SA Tweekamp Kampioenskappe – HoĆ«rskool Diamantveld
SA Tweekamp kampioenskappe. Twee atlete van HoĆ«rskool Diamantveld in Kimberley, Lehane Lategan en Toors Bezuidenhout, het aan die SA Tweekamp Kampioenskappe deelgeneem. Lehane het skitterend presteer deur derde te eindig…
Skole hokkie toernooie – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Skole hokkie toernooie. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se hokkiespanne het die afgelope naweek aan die Grey Beling / Tony Godding Festival, Skole hokkie toernooie, in Oos Londen deelgeneem. Dit was ‘n…
Skole Netbal – Die HoĆ«rskool Wagpos
Skole Netbal. Netbalspelers van Die HoĆ«rskool Wagpos, Brits, is deur na die distik Skole netbal proewe wat 16 April 2025 plaasvind. 0/14 0/15 0/16 0/18 Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wagposhs.co.za/…
Tweekamp SA Kampioenskap – Hugenote HoĆ«rskool
Tweekamp SA Kampioenskap. Hugenote HoĆ«rskool, Wellington, se tweekamp-atlete het die naweek aan die Tweekamp SA Kampioenskap in Oudtshoorn deelgeem en baie goed presteer. Dogters o.17 Dogters o.19 Seuns o.19 Lees…
Luke se ongelooflike suksesverhaal – PrimĆŖre Skool Worcester
Ontvou Luke se sukseverhaal. Op die foto saam met Luke en Mario, is Bertie van Greunen, mede-afrigter. Luke Strydom is 13 jaar oud, in Worcester PrimĆŖre Skool en in Graad…
Nuwe Skoolhoof – HoĆ«rskool Nelspruit
Nuwe Skoolhoof. HoĆ«rskool Nelspruit stel hiermee hul nuwe skoolhoof bekend. Die Departement van Onderwys het Mnr. Willie van der Merwe as skoolhoof van NHS aangestel. Hy is geen onbekende in…
Mnr en Mej Lantie 2025 – Landboudal Boere
Mnr en Mej Lantie 2025 – Op ‘n onlange spoggeleenthied het leerders van Landboudal Boere, Jacobsdal deelgeneem aan die Mnr en Mej Lantie 2025 kompetisie. Die beoordelaars het ‘n moeilike…
Akrobatiese dans – HoĆ«rskool Fichardtpark leerder presteer
Akrobatiese dans. Lana van Deventer van HoĆ«rskool Fichardtpark het onlangs haar onderwys-eksamen in akrobatiese dans geslaag (AFSA). Na 15 jaar van toegewyde oefening en prestasie het sy die eksamen voltooi.…
Skole netbalwedstryde – HoĆ«rskool Outeniqua
Skole netbalwedstryde. HoĆ«rskool Outeniqua in George se netbalspanne het die afgelope naweek aan verskeie skole netbalwedstryde deelgeneem. Dag 1 Weens onvoorsiene weersomstandighede kon slegs die 0.14 netbalspan Donderdagaand teen Worcester…
SA Wiskunde Olimpiade – HoĆ«rskool Vryburg
SA Wiskunde Olimpiade. Leerders van HoĆ«rskool Vryburg het deelgeneem het aan die SA Wiskunde Olimpiade. Nie minder nie as een-en-twintig van die leerders het deurgedring na die tweede rondte wat…
Suid- Afrikaanse Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Suid- Afrikaanse Atletiekkampioenskappe. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein is baie trots op Joshua Melaat wat die naweek aan die Suid- Afrikaanse Atletiek Kampioenskappe, in Germiston, deelneem. Joshua gaan meeding in…
Eerste Netbalspan 2025 – HoĆ«rskool Linden
Eerste Netbalspan 2025. HoĆ«rskool Linden se Eerste Netbalspan 2025 vir die seisoen is Donderdagaand, 20 Maart, tydens ‘n spoggeleentheid amptelik bekendgestel. Die afrigters van die span is Juf. LizĆ©e Jansen…
ASA Kampioenskap – HoĆ«rskool Eldoraigne
ASA Kampioenskap. Vyf atlete van HoĆ«rskool Eldoraigne, Pretoria, gaan vanaf 27 tot 29 Maart aan die ASA-Kampioenskap by die Groenpunt Stadion in Kaapstad deelneem. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.hseldo.co.za/ Foto…
