)

Hoërskool Robertson Netbal

Hoërskool Robertson is baie trots op Linry Johnson (Regs) en Emma Du Preez (Links) wat opgeneem is in die Wes-Kaap Netbalspanne wat aan die All Ages gaan deelneem – dis die Suid-Afirkaanse Kampioenskappe.  Wat hierdie prestasie uitsonderlik maak, is dat dit verteenwoordigend is van die hele Wes-Kaap.  Dit beteken dat spanne gekies word uit 6 distrikte: Kaapstad Metropool (die ou WP), Kaapse Wynland (die ou Boland), Weskus, Overberg, Eden (die Suid-kaap) en Sentraal Karoo (Beaufort-Wes en omgewing)

Linry is by 0/16 en Emma by 0/18.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal