)
Individuele skaak toernooi – Laerskool Westwood

Individuele skaak toernooi. Agt skaakspelers van Laerskool Westwood, Boksburg, dring deur na die Distriks rondte vir die individuele skaak toernooi. Die deelnemers: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto verskaf

Top 10 Akademiese presteerders – Laerskool Westwood

Top 10 Akademiese presteerders. Foto Agter: Dinique van Rensburg, Hayley du Preez, Mia Coetzee, Scarlett Helberg, Chanè Nienaber, Calè Botha. Voor: Zanru le Roux, Kean Vorster, Matthew Human, Joshua Strydom…

SA-karate – Hoërskool Zwartkop leerder presteer

SA-karate. Hoërskool Zwartkop leerder, Thinus Pretorius, het vanaf 4 tot 6 April aan die WUKF SA Nasionale semi-kontak Karate Kompetisie in Port-Elizabeth deelgeneem. WUKF SA is geaffilieerd by MASA (Martial…

Junior Stadsraad – Hoërskool Overkruin leerder Junior Voorsitter

Junior Stadsraad. Hayden Manson, leerder van Hoërskool Overkruin in Vanderbijlpark, is as Hoërskool Overkruin se Junior Voorsitter vir die Juniorstadsraad verkies. Junior City Council. Hayden Manson from Hoërskool Overkruin, Vanderbijlpark,…

Plasie dogtershokkie – Merensky Landbou Akademie

Plasie dogtershokkie. Die Plasie dogtershokkiespanne het op 15 April puik spel gelewer tydens hul ligawedstryde teen Stanford Lake College op tuisgrond. Die o14A-span het met goeie samewerking en deursettingsvermoë ’n…

Cheerleading – Hoërskool Stellenberg

Cheerleading. Hoërskool Stellenberg, Kaapstad, is verheug om met die uitstekende prestasies van hul cheerleading-span te kan spog. Op 29 Maart het hulle aan die eerste van vier uitdunkompetisies deelgeneem en…

Botswana ITF Tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof

Botswana ITF Tennistoernooi. Charlotte Bouwer, leerder van Hoër Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch, het uitstekend presteer by die Botswana ITF Tennistoernooi. Charlotte het die semi-finaal van die enkels gehaal en is…

SANSSU Top-80 proewe – Hoërskool SPS Brandfort

SANSSU Top-80 proewe. Rickus Steyn, leerder van Hoërskool SPS Brandfort, het die afgelope naweek in Upington sy plek los geskiet by die SANSSU Top-80 proewe. Hy het sy plek tot…

SA Skole Swemkampioenskappe – Hoërskool Diamantveld

SA Skole Swemkampioenskappe. Sewe leerders van Hoërskool Diamantveld, Kimberley, het die Noord-Kaap verteenwoordig by die SA Skole Swemkampioenskappe, wat vanaf 4 tot 8 April in Bloemfontein plaasgevind het: Die leerders…

Skoleswem – Hoërskool Durbanville

Skoleswem. Foto, agter: Schalk Bredenhann, Sion Coetzee, Wian Joubert, Roean Troskie, Jean Troskie, Joshua White. Voor: Ziané Jantzen, Lily Otterbach, Juané Burger, Margo Senekal Tien swemmers van Hoërskool Durbanville het…

Vlak 2 swem Potchefstroom – Hoërskool Jim Fouché

Vlak 2 swem Potchefstroom. Hoërskool Jim Fouché leerder, SJ van Biljon (seuns o.10 jaar), het in die vlak 2 swem Potchefstroom afdeling die volgende prestasies behaal: SJ het ook vir…

Krieket SA o17 TAP – Grey Kollege

Krieket SA o17 TAP – Twee van Grey College se Eerste XI krieketspelers, Christian Kind en Edrich Hanekom, was genooi om die Krieket SA o17 TAP Kamp by te woon.…