Eerste Netbalspan Capping – HoĆ«rskool Dr EG Jansen
Eerste Netbalspan Capping. Die Eerste Netbalspan van HoĆ«rskool Dr EG Jansen in Boksburg, Gauteng, het hul Eerste Netbalspan Capping seremonie gehad waartydens die dogters hul rokkies ontvang het. Dit was…
Stellenbosch Erfenisstigting – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof
Stellenbosch Erfenisstigting . Die kenmerkende blou Stellenbosch Erfenisstigting gedenkplaat is voor die Bloemhof hoofingang geĆÆnstalleer. Dit is op 11 Maart amptelik deur die pas- uitgetrede skoolhoof, me Wilna van Heerden,…
ASA Noordwes Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Wesvalia
ASA Noordwes Atletiekkampioenskappe. HoĆ«rskool Wesvalia, Klerksdorp, se atlete het weereens ‘n suksesvolle naweek by die ASA Noordwes Atletiekkampioenskappe beleef. Prestasies behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wesvalia.co.za/ Foto’s verskaf
Gauteng-Noord Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Die Wilgers
Gauteng-Noord Atletiekbyeenkoms. Jean-Jacques Ellis, leerder van HoĆ«rskool Die Wilgers in Pretoria, het die afgelope naweek by Gauteng-Noord Atletiekbyeenkoms aan die 0.15-Verspring en Driesprong deelgeneem. Jean-Jacques verewig sy naam in die…
Junior Streekskiet Suikerbosrand – Fichardtpark PrimĆŖre Skool
Junior Streekskiet Suikerbosrand. Reinhardt Peens, leerder van Fichardtpark PrimĆŖre Skool, is ook ān trotse lid van die SA Jagtersvereniging. Reinhardt het die afgelope naweek aan die Junior Streekskiet Suikerbosrand deelgeneem…
Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskap – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskap. Nege dogters van PrimĆŖre Meisieskool Oranje in Bloemfontein is ingesluit in die Vrystaat atletiekspan wat vanaf 20 tot 22 Maart aan die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskap in Germiston gaan deelneem.…
Prysskiet 2 2025 – HoĆ«rskool Fichardtpark
Prysskiet 2 2025. HoĆ«rskool Fichardtpark leerders het aan die Prysskiet 2, 2025 deelgeneem en goed presteer. O.21A – 1 O.16A – 3 O.14A – 3 Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za…
SA Jagters Suikerbosrand streekskiet – HoĆ«rskool Overvaal
SA Jagters Suikerbosrand streekskiet. HoĆ«rskool Overvaal, Vereeniging, skuts het 8 Maart deelgeneem aan die SA Jagters Suikerbosrand Streekskiet. ‘n Totaal van 86 skuts van 5 streke het ingeskryf en die…
Rugby -Laerskool Truida Kestell skitter by die Aandreeks
Rugby – Op Vrydagaand, 14 Maart het die o.11A rugbyspan van Truida Kestell deelgeneem aan die Willem Postma Aandreeks wat aangebied is deur PrimĆŖre Skool Willem Postma. Die o.11A span…
Ruitersport – PrimĆŖre Skool Naudeville
Ruitersport. PrimĆŖre Skool Naudeville, Welkom, ruiters het die afgelope naweek aan ruitersport deelgeneem van hulle eerste SANESA kwalifiserende rondte by BRS Equestrian in Riebeeckstad. Prestasies behaal: Miah Erasmus – Graad…
AMESA Wiskunde – PrimĆŖre Skool Naudeville
AMESA Wiskunde. Vyf leerders van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom het aan die AMESA Wiskunde Uitdaging deelgeneem op, Dinsdag 11 Maart. Hulle het uitstekend presteer en is deur na die…
Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe – HoĆ«r Landbouskool Boland
Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe. HoĆ«r Landbouskool Boland atlete het uitgeblink uit by Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe. Die afgelope naweek het Boland Landbou se atlete Boland Skole verteenwoordig by die atletiekkampioenskappe. Die kampioenskappe het by…
AVS en Senior Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark
AVS en Senior Atletiekkampioenskappe. HoĆ«rskool Fichardtpark se atlete het aan die AVS en Senior Atletiekkampioenskappe deelgeneem en nie minder nie as 27 medaljes verower. Die spanne wat deelgeneem het is…
RobbieFees Netbal – HoĆ«rskool Bredasdorp
RobbieFees Netbal. HoĆ«rskool Bredasdorp se netbalspanne het die afgelope naweek teen verskeie skole meegeding tydens die RobbieFees Netbal byeenkoms. o.19A Netbal-Uitslae: Wedstryd 1 teen Montana Wedstryd 2 teen Swellendam Wedstryd…
Boland Atletiekkampioenskap – HoĆ«rskool Hermanus wen medaljes
Boland Atletiekkampioenskap. Vyf atlete van Hoƫrskool Hermanus het medaljes ontvang tydens die Boland Atletiekkampioenskap. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://hermanushigh.co.za/ Photos supplied
Zwarrie-tennis – HoĆ«rskool Zwartkop tennisspelers presteer
Zwarrie-tennis. HoĆ«rskool Zwartkop se dogters tennisspanne is goed aan die gang. Swarrie-tennis se dogterspanne het op 12 Maart op Zwarrie-bodem aan verskeie wedstryde deelgeneem. Uitslae behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Tour du Cap – Grey Kollege leerder presteer
Tour du Cap. Adian Claassen, leerder van Grey Kollege, het ‘n ongelooflike week van deelname aan fietswedrenne in die Boland en omliggende gebiede gehad. Hy het deelgeneem aan die Tour…
Vrystaat Atletiekkampioenskap – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
Vrystaat atletiekkampioenskap. PrimĆŖre Meisieskool Oranje in Bloemfontein het ‘n algehele eerste plek in die Vrystaat behaal met hulle 25 atlete tydens die Vrystaat Atletiekkampioenskap. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjeprimer.co.za/ Foto’s…
Vrystaat Atletiekspan 2025 – HoĆ«rskool Goudveld
Vrystaat Atletiekspan 2025. HoĆ«rskool Goudveld, Welkom, het elf atlete wat ingesluit is in die Vrystaat Atletiekspan 2025. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf
Laerskool Trompsburg Gala – PrimĆŖre Skool Fichardtpark presteer
Laerskool Trompsburg Gala. PrimĆŖre Skool Fichardtpark se swemmers het 7 Maart aan die Laerskool Trompsburg gala deelgeneem. Hulle het behoorlik die swembad aan die brand geswem met 7 rekords en…
Noord-Kaap Provinsiale Atletiekspan – HoĆ«rskool Diamantveld
Noord-Kaap Provinsiale Atletiekspan. HoĆ«rskool Diamantveld in Kimberley is trots op hul sewe atlete wat opgeneem is in die Noord-Kaap Provinsiale Atletiekspan. Hierdie atlete sal vanaf 2 tot 5 April aan…
Suid Vrystaat Tweekamp span – HoĆ«rskool SPS Brandfort
Suid Vrystaat Tweekamp span. Drie atlete van HoĆ«rskool SPS Brandfort, Ruben Rautenbach, Ania Pienaar en Danru Burger, is gekies vir die Suid Vrystaat Tweekamp span. Die span neem op die…
Vrystaat Atletiekspan – PrimĆŖre Skool Fichardtpark
Vrystaat Atletiekspan. Nege atlete van PrimĆŖre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het gekwalifiseer en is opgeneem in die Vrystaat Atletiekspan. Hierdie atlete se harde werk en toewyding het vrugte afgewerp. Fichies…
SA Skole Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Witteberg
