)

Laerskool Outeniqua doen gemeenskapswerk

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text]

Laerskool Outeniqua in George se Early Actklub het die afgelope 5 jaar ‘n verbintenis opgebou met die Wikkelwurms van Bethesda.  Op Donderdag, 24 Mei, het hulle ‘n verjaardagpartytjie gereël vir al die kindertjies wat in Mei verjaar.  Dit was ‘n vrolike geleentheid met eetgoed en drinkgoed in oormaat!  Die twee groepe het heerlik saamgekuier en gespeel en die trane het gevloei toe hulle moes groet.  Die Early Actklub beoog om in November ‘n Kerspartytjie te hou, om sodoende die verbintenis te versterk.

 

[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.73″ show_title_and_caption=”on” show_pagination=”off” gallery_ids=”17775,17778,17779″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” border_style=”solid” posts_number=”3″ /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal