)
SA Wiskunde Olimpiade – Gereformeerde Skool Dirk Postma

SA Wiskunde Olimpiade. Gereformeerde Skool Dirk Postma blink uit in SA Wiskunde Olimpiade! Die akademiese vlam brand helder by Gereformeerde Skool Dirk Postma in die Moot. ’n Groep uitmuntende leerders…

SA Wiskunde Olimpiade – Hoërskool Vryburg

SA Wiskunde Olimpiade. Leerders van Hoërskool Vryburg het deelgeneem het aan die SA Wiskunde Olimpiade. Nie minder nie as een-en-twintig van die leerders het deurgedring na die tweede rondte wat…

SA Wiskunde Olimpiade – Welkom SA Wiskunde Olimpiade – Welkom Gimnasium na 2de rondte

SA Wiskunde Olimpiade. Welkom Gimnasium is baie trots op hul leerders, Talitha van Sittert, Skai van Wyk, Reynhardt Nel, Miquel Sardinha, Ivan Graaff en Kelly-Ann Weideman. Hierdie ses wiskundiges het…