SA Wiskunde Olimpiade. Leerders van Hoërskool Vryburg het deelgeneem het aan die SA Wiskunde Olimpiade. Nie minder nie as een-en-twintig van die leerders het deurgedring na die tweede rondte wat gedurende Mei sal plaasvind.
Congratulations to the following learners who participated in the South African Mathematics Olympiad and made it through to the second round in May.
Graad 8:
- L. Meintjies
- E. Kok
- J. van Rensburg
- H. Swart
Graad 9:
- A. du Plessis
- C. Strydom
- J. Muller
- D. Bekker
- M. Mokgejane
Graad 10:
- R. Selemogo
- M. du Toit
- K. Mosimane
- C. Schlebusch
- A. Lobeko
- A. van den Berg
- L. van der Nest
Graad 11:
- L. Selomi
- A. Goitsilwe
- L. Mosegedi
- S. Burger
Graad 12:
- R. Schlebusch
- N. Swart
- G. Woest
- R. Mokgothu
- J. Venter
- A. Jonker
- M. du Plessis
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor









