Durban Premier Hockey League. Joey du Preez, leerder van Ferrum High School, Newcastle, is gekies as deel van die Ladies Rebel-span vir vanjaar se Durban Premier Hockey League.
Hierdie toernooi vind plaas vanaf 20 tot 22 Maart in Durban, waar die beste spelers hul talent op die veld sal wys.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