Cheerleaders Wêreldkampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark

Cheerleaders Wêreldkampioenskappe. Drie Fichie Lions Cheerleaders het Saterdag, 12 April, hul Protea kleure tydens ‘n glansgeleentheid ontvang. Klarise Ribeiro, Melissa Nel en Alexis Le Roux vertrek op 19 April saam…

Noord-Vrystaat Hokkie – Hoërskool Bothaville

Noord-Vrystaat Hokkie. Drie hokkiespelers van Hoërskool Bothaville, Thato Mototo o.14A, Kara van der Walt o.16B en Soso Sefika o.18B, is gekies vir die Noord-Vrystaat Hokkie A rn B spanne. Twee…

Skolerugby – Hoërskool Jim Fouché Eerste span 2025

Skolerugby. Hoërskool Jim Fouché stel hul Eerste Rugbyspan vir 2025 bekend. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf

Nasionale Binnenshuise Krieket IPT – Hoërskool Dr EG Jansen

Nasionale Binnenshuise Krieket IPT. Hoërskool Dr EG Jansen in Boksburg leerder, Bruzaan Goosen, is tydens die Nasionale Binnenshuise Krieket IPT in Kaapstad aangewys as die beste junior kolwer van die…

Eerste Netbalspan 2025 – Hoërskool Jim Fouché

Eerste Netbalspan 2025. Hoërskool Jim Fouché stel met trots hul Eerste Netbalspan vir 2025 bekend. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf

Con Spirito Provinsiale aanlynlees – Hoërskool Vryburg

Con Spirito Provinsiale aanlynlees. Vyf leerders van Hoërskool Vryburg het deelgeneem aan die Con Spirito Provinsiale aanlyn-lees/ provincial online reading en deurgedring na die Forté-rondte, Nasionaal. Ilma Botha: Jamé Brooks:…

Fichie Big Brag 2025 – Hoërskool Fichardtpark

Fichie Big Brag 2025. “Aan al ons wintersport-eerstespanne. Die Fichie-brag is nie sommer net nog ’n oorhandigingsgeleentheid nie. Dis die dag wat julle die gees van Fichardtpark op en af…

ASA Hoërskole Kampioenskappe – Hoërskool Jan van Riebeeck

ASA Hoërskole Kampioenskappe. Hoërskool Jan van Riebeeck, Kaapstad, is ongelooflik trots op hul atlete wat die afgelope weke deelgeneem het aan die ASA Hoërskole Kampioenskappe by Groenpunt Ã©n die SA Skole…

MTB XCO Series – Hoër Meisieskool Bloemhof leerder presteer

MTB XCO Series. Lara van der Vyver van Hoër Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch, het gedurende die skoolvakansie aan die MTB XCO Series in Knysna deelgeneem. Sy het baie goed presteer…

Wolf Pack Cup Tennistoernooi – Primêre Skool Naudeville

Wolf Pack Cup tennistoernooi. Burger Bothma, Graad 4 leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom,het onlangs deelgeneem aan die 6de Wolf Pack Cup tennistoernooi te Bloemfontein. Burger het uitstekende tennis…

Western Cape Youth Show – Hoërskool Bredasdorp

Western Cape Youth Show. During the April school holidays, a group of Bredasdorp High School’s learners took part in the Agri Expo Western Cape Youth Show Championships. The learners did…

Hoëveld Rugbytoer – Hoërskool Ermelo

Hoëveld Rugbytoer. Die Hoëveld Rugbytoer was een van Hoërskool Ermelo se hoogtepunte die vakansie. Die dorp was vol opwinding en Hoërskool Ermelo, saam met Ligbron Akademie, het ’n reuse sukses…

SA-skole Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Rustenburg

SA-skole Atletiekkampioenskappe. Hoërskool Rustenburg o.15 atleet, Nathan van Staden, het die afgelope naweek, tydens die SA-skole Atletiekkampioenskappe gewys dat daar niks by harde werk, opofferinge en hope talent kom nie.…

ASA Skole Kampioenskappe – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

ASA Skole Kampioenskappe. Bethlehem Voortrekker Hoërskool atlete het puik presteer by die ASA Skole Kampioenskappe in Bloemfontein. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto’s verskaf

George Netbaltoer 2025 – Hoërskool Bultfontein

George Netbaltoer 2025. Na vier harde dae van netbal, sluit Bulties se eerste netbalspan hul toer op ‘n hoë noot af. Hulle wen hul laaste groepwedstryd teen Campsbay High School…

SA Skole Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Goudveld

SA Skole Atletiekkampioenskappe. Twee atlete van Gouties het reeds hul merk gemaak tydens die SA Skole Atletiekkampioenskappe. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto verskaf

Bosveld Hokkieweek – Hoërskool Ben Viljoen

Bosveld Hokkieweek. Die Senior-afdeling van die Bosveld Hokkieweek het Woensdag, 2 April, ten einde geloop met die prysuitdeling wat om 07:00 plaasgevind het. In samewerking met Hubach Hockey Academy is…

Kloof Netbalfees 2025 – Hoërskool Witteberg

Kloof Netbalfees 2025. Na afloop van die Kloof Netbalfees 2025, aangebied deur Hoërskool Waterkloof in Pretoria, het Witteberg se netbaldogters gewys dat hulle gereed is vir ’n kookwater seisoen. Hiermee…

Jaarlikse Menlopark Netbal Toernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof

Jaarlikse Menlopark Netbal Toernooi – Die o.16 en o.18 Hoër Meisieskool Bloemhof netbalspanne het met moeë bene en vol harte teruggekeer na Stellenbosch. Hulle het aan die jaarlikse Menlopark Netbal…

Bloemfontein Laerskole Netbal – Laerskool Truida Kestell

Bloemfontein Laerskole Netbal. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se 0/10A en 0/11A netbalspanne het deelgeneem aan die Bloemfontein Laerskole Netbal Toernooi vanaf 26-28 Maart in Bloemfontein. The tournament not only enforced…

AJ Sportweek Netbal – Hoërskool Punt presteer

AJ Sportweek Netbal. Hoërskool Punt, Mosselbaai, se o.15A netbalspan het met hul ongelooflike oorwinnings tot dusver hul plek in die semi-finale verdien. Prestasies behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.pointhighschool.co.za/ Foto’s…

SA Skole o.15 Sokkerspan – Grey College

SA Skole o.15 Sokkerspan. Twee sokkerspelers van Grey Kollege, Ethan Louw en Christian Holtzhausen het oproepe ontvang na die SA Skole o.15 sokkerspan. Albei het vertrek na ‘n kamp in…

Donna in SA-Vrouespan – Hoër Meisieskool Oranje

Donna in SA-Vrouespan – Hoër Meisieskool Oranje is baie trots op Donna le Roux. Sy is gekies vir die SA Tennis Vrouespan. Nadat Donna reeds elke moontlike ouderdomsgroep se SA-span…

Amajuba Rugbyweek – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Amajuba Rugbyweek. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o14B/C en o15B rugbyspanne het vanaf 31 Maart tot 2 April aan Hoërskool Volksrust se Amajuba Rugbyweek deelgeneem. Die o14-span is ook aangewys as…

ASA Kampioenskappe Kaapstad – Hoërskool Kemptonpark

ASA Kampioenskappe Kaapstad. Kempies-atlete het uitstekend presteer by die ASA Kampioenskappe Kaapstad wat die afgelope naweek plaasgevind het: Michael Bekker Anna-Mart Viljoen Natalie Strydom Carla Muller Mia de Jager en…

Vlak 3 Distrik Swemkampioenskappe – AHMP atlete presteer

Vlak 3 Distrik Swemkampioenskappe. Sewe swemmers van Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria het aan die gesogte Vlak 3 Distrik Swemkampioenskappe by LC de Villiers deelgeneem. Die kampioenskap het 780 swemmers van…

AJ Sportweek Hokkie – Hoërskool Punt

AJ Sportweek Hokkie. Hoërskool Punt se spanne het tydens die AJ Sportweek Hokkie die volgende uitslae behaal. Dag 1 – 28 Maart Dogters: Seuns: Dag 2 – 31 Maart Dogters:…

Internasionale Karate Kampioenskappe – Hoërskool Swartland

Internasionale Karate Kampioenskappe. Twee sussies van Hoërskool Swartland, Anja (matriek 2023) en Dané Styger (graad 11) het deelgeneem aan die Internasionale Karate Kampioenskappe in Okinawa, Japan. Albei het in hul…

Noord/Suid Rugbytoernooi – BVHS teen Hoërskool Duineveld

Noord/Suid Rugbytoernooi. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het Hoërskool Duineveld van Upington die stryd aangesé in die NMI Toyota Noord/Suid Rugbytoernooi. Uitslae: Puntemakers vir die 1ste span: Drieë deur BVHS: Doelskoppe deur…

Patriot Hokkie Sport Fest – Hoërskool Bellville Presteer

Patriot Hokkie Sport Fest. Hoërskool Bellville se seuns- en dogters-hokkiespanne het puik presteer tydens die Patriot Hokkie Sport Fest sonder om een wedstryd te verloor. Meisies Seuns Spelers van die…

SA Skole Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Rustenburg

SA Skole Atletiekkampioenskappe. Tien atlete van Hoërskool Rustenburg is gekies vir die Noordwes-atletiekspan. Die Noordwes-atletiekspan gaan by die SA Skole Atletiekkampioenskappe deelneem wat vanaf 2 tot 5 April in Bloemfontein…

Suid-Afrikaanse skole atletiek – Hoërskool Swartland

Suid-Afrikaanse skole atletiek. Vyf atlete van Hoërskool Swartland in Malmesbury neem volgende week deel aan die Nasionale Suid-Afrikaanse skole atletiek (SASA) byeenkoms in Bloemfontein. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://swartlandhs.co.za/ Foto…

Fichie Hokkie – Hoërskool Fichardtpark susters in 1ste span

Fichie Hokkie. Twee pare Fichie Hokkie susters speel saam in Hoërskool Fichardtpark se 1ste meisies hokkiespan. Hulle is Lana van Deventer (Graad 12) en Lisa van Deventer (Graad 9), sowel…

Eden Muurbalproewe – Langenhoven Gimnasium

Eden Muurbalproewe. Wian Espach, leerder van Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn, het aan die volwasse mans Eden Muurbalproewe deelgeneem. Wian is in die span opgeneem wat vanaf 30 April tot 3…

Noordwes Hokkiespelers – Hoërskool Wesvalia

Noordwes Hokkiespelers. Nege Hokkiespelers van Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, is ingesluit in die spanne as Noordwes Hokkiespelers. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wesvalia.co.za/ Foto’s verskaf

ASA Kampioenskappe – Hoërskool Nelspruit

ASA Kampioenskappe. Agtien atlete van Hoërskool Nelspruit is tans in Kaapstad waar hulle Mpumalanga verteenwoordig by die ASA Kampioenskappe. Dit word by die Groenkloof Stadion aangebied. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

ASA Jeug & Junior Kampioenskappe – Hoërskool Punt

ASA Jeug & Junior Kampioenskappe. Tien atlete van Hoërskool Punt, Mosselbaai, het gekwalifiseer vir die ASA Jeug & Junior Atletiek Kampioenskappe. Hierdie atlete sal van 27 tot 29 Maart by…

SA Atletiekkampioenskap – Afrikaanse Hoër Seunskool

SA Atletiekkampioenskap. Sestien Affie-atlete is gekies is om Gauteng-Noord by die SA Atletiekkampioenskap te verteenwoordig. Die kampioenskap vind vanaf 27 Maart tot 29 Maart in Kaapstad plaas. O.15 O.17 O.19…