SA Skole Atletiekkampioenskappe. Foto voor: Lize Joubert, Anru Erasmus, Annabelle Bezuidenhout. Agter: JanĆ© de Villiers, Evan Nieuwoudt. HoĆ«rskool Witteberg, Bethlehem, kondig met trots aan dat 15 van hul top-atlete ingesluit…
Vrystaat Laerskole Swemkampioenskappe – Grey Kollege PrimĆŖr
Vrystaat Laerskole Swemkampioenskappe. Sewe-en-veertig swemmers van Grey Kollege PrimĆŖr het deelgeneem aan die Vrystaat Laerskole Swemkampioenskappe op 18 en 19 Februarie. Hierdie manne het weereens Grey Kollege se naam hoog…
Toutrek – HoĆ«rskool Strand haal Provinsiale span
Toutrek. Helderberg Toutrekklub het aangekondig dat twaalf van HoĆ«rskool Strand se leerders die provinsiale span gehaal het. Op ān baie droĆ« veld het hierdie trekkers hakke ingeskop om te seĆ«vier.…
Weskaap Atletiekbyeenkoms – Laerskool Gene Louw
Weskaap Atletiekbyeenkoms – Vyf atlete van Laerskool Gene Louw het geskitter by die Weskaap Atletiekbyeenkoms. Die volgende atlete het hul Wes-Kaap-kleure verwerf en gaan aan die Nasionale Kampioenskappe deelneem. Hulle…
Suid-Afrikaanse Atletiekbyeenkoms – PrimĆŖre skool Naudeville
Suid-Afrikaanse Atletiekbyeenkoms. Mnr. William Goslett van PrimĆŖre skool Naudeville in Welkom is as die Vrystaat worpe-afrigter verkies. Juffrou Nahlita van Rooyen, ook van PrimĆŖre skool Naudeville in Welkom is verkies…
Vrystaat Atletiekspan – PrimĆŖre Skool Naudeville
Vrystaat Atletiekspan. PrimĆŖre Skool Naudeville Graad 7 leerder, DohandrĆØ Janse van Rensburg, is verkies tot die Vrystaat Atletiekspan. DiĆ© span neem vanafĀ 20 tot 22 Maart aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in…
Vrystaat Atletiekspan – Welkom Volkskool
Vrystaat Atletiekspan. Foto: Voor: Chanique Wilkens en Nicolas Goosen. Agter: Sabrina Knoesen, MarelĆ© Bezuidenhout en Mieke Strydom. Vyf atlete van Welkom Volkskool is opgeneem in die Vrystaat Atletiekspan. Hierdie atlete…
Goudveld ATKV Jeugtak – HoĆ«rskool Goudveld
Goudveld ATKV Jeugtak. Nege leerders van HoĆ«rskool Goudveld in Welkom is gekies om op die Goudveld ATKV Jeugtak te dien. Bestuur 2025: Lede: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf
Vrystaat HoĆ«rskole Atletiekbyeenkoms – BVHS No 1 in Vrystaat
Vrystaat HoĆ«rskole Atletiekbyeenkoms. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskoolis na afloop van die Vrystaat HoĆ«rskole Atletiekbyeenkoms gekroon as die nommer 1 skool in die Vrystaat. BVHS se atlete het 34 goue medaljes, 26…
Vrystaat Hoƫrskole Atletiekkampioenskap -Hoƫrskool Fichardtpark
Vrystaat HoĆ«rskole Atletiekkampioenskap. HoĆ«rskool Fichardtpark se atlete het uitstekend presteer by Vrystaat HoĆ«rskole Atletiekkampioenskap 2025. HoĆ«rskool Fichardtpark het ‘n algehele 4de plek, onder die gemengde skole (skole met seuns en…
Atlete behaal Goud – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Atlete behaal Goud – Foto: Klara van Wyk, Lilly Burger, RonĆ© Strydom, Danyelle Pienaar en DinĆ© le Roux In waarskynlik ‘n heel eerste vir HoĆ«r Meisieskool Oranje het die atlete…
Vrystaatrekords vir RumĆ© – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Vrystaatrekords vir RumĆ© – HoĆ«r Meisieskool Oranje spog met RumĆ© Burger wat rekords in die 100m en 200m verpletter het. Die o.17-Vrystaatrekords in die 100 m wat vir 22 jaar…


























































