)

Hoërskool Robertson Biathle

Baie geluk aan Jean-Mari Terblanche, Ameli Bruwer, Juan Drotschie en Jacobus Uys van Hoërskool Robertson wat die Saterdag, 26 Mei, Boland Biathle verteenwoordig het by die Wes-Kaapbyeenkoms. Jean-Mari Terblanche (0/15) het Sondag, 27 Mei ook ‘n silwermedalje gekry.

  • Jean-Mari (0/15) het ‘n 5de plek behaal.
  • Ameli (0/17) het ‘n 5de plek behaal.
  • Juan (0/17) het ‘n bronsmedalje gekry.
  • Jacobus (0/19) het ‘n 5de plek behaal.

Foto bo: V.l.n.r Jean-Mari Terblanche, Ameli Bruwer, Juan Drotschie en Jacobus Uys.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal