Baie geluk aan die volgende twee hokkiespelers van Hoërskool Ligbron, Cara Bruwer (foto onder) en Megan Herbst (foto bo) wat in die onderskeie o/16 Mpumalanga hokkiespanne opgeneem is. Cara is gekies vir die o/16A-span terwyl Megan opgeneem is in die o/16C-span.