgevind op 19 Mei in Kimberley. Drie van Uppies se hokkiespanne het teen Diamantveld gaan meeding, nl. 1ste Dogters en Seuns, sowel as die…
Walter van Hoërskool Ermelo presteer op perd se rug!
Tydens die naweek van 18-19 Mei 2018 het die Errie-ruiter, Walter van der Walt weereens presteer by die SANESA
Hoërskool Robertson Rugby
Albert Bruwer van Hoërskool Robertson is gekies om aan die Suidelike Rugby Kustoernooi deel te neem. Die
Hoërskool Punt Netbalnuus
Hoërskool Punt van Mosselbaai se o/14A, o/16A en Eerstespan het op 23/05/2018 in Riversdal aan die Top Skole Netbaltoernooi deelgeneem.  Skole in die SWD-streek  het aan die toernooi deelgeneem: Hoërskool Punt…
St Andrew’s Girls selected into Southern Gauteng Hockey teams
Congratulations to St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, pupils for being selected into the following
Uppies netball meet kragte teen Diamantveld
Hoërskool Upington se netbalspanne het Saterdag, 19 Mei kragte gemeet teen Diamantveld. Daar is 11 wedstryde gespeel waarvan Uppies 4 gewen, 2 gelykop gespeel het en 5 verloor het. Die…
Hoërskool Punt sport teams v/s PW Botha Kollege and Knysna High
Hockey The hockey players travelled to Knysna this weekend to play against Knysna High. The scores are as follows: Boys: u/14A played against Park’s first team and drew 0 all…
Laerskool Outeniqua o/11 rugby presteer by Hess toernooi
Laerskool Outeniqua van George se 0/11A-rugbyspan het tydens die Paasnaweek aan die HESS-toernooi deelgeneem. Die span het skitterende rugby gespeel, maar het ongelukkig in die finaal teen Grey Bloemfontein, verloor. …
Laerskool Outeniqua rugby by Wildeklawer toernooi
Die 0/13A-rugbyspan van Laerskool Outeniqua in George, het vanaf 26-30 April aan die Wildeklawer-toernooi in Kimberley deelgeneem. Voor: Dewalt Jonck, André du Preez ( Spanbestuurder), Laurenze Laminie Charl Kitching (Afrigter),…
Laerskool Outeniqua o/13A hokkie wen Hess-toernooi
Vanaf 27 April tot 1 Mei het Laerskool Outeniqua van George se o/13A-dogtershokkiespan aan die Hess-toernooi deelgeneem. Hul speel puik hokkie en eindig as wenners van die Hess-toernooi. Agter: Abigail…
Hoërskool Cradock – Netbal teen Middelburg
Die netbalspanne van Hoërskool Cradock het op Saterdag 19 Mei 2018 na Middelburg gereis om Hoërskool
Cradock High School Hockey shows determination
On Saturday 19 May 2018 two hockey teams from Cradock High School played against Hangklip High School
















