)

Vlak 2 swem Potchefstroom – Hoërskool Jim Fouché

Vlak 2 swem Potchefstroom. Hoërskool Jim Fouché leerder, SJ van Biljon (seuns o.10 jaar), het in die vlak 2 swem Potchefstroom afdeling die volgende prestasies behaal:

  • 100m vryslag-3de
  • 50m rugslag -1ste
  • 100m rugslag-3de
  • 100m borsslag-8ste
  • 200m rugslag-3de
  • 50m vryslag-4de.

SJ het ook vir sy klub in die volgende aflosse geswem en wen die volgende afdelings:

  • 4 maal 100m seuns o.14 en onder aflos – behaal 1ste plek
  • 4 maal 50m medley seuns 13 en onder- behaal 1ste plek

Die seunsspan waarvan SJ deel vorm wen ook titel as die beste span en ontvang ook die toekenning vir hierdie gala met die meeste punte aangeteken.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